• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A molecular phylogenetic assessment of Oxalis L. section Angustatae subsection Lineares using trnL-trnF sequence data

Oberlander, Kenneth 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The phylogenetic relationships and taxonomic status of South African Oxalis L. species are highly unresolved, both regionally and with regard to precise placement within the genus as a whole. Studies based exclusively on morphological and palynological characteristics have hitherto proved only partially successful in resolving natural groupings among the indigenous taxa of the region. Recent studies involving a few native taxa have indicated the plastid trnL-trnF non-coding DNA region as useful for the purposes of reconstructing phylogenetic relationships within the genus. The present study addressed the taxonomic monophyly and relationships of the highly unresolved section Angustatae subsection Lineares, using DNA sequence data. The phylogenetic reconstruction of southern African Oxalis species renders five of the subsections of section Angustatae sensu Salter (1944) polyphyletic, three of them conclusively so. The members of subsection Lineares are split between three clades, two of them with strong bootstrap support. None of these three clades consists exclusively of species of subsection Lineares. Likewise four of the seven assemblages of related taxa within subsection Lineares sensu Salter (1944) are not retrieved as monophyletic. Pollen data sensu Dreyer (1996) supports the clades retrieved in this study, whereas very few morphological characters could be plotted as potential synapomorphies for these clades. The resultant phylogenetic reconstruction thus supports palynological data of this subsection, and indicates the urgent need for a revision of the current morphological classification of Salter (1944). / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die filogenetiese verwantskappe en taksonomiese klassifikasie van Suid Afrikaanse Oxalis L. spesies is nog baie onduidelik, beide binne die gebied en ten opsigte van die presiese plasing binne die genus as 'n geheel. Vorige werk, uitsluitlik gebaseer op morfologiese en palinologiese kenmerke, was tot dusver nog net gedeeltelik suksesvol in die identifikasie van natuurlike groepe binne die inheemse taksa van die gebied. Onlangse studies op 'n paar inheemse spesies het die nut van die plastied trnL-trnF nie-koderende DNA area bevestig vir die rekonstruksie van filogenetiese verwantskappe in die genus. Hierdie studie is gerig op die taksonomiese monofilie en verwantskappe van die onnatuurlike seksie Angustatae subseksie Lineares, deur gebruik te maak van DNA basis-volgorde data. Die filogenetiese rekonstruksie van Suid Afrikaanse Oxalis spesies dui aan dat vyf van die subseksies van seksie Angustatae sensu Salter (1944) polifileties is, met sterk steun daarvoor dat drie van hulle onnatuurlik is. Die lede van subseksie Lineares is tussen drie verskillende groepe versprei; twee van dié groepe het sterk ondersteuning. Nie een van die drie groepe bestaan uitsluitlik uit spesies van subseksie Lineares nie. So ook is vier van die sewe groepe van verwante spesies binne subseksie Lineares sensu Salter (1944) polifileties. Stuifmeel data volgens Dreyer (1996) ondersteun die groepe wat deur die DNA volgordes uitgewys is, terwyl baie min morfologiese kenmerke gebruik kan word as potensiële sinapomorfe/kenmerke. Die filogenetiese rekonstruksie ondersteun dus die palinologiese data van die subseksie, en dui op die dringende behoefte aan 'n hersiening van die huidige morfologiese klassifikasie van Salter (1944).

Page generated in 0.0653 seconds