• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A simple ergonomic intervention for neck and upper back musculoskeletal pain in computer users

Muller, Sabine 04 1900 (has links)
Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2015 / ENGLISH ABSTRACT: Background: The use of computers at school, university, work and for social media is growing and whilst neck pain is common in the general population, computer users have an even higher prevalence. Incorrect workstation ergonomics have been identified as a risk factor for the development of neck pain in computer workers. Aims: To assess the effect of adjusting chair and monitor height of a female office worker’s computer workstation on work related neck and upper back pain intensity, comfort of her sitting posture and disability. Methods: An N=1 study was conducted using the A-B-C design consisting of a computer workstation adjustment involving chair and monitor height of a female office worker. The effect of the intervention was evaluated using the Visual Analogue Scale (VAS) to measure neck and upper back pain intensity and comfort of sitting position, and the Neck Disability Index to measure disability. The effect of the intervention was assessed over the three phases, consisting of four weeks each. During these phases, the participant could continue with her usual computer work. The results were compiled and tabulated. Results: A reduction in neck and upper back pain intensity as well as an increase in sitting comfort position were found. However these improvements were not statistically or clinically significant. The effect size for pain intensity was 0.76 and for sitting comfort 0.21. The participant reported no disability as measured by the Neck Disability Index, at the start and at the end at the end of the study. Conclusion: The vertical adjustment of this female office worker’s chair and monitor height according to her anthropometrics improved neck and upper back pain intensity and comfort of sitting position. This ergonomic workstation intervention could form part of a practical management option for computer users with neck and upper back pain. Further research is recommended to establish whether these findings are generalizable to the wider community of computer users. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Probleemstelling: Die gebruik van rekenaars by skole, universiteite, werksplekke en vir sosiale doeleindes neem toe. Nek pyn kom dikwels in die algemene bevolking voor, maar dit is meer prevalent in rekenaargebruikers. ‘n Werkstasie wat nie ergonomies korrek opgestel is nie, is geidentifiseer as ‘n risikofaktor vir die ontwikkeling van nekpyn in rekenaar werkers. Doelwitte: Om te bepaal of aanpassings in die stoel- en beeldskerm hoogte van ‘n vroulike kantoor werker se rekenaar werkstasie, ‘n effek het op werksverwante nek en boonste rug pyn, sitgemak en funksionele vermoë. Methode: Die N=1 studie met ‘n A-B-C ontwerp is onderneem en het bestaan uit n rekenaar werkstasie aanpassing waarby die hoogte van die stoel en beeldskerm van ‘n vroulike relenaargebruiker aangepas is. Die effek van die intervensie is ge-evalueer deur middle van die visueel analoogskaal (VAS) om pyn en sitgemak te bepaal; en die Nek Ongeskiktheids Indeks (NOI) om gestremtheid te bepaal. Die effek van die intervensie is oor drie fases, wat elk bestaan het uit vier weke, evalueer. Gedurende die fases, kon die deelnemer met haar gewone rekenaarwerk voortgaan. Die resultate is saamgestel en getabuleer. Resultate: Daar was ‘n vemindering in die intensiteit van nekpyn, boonste rug pyn en die sitgemak van die individu het ook verbeter. Hierdie verbeteringe was egter nie statisties of klinies betekenisvol nie. Die effek grootte vir pyn intensiteit was 0.76 en vir sitgemak was 0.21. Die deelnemer het geen gestremdheid gerapporteer, soos gemeet met die NOI met aanvangs van die studie of teen die einde van die studie nie. Gevolgtrekking: Die vertikale hoogte-aanpassing van die stoel en beeldskerm van hierdie vroulike rekenaar werker volgens haar antropometrie het bygedra tot ‘n verbetering in nek en boonste rug pyn, asook sitgemak. Hierdie ergonomiese werkstasie intervensie kan deel vorm van die praktiese hantering van nek en boonste rug pyn in rekenaargebruikers. Verdere navorsing wod aanbeveel om te bepaal of hierdie bevindinge veralgemeenbaar is na die wyer gemeenskap van rekenaarverbruikers.
2

Effect of a chair and computer screen height adjustment on the neck and upper back musculoskeletal symptoms in an office worker

Saggu, Rajinder Kaur 04 1900 (has links)
Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Aims: To assess the effect of a chair and computer screen height adjustment on the neck and upper back musculoskeletal symptoms in an office worker. Methods: An N=1 study was conducted using the ABC design. Ethics approval was obtained for the study and the participant provided informed written consent. The participant was assessed over three four week phases as she performed her habitual computer work. The outcome measures assessed during the three phases were the pain intensity and perceived sitting comfort. The three phases were named the baseline, intervention and wash-out phases. During the baseline phase, the outcome measures were obtained at the participant‟s habitual work station. The intervention phase involved a vertical adjustment of the chair and computer screen height. The wash-out phase allowed the participant to adjust the chair and computer screen height to their choice. A follow-up interview was conducted with the participant three months after completion of the study. The mean values and the ranges of the pain intensity and perceived comfort were obtained and compared. The data collected was captured on a Microsoft Excel 2010 spread sheet, where after the data was tabulated and presented graphically. Results: The mean pain intensity of the participant increased slightly during the intervention phase in comparison to the baseline phase, but remained stable during the wash-out phase. The mean perceived sitting comfort deteriorated initially during the intervention phase, but improved later during the intervention phase and showed greater improvement during the wash out phase. The perceived sitting comfort showed more improvement than the pain intensity during the washout phase. Both the pain intensity and perceived sitting comfort showed improvement at the three months follow up assessment, post completion of the study. Conclusion: The vertical height adjustment of the chair and the VDT did not improve the participant‟s pain intensity and perceived sitting comfort when compared to the participant‟s habitual workstation parameters. The findings do not favour the horizontal viewing angle. The findings of this study however support the use of „slightly below horizontal‟ viewing angle as being conducive to reduce the pain intensity and improve the sitting comfort of an office worker. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Doelstelling: Om die effek te bepaal van die hoogte aanpassing van die stoel en rekenaarskerm op die nek en bo-rug muskuloskeletale simptome van 'n kantoorwerker. Metodes: „n N=1 studie was uitgevoer deur gebruik te maak van die ABC ontwerp. Etiese goedkeuring was verkry vir die studie en die deelnemer het ingeligte skriftelike toestemming verleen. Die deelnemer was ge-evalueer oor drie vier week-lange fases terwyl sy haar gewone rekenaarwerk verrig het. Die uitkomsmetings ge-evalueer tydens die drie fases was pyn intensiteit en waargenome sitgemak. Die drie fases was genoem die basislyn, intervensie en uitwas fases. Gedurende die basislyn fase was die uitkomsmetings by die deelnemer se gewone werkstasie ingevorder. Die intervensie fase het 'n vertikale aanpassing van die stoel en rekenaarskerm behels. Die uitwas fase het die deelnemer toegelaat om haar stoel en rekenaarskerm se hoogte aan te pas volgens haar keuse. 'n Opvolg onderhoud was gevoer met die deelnemer drie maande na die voltooiing van die studie. Die resultate was vasgelê op 'n Microsoft Excel 2010 data bladsy, waarna die data getabuleer en grafies uitgebeeld is. Resultate: Die gemiddelde pyn intensiteit van die deelnermer het effens toegeneem tydens die intervensie fase in vergelyking met die basislyn fase, maar het stabiel gebly tydens die uitwas fase. Die gemiddelde waargenome sitgemak het aanvanklik verswak tydens die intervensie fase, maar het later verbeter tydens die intervensie fase en het aangehou verbeter tydens die uitwas fase. Die waargenome sitgemak het groter verbetering getoon as die pyn intensiteit tydens die uitwas fase. Beide pyn intensiteit en waargenome sitgemak het verbetering getoon by die drie maande opvolg evaluasie, na voltooiing van die studie. Gevolgtrekking. Die vertikale hoogte aanpassing van die stoel en rekenaarskerm het nie die deelnemer se pyn intensiteit en waargenome sitgemak in vergelyking met die deelnemer se gewone werkstasie parameters verbeter nie. Hierdie bevindinge is nie ten voordeel van die horisontale kykhoek nie. Nietemin, ondersteun die bevindinge van hierdie studie die gebruik van die "effens onder die horisontale" kykhoek as bevorderend om die pyn intensiteit te verminder en die sitgemak van 'n kantoorwerker te verbeter.

Page generated in 0.1391 seconds