• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Omskrywing en funksies van die fisiese beheerelement in die sakereg

Van Oosten, Hendrina 10 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In hierdie ondersoek is daar navorsing gedoen oor die aard en rol van fisiese beheer in die sakereg met die oog daarop om dit te omskryf en die funksies daarvan te identifiseer. By die verkryging van eiendomsreg word net vereis dat die fisiese beheer wat ten aansien van die saak uitgeoefen word, effektief moet wees. Of 'n saak effektief beheer word al dan nie, word aan die hand van die heersende verkeersopvattings getoets. Hierdie verkeersmaatstawwe wat in die praktyk ten aansien van bepaalde soorte sake uitgekristalliseer het, is buigsaam en veranderlik en dit maak dit moontlik dat die reg by maatskaplike en ekonomiese veranderinge aanpas. Die funksie van fisiese beheer in gevalle van verkryging is altyd publisiteit. In die geval van die beskerming van eiendomsreg word fisiese beheer besonder breed omskryf en daar word slegs verwag dat die persoon van wie die saak teruggeeis word, genoegsame beheer daaroor moet he om dit te kan teruggee. Die funksie van beheer is hier suiwer funksioneel. By die verlies van eiendomsreg speel fisiese beheer nie juis 'n besondere rol nie aangesien die verlies van beheer nie noodwendig op die verlies of beeindiging van eiendomsreg dui nie. Wanneer dit wel ter sprake kom, is die funksie daarvan publisiteit. In die geval van die verkryging van besit en houerskap, dien daarop gelet te word dat die enigste vereiste is dat beheer effektief moet wees en dit word weer eens aan die hand van verkeersmaatstawwe bepaal. Fisiese beheer word strenger omskryf vir verkryging as vir behoud. By die beskerming van besit en houerskap is die enigste vereiste wat gestel word dat beheer vreedsaam en ongestoord moes gewees het. Wanneer beheer oor 'n saak verloor word, gaan dit gewoonlik gepaard met die verlies van besit of houerskap. Die funksie van fisiese beheer is deurgaans publisiteit. Fisiese beheer word redelik streng omskryf vir doeleindes van 'n gewone pand en daar word gewoonlik vereis dat die pandsaak gelewer en gehou moet word vir die vestiging en behoud van 'n pandreg. Die funksies van beheer is hier sekuriteit en publisiteit. / This study examines the nature and role of physical control in the law of property with a view to defining this concept and identifying its functions. The only requirement for the acquisition of ownership is the exercise of effective physical control of the thing in question. Whether or not a thing is physically under control, is determined by the application of legal indicators deriving from use and custom. Such indicators as have cristallised in practice in respect of certain classes of things, are flexible and variable and enable the law to adjust to social and economical changes. The function of physical control in cases of acquisition is always publicity. The definition of physical control in cases of protection of ownership is particularly wide, the only requirement being that the person from whom the thing is reclaimed must have sufficient physical control of it to enable him to return it. The function of control is purely functional. Since loss of control does not necessarily indicate the termination or loss of ownerhip, physical control has no significant part to play in respect of loss, of ownership. Where it does come into play, however, its function will be publicity. In cases of acquisition of possession and holdership it is essential that physical control of the thing is effective and once again this will be determined by application of legal indicators. The definition of physical control is much narrower in respect of acquisition than in respect of retention. The only requisite for the protection of possession and holdership is peaceful and undisturbed physical control. Loss of control of a thing is usually indicative of loss of possession or holdership. Throughout the function of control is publicity. Physical control is quite narrowly defined in cases of ordinary pledge insofar as delivery and retention of the pledge object are usually required for the establishment and continuation of the pledge. In this instance, physical control serves the functions of both publicity and security. / Mercantile Law / LL.D.
2

Page generated in 0.0914 seconds