Spelling suggestions: "subject:"needlestick injuries -- cafety measures"" "subject:"needlestick injuries -- asafety measures""
1 |
An investigation of safety syringes in the prevention of needlestick injuriesKroes, Gabriel 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Daily more than 300 000 health care workers in South Africa are to a lesser or greater extent
exposed to the risk of deadly viruses which can be transferred through neediestick injuries.
It is estimated that currently 9,8 million people in South Africa are HIV positive. This high
incidence of HIV has a great impact on the danger of infection from neediestick injuries.
It is estimated that 44 000 neediestick injuries takes place annually in South Africa.
Despite such a high risk there are currently few safety regulations or official efforts to prevent or
determine the true impact and incidence of needlesticks in South Africa.
This study project investigated the number of neediestick injuries that could potentially be
prevented by the use of needles with safety features and estimated the ranges of benefits and
costs of using such safety devices.
With the financial constraints that are imposed on South African hospitals, infection control
through the use of safety syringes makes economic sense. Prevention of infections is clearly far
cheaper than cure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daagliks word meer as 300 000 gesondheids personeel in Suid Afrika in 'n mindere of meerdere
mate blootgestel aan die risiko van lewens gevaarlike viruse wat deur middel van naaldprik
ongelukke oorgedra kan word.
Hierdie risiko word spesifiek in Suid Afrika verhoog deur die hoë insidensie van HIV. Dit word
beraam dat daar tans 9,8 miljoen mense in Suid Afrika is wat HIV positief is.
Daar word beraam dat daar tans 44 000 naaldprik ongelukke per jaar in Suid Afrika plaasvind.
Ten spyte van die hierdie hoë risko is daar tans min veiligheids regulasies of amptelike pogings
om die omvang en voorkoming van naaldprik insidente te bepaal nie.
Hierdie studie het die getal naaldprikke wat voorkom kan word deur die gebruik van veiligheids
inspuitnaalde ondersoek en het die voordele en kostes van sulke veiligheidsmaatreëls beraam.
Gegewe die finasiële druk wat ons tans in Suid Afrikaanse hospitale ondervind, is bewys dat die
gebruik van veiligheids inspuitnaalde ekonomiese sin maak. Voorkoming op hierdie manier is
bewys as 'n ver goedkoper opsie as nasorg.
|
Page generated in 0.1097 seconds