• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ontwerp van 'n ouerleidingsprogram vir moeders in 'n kangaroemoedersorg-program : 'n opvoedkundig sielkundige benadering

Snyman, Amelia 06 1900 (has links)
Die doel van hierdie studie is die ontwikkeling van 'n ouerleidingsprogram vir moeders wat hul premature babas in 'n kangaroemoedersorgprogram versorg. Die program het ten doel om die moeders in die onmiddelikke versorging, sowel as die toekomstige begeleiding van hut kinders, toe te rus. 'n Literatuuroorsig word gegee van prematuriteit as fenomeen en van kangaroemoedersorg (KMS) as versorgingswyse, met spesifieke verwysing na die toepassing daarvan in Kalafonghospitaal. Die grondslae van ouerteiding word uit die literatuur opgesom en riglyne word ook gestef vir die samestelling van 'n ouerfeidingprogram. Die kwalitatiewe navorsingsmetode word gebruik om die inhoud van die ouerfeidingsprogram te bepaal en om ondersoek in te stel na die mees geskikte aanbiedingswyses. Die verslag word afgesluit met riglyne vir die samestelling van 'n prakties-toepasbare ouerleidingsprogram waarin inhoudsmoontlikhede, idees vir aanbieding en wyses vir die bepaling van gestelde uitkomste uiteengesit word. / The aim of this study is the development of parental guidance for mothers who take care of their premature babies in a programme of Kangaroo Mother Care. The programme aims to equip mothers for immediate and future care of their children. A literature review of prematurity as phenomenon and of kangaroo mother care as care method is presented with specifK: reference to the way it is applied in Kalafong-hospital. The basics of parental care are summated from literature and guidelines are set to design a parental guidance programme. The qualitative research method is put into operation to determine the content of the parental guidance programme and to investigate the most appropriate method of presentation. The report is concluded with guidelines for setting up a practical and applicable parental guidance programme in which subject possibilities, ideas for presentation and means for determining set outcomes are explained. / Educational Studies / M.Ed.(Spesialisering in voorligting)
2

Page generated in 0.0889 seconds