• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van stres op die akademiese prestasie van die volwassene-leerder : 'n orto-andragogiese studie / The influence of stress on the academic performance of the adult learner : an ortho-andragogic study

Lotz, Jan Willem 09 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Stress is a complex and multi-dimensional phenomenon of which topical significance is given at present. The aim of this study was to focus on the influence of stress on academic performance of the young student. First, a comprehensive study of the literature was undertaken in order to arrive at an understanding of the foregoing. An overview of the nature, etiology and manifestation of stress, as well as how it is coped with, is offered. Special attention was devoted to factors that cause the young student to experience distress. In addition the way in which the personal actualisation of the young student occurs, was researched. From the research it appeared that owing to, among other things, the experiencing of distress and inadequate personal actualisation, some young students are in a situation involving need, which requires urgent and essential ortho-andragogic guidance. Consequently, the ortho-andragogic responsibility of rendering aid within the context of tertiary training was addressed. Lastly, an empirical investigation of the correlation between distress and particularised academically oriented issues was launched. Based on the findings and conclusions arrived at during the course of the study and investigations, recommendations have been made for future research. / Stres is 'n komplekse en veelvlakkige fenomeen wat in die huidige tydsgewrig van aktuele belang beskou word. Die doel van die studie is om die fokus te laat val op die invloed van stres op die akademiese prestasie van die jeugdige student. Ten einde tot begrip van die voorgaande te kom, is daar in eerste instansie 'n omvattende literatuurstudie onderneem. 'n Oorsig is gebied ten opsigte van die aard, etiologie, manifestering en bantering van stres. In die besonder is gelet op faktore wat aanleiding tot distresbelewing by die jeugdige student gee. Benewens die voorgaande, is die wyse waarop die persoonsvoltrekking van die jeugdige student geskied, nagevors. Uit die navorsing het dit geblyk dat sommige jeugdige studente vanwee onder meer distresbelewing en ontoereikende persoonsvoltrekking, in 'n noodsituasie verkeer, wat orto-andragogiese begeleiding noodsaaklik maak. Gevolglik is 'n blik op die orto-andragogiese aanspreeklikheid vir hulpverlening binne tersiere opleidingsverband gewerp. In laaste instansie is 'n empiriese ondersoek na die korrelasie tussen stres en verbesonderde akademiesgeorienteerde aangeleenthede geloods. Na aanleiding van die bevindinge en gevolgtrekkings waartoe daar in die loop van die studie en ondersoek gekom is, ls aanbevelings vir toekomstige navorsing gedoen. / Teacher Education / D. Ed. (Orthopedagogics)
2

Page generated in 0.0844 seconds