• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 137
  • 18
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 185
  • 185
  • 66
  • 63
  • 63
  • 38
  • 37
  • 37
  • 36
  • 35
  • 23
  • 21
  • 19
  • 18
  • 18
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
181

Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Maasdorp, David Isak 07 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die hoofdoel van hierdie verhandeling is om 'n studie te maak van die interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag. Die benadering wat in hierdie studie gevolg word, is om die historiese pad van politieke stryd van deelnemende magte in die SANW te volg tot en met die historiese integrasie proses wat sy aanvang in 1994 geneem het. Hierdie samestelling van weermagte wat bestaan uit die SAW (Suid-Afrikaanse Weermag), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian's People Liberation Army), TBVC state, het elkeen respektiewelik sy eie militere- politieke ideologiese pad geloop. Om die verskille verder te aksentueer bestaan hierdie magte uit verskillende kulturele-, etniese-, en godsdienstige agtergronde. Die grootste verskil setel daarin dat hierdie magte aardsvyande van mekaar was. Die verdere verloop van hierdie verhandeling is om 'n blik te werp op hierdie diversiteit en die samehangende vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die integrasie van magte waarin diepgewortelde verskille setel. Teneinde samehorigheid en 'n gees van vreedsame naasbestaan te ontketen,word daar 'n indringende soeke geloods om effektief oor kultuurgrense heen te kommunikeer. Hierdie soeke om sinvol en effektief te kommunikeer geskied ook langs die weg van refleksie vanuit die Skrif. In die lig daarvan dat hierdie verhandeling vanuit die Sendingwetenskap bedryf word, word vraagstukke vanuit die Skrif benader, met antler woorde, watter leiding vind ons vanuit die Woord van God op die problematiek in die SANW. W anneer daar 'n introspeksie gehou word, oor die vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die proses van transformasie in die SANW, dan word daar indringend besin oor die rol wat die kapelaansdiens in die kultureel-diverse konteks van die SANW vertolk, gegee die vraagstukke en problematiek waarin die organisasie gewikkel is. Hierdie navorsing het tot die een slotsom gekom, tewete, dat die kapelaan die rol as fasiliteerder van versoening moet vertolk. Hy doen dit langs die weg van identifisering met die uitdagings waarmee lede worstel en begelei hulle pastoral om die visie van'n verenigde weermag vir die Republiek van Suid-Afrika te intemaliseer. Sy pastoraat bereik sy diepste wese wanneer koninkryksbeginsels soos vrede, geregtigheig, naaste liefde, vergewingsgesindheid en versoening in die konteks van die SANW as uitkomste verkondig word. / The main objective of this thesis is to make a study of the intercultural ministry in the cultural-diverse context of the South African National Defence Force. The approach of this study was to follow the political struggle of participating forces in the SANDF, up to the point of integration in 1994. These forces consists out of the SADF (South African Defence Forces), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian People's Liberation Army), TBVC States, who travelled their own military, politically and ideological routes. They also differ culturally, ethnically and religiously in their make-up. The thesis focuses on the problems and challenges which were caused by the integration of forces in which deep-seated differences are entrenched. In order to maintain a peaceful co-existence an urgent search was lodged to find ways of effective intercultural communication. Being a missiological study, the focus was on Scripture to find guidance that can overcome problems and challenges in the SANDF. This brings the role of the Chaplain in sharp focus in his ministry to the SANDF. The research came to one conclusion that the Chaplain must fulfill the role of facilitator of reconciliation. He is doing it by way of identification with the challenges with which the members struggle and guide them pastorally to internalize the vision of a United Defence Force for the Republic of South Africa. His pastorate reaches its depths when Kingdom principles, such as peace, righteousness, neighbourly love, forgiveness and reconciliation are proclaimed as outcomes within the context of the SANDF. / Theology / D.Th. (Theology)
182

Will there be enough information technology managers in 2010?

Roecks, Alan. January 1900 (has links)
Thesis (Master of Strategic Studies) -- Army War College, 2006. / Title from title screen (viewed , 2008). "March 8, 2006". "ADA448999"--URL.. Includes bibliographical references. Also issued in paper format.
183

Enlarging the cadre of deployable federal civilians for stabilization and reconstruction operations

Whitehouse, Anthony W. January 2006 (has links)
Thesis (Master of Strategic Studies) -- Army War College, 2006. / Title from title screen (viewed Aug. 20, 2008). "8 March 2006"--P. [iii]. "ADA449254"--URL. Includes bibliographical references (p. 15-22). Also issued in paper format.
184

Interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Maasdorp, David Isak 07 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die hoofdoel van hierdie verhandeling is om 'n studie te maak van die interkulturele bediening in die kultureel-diverse konteks van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag. Die benadering wat in hierdie studie gevolg word, is om die historiese pad van politieke stryd van deelnemende magte in die SANW te volg tot en met die historiese integrasie proses wat sy aanvang in 1994 geneem het. Hierdie samestelling van weermagte wat bestaan uit die SAW (Suid-Afrikaanse Weermag), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian's People Liberation Army), TBVC state, het elkeen respektiewelik sy eie militere- politieke ideologiese pad geloop. Om die verskille verder te aksentueer bestaan hierdie magte uit verskillende kulturele-, etniese-, en godsdienstige agtergronde. Die grootste verskil setel daarin dat hierdie magte aardsvyande van mekaar was. Die verdere verloop van hierdie verhandeling is om 'n blik te werp op hierdie diversiteit en die samehangende vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die integrasie van magte waarin diepgewortelde verskille setel. Teneinde samehorigheid en 'n gees van vreedsame naasbestaan te ontketen,word daar 'n indringende soeke geloods om effektief oor kultuurgrense heen te kommunikeer. Hierdie soeke om sinvol en effektief te kommunikeer geskied ook langs die weg van refleksie vanuit die Skrif. In die lig daarvan dat hierdie verhandeling vanuit die Sendingwetenskap bedryf word, word vraagstukke vanuit die Skrif benader, met antler woorde, watter leiding vind ons vanuit die Woord van God op die problematiek in die SANW. W anneer daar 'n introspeksie gehou word, oor die vraagstukke en problematiek wat voortspruit uit die proses van transformasie in die SANW, dan word daar indringend besin oor die rol wat die kapelaansdiens in die kultureel-diverse konteks van die SANW vertolk, gegee die vraagstukke en problematiek waarin die organisasie gewikkel is. Hierdie navorsing het tot die een slotsom gekom, tewete, dat die kapelaan die rol as fasiliteerder van versoening moet vertolk. Hy doen dit langs die weg van identifisering met die uitdagings waarmee lede worstel en begelei hulle pastoral om die visie van'n verenigde weermag vir die Republiek van Suid-Afrika te intemaliseer. Sy pastoraat bereik sy diepste wese wanneer koninkryksbeginsels soos vrede, geregtigheig, naaste liefde, vergewingsgesindheid en versoening in die konteks van die SANW as uitkomste verkondig word. / The main objective of this thesis is to make a study of the intercultural ministry in the cultural-diverse context of the South African National Defence Force. The approach of this study was to follow the political struggle of participating forces in the SANDF, up to the point of integration in 1994. These forces consists out of the SADF (South African Defence Forces), MK (Umkhonto we Sizwe), APLA (Azanian People's Liberation Army), TBVC States, who travelled their own military, politically and ideological routes. They also differ culturally, ethnically and religiously in their make-up. The thesis focuses on the problems and challenges which were caused by the integration of forces in which deep-seated differences are entrenched. In order to maintain a peaceful co-existence an urgent search was lodged to find ways of effective intercultural communication. Being a missiological study, the focus was on Scripture to find guidance that can overcome problems and challenges in the SANDF. This brings the role of the Chaplain in sharp focus in his ministry to the SANDF. The research came to one conclusion that the Chaplain must fulfill the role of facilitator of reconciliation. He is doing it by way of identification with the challenges with which the members struggle and guide them pastorally to internalize the vision of a United Defence Force for the Republic of South Africa. His pastorate reaches its depths when Kingdom principles, such as peace, righteousness, neighbourly love, forgiveness and reconciliation are proclaimed as outcomes within the context of the SANDF. / Theology / D.Th. (Theology)
185

CONSCRIPTION WITH CONSEQUENCES? Exploring the Effects of Military Personnel Supply Method Choice on Civil War Onset

Hasslöf, Victor January 2021 (has links)
Positing that the characteristics of a state’s military has an effect on civil war outbreak likelihood, this thesis examines a hitherto unexplored relationship —that between military personnel supply method and civil war onset. Based on earlier research on the two phenomena separate from each other, a theory linking conscription to an increased probability of civil war onset compared to voluntary service was developed and an hypothesis derived. A test was then performed by means of several large-n multivariate logistic regression analyses on two sets of country-year level data from 1945 – 1999. Ultimately, the null hypothesis could not be rejected. Results instead indicate that voluntary service might result in a higher probability of civil war onset. This finding is however not statistically significant at the standard level. These findings are of importance for the shaping of military policy, especially in at-risk-of-civil-war countries, and it is strongly suggested that the examined relationship be further investigated in future research.

Page generated in 0.0787 seconds