• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes

Wessels, Daniel 04 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die wereldwye neiging in die onderwys wat bekend staan as lnsluiting is teweeggebring deur die reg van elke individu op onderrig, soos vasgele in die Universele Verklaring van Menseregte van 1948, tesame met die hernieude onderneming van die wereldgemeenskap' op die Wereldkonferensie oor Opvoeding vir Almal van 1990 om daardie reg, ten spyte van individuele • verskille, te verskans. Aile aanduidings is dat Suid-Afrika ook die beleid van lnsluiting sal aanvaar in die regering se pogings om die onderwys te hervorm. Hierdie beleid van lnsluiting hou groot implikasies in vir die onderwyser in, die gewone skole, aangesien hulle beida die voorwerp en die . agent is van sodanige hervorming. Daar word aanvaar dat die onderwyser se houding teenoor leerders in die algemeen 'n belangrike rol speel met betrekking tot die sukses van die onderrig- en leergebeure in die klaskamer. Hierdie houding word dikwels bepaal deur die · onderwyser se kennis van leerders in die klaskamer en sy vaardighede met betrekking tot hul onderrig. In die lig van die literatuurstudie, wat daarop dui dat onderwysers nie voldoende opleiding ontvang om aan die behoeftes van leerders met spesiale onderwysbehoeftes te voldoen nie, word in hierdie navorsing die houding van die onderwyser in die gewone skool teenoor die leerders met spesiale onderwysbehoeftes soos dit in die praktyk openbaar word bepaal. / The right of every individual to education, as enshrined in the 1948 Universal Declaration of Human Rights, and the renewing of the pledge made by the world community at the 1990 World Conference on Education for All to ensure that right, regardless of individual differences, gave rise to the worldwide trend in education known as Inclusion. All indications are that South Africa will also adopt the policy of Inclusion as part of the government's efforts to reform education. The policy of Inclusion has major implications for the teachers in the ordinary school, as they are both the subjects and the agents of reform. It is generally believed that teachers' attitudes towards learners plays a major role ·in the success of the teaching-learning events in the classroom. These attitudes are often influenced by .. the teachers' knowledge of the learners in their classrooms and their skill in teaching them. In view of literature that suggests that teachers are not adequately trained to meet the needs of learners, with special Educational needs, this study undertakes to investigate the attitude of teachers in the ordinary school towards learners with special educational needs, as it manifests in practice. / Educational Studies / M.Ed. (Ortopedagogiek)
2

Page generated in 0.039 seconds