• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The Old Mutual Healthcare Call Centre Project : applying world class manufacturing techniques in a non-production environment

Kapp, H. A. (Heronemus Albertus) 03 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis researches World Class Manufacturing Techniques (WCMT) and their applicability in a Non-Production Environment such as an inbound call centre in the financial services sector. These WCMT involve a set of innovative techniques and principles, which are applied by foremost manufacturing companies. These techniques however, are not sacred and one always needs to refer back to the objectives of World Class Manufacturing, namely to (a) Eliminate waste, (b) Improve quality, (c) Shorten lead times, (d) Reduce costs, and (e) Improve morale and seek other improvements. The importance lies in attaining the objectives in the context of the necessary manufacturing tasks. Companies applying these techniques demonstrate significant productivity gains, production synergies, reduced rework and more reliable on-time delivery. In the highly competitive global market, these offer a competitive advantage for such companies. A critical and essential element of a company's strategic vision is a clearly defined and healthy competitive advantage. It is imperative that a company's vision is clearly aligned to its business objectives and goals. The WCMT is a tool that aligns the business vision and strategic objectives to realize its competitive advantage. By aligning the vision to its competitive advantage, it is crucial that the company challenge its existing production processes and the way in which it operates. Existing production processes need to be continuously reviewed and adjusted where necessary to sustain the competitive advantage. This paper is a practical example of how a non-production organisation can apply these WCMT to sustain its competitive advantage. The WCMT such as Theory of Constraints (TOC), Just in Time (JIT) and Total Quality Management (TQM) are discussed and applied in the inbound call centre of a medical aid administration company. In a relatively short time span, some remarkable sustainable productivity improvements were achieved. This would imply that these WCMT could be applied in traditional non-production environments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsings werkstuk ondersoek Wêreld Klas Vervaardigings Tegnieke (WCMT) en die moontlike toepassing daarvan in 'n nie-vervaardigings omgewing, soos 'n inbeldienssentrum in die finansiële dienste sektor. Hierdie WCMT omsluit 'n groep innoverende tegnieke wat huidiglik aangewend en toegepas word in die meeste vervaardigings ondernemings. Hierdie tegnieke is nie beperk nie en verwys altyd terug na die doelstellings van WCMT naamlik (a) Vermindering van afval, (b) Verbetering van kwaliteit, (c) Verkorting van wag periodes, (d) Verlaging van kostes, en (e) Verbeterende personeel moraal en die voortdurende soeke na ander verbeteringe. Die belangrikheid van WCMT lê in die bereiking van hierdie bogenoemde doelwitte binne die konteks van die noodsaaklike vervaardigings metodes. Ondernemings wat hierdie tegnieke toepas vind groot produksiekapasiteit verbeteringe, produksie sinergie, 'n verlaging in die oordoen van foutiewe werk en ondervind ook grotendeels meer gereelde op-tyd aflewering. In die hoogs kompeterende globale mark bied die WCMT die broodnodige mededingende voordeel aan hierdie ondernemings. Die kritieke en belangrike bestanddeel van 'n onderneming se strategie en visie is die onderneming se vermoë om 'n deeglike en gesonde mededingende voordeel bo sy mededingers te hê. Dit is van kardinale belang dat die onderneming se visie behoorlik in lyn is met die onderneming se strategiese doelwitte. Hierdie WCMT is 'n instrument wat die onderneming kan aanwend ten einde sy visie en strategiese doelwitte, asook sy kompeterende voordeel, te bereik. Dit is krities belangrik dat 'n onderneming se visie en sy kompeterende doelwitte gesinkroniseer en gelykgestel is en verder dat die onderneming ook sy huidige produksie prosesse herevalueer, asook die manier waarop die onderneming opereer. Huidige produksie prosesse moet voortdurend geherevalueer en aangepas word waar nodig, ten einde die onderneming se voortdurende kompeterende voordeel te behou. Hierdie navorsings stuk is 'n voorbeeld van die praktiese toepassing van WGMT en hoe hierdie tegnieke 'n onderneming behulpsaam kan wees ten einde sy kompeterende voordeel te behou. Die WGMT soos die Teorie van Beperkings (TOC), Net Betyds (JIT) en Totale Kwaliteit Beheer (TQM) word deeglik ondersoek en bespreek. Die navorser ondersoek voorts die moontlikheid om hierdie tegnieke toe te pas in 'n in beldienssentrum by 'n administrateur van mediese fondse. In 'n relatiewe kort periode het die navorser noemenswaardige en voortdurende produksie verbetering teweeg gebring deur die toepassing van WGMT. Die navorser het afgelei dat hierdie WGMT nie net beperk is tot die vervaardigings sektor nie, maar dat dit ook in die nie-vervaardigings sektor doeltreffend aangewend kan word.

Page generated in 0.0446 seconds