• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Vorderingsregte as sekerheidsobjektesekerheidsessies of notariele verbande?

Dekker, Louise January 1997 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van saaklike sekerheidstelling is om 'n saak as eksekusievoorwerp tot die beskikking van die kredietgewer te stel. Vorderingsregte as sekerheidsobjekte voldoen hieraan en moet daarom as deel van die saakbegrip beskou word. Vorderingsregte word in die praktyk as sekerheidsobjekte aangewend of by wyse van sekerheidsessies of deur middel van die registrasie van 'n notariele verband daaroor. Alhoewel die regspraak by sekerheidsessies voorkeur gee aan 'n verpandingskonstruksie, is Scott van mening dat 'n algehele sekerheidsessie nog moontlik is. Die toepassing van die verpandingskonstruksie lewer aanvaarbare resultate en voldoen meestal aan die kontrakterende partye se behoeftes. Die vereiste van publisiteit by pandreg sal egter in sekere gevalle nie vir die partye aanvaarbaar wees nie en kan algehele sekerheidsessies hier 'n oplossing bied. By notariele verbande is die bestaande posisie ingevolge waarvan 'n onderskeid gemaak word tussen liggaamlike en onliggaamlike sake as sekerheidsobjekte, onuithoudbaar en is wetgewing in die verband nodig. The aim of real security is to have objects available to a creditor for execution. Personal rights may be used for this purpose and should therefore be included in the definition of property. In practise claims (personal rights) are used as security objects by way of a security cession or through the registration of a notarial bond over the claims. Although the courts give preference to personal rights in security by way of pledge, Scott is of the opinion that these decisions do not exclude out-and-out security cessions. The results that application of the law of pledge causes, are acceptable and will mostly fulfil the need of the parties. In certain situations the requirement of publicity will however be unacceptable in which instance out-and-out security cessions may be the solution. The current position where a distinction is made between corporeal and incorporeal property as security objects, is unacceptable and legislation is needed in this regard. / Private Law / LL.M.
2

Page generated in 0.0669 seconds