• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Fasilitering van leer in kommunikatiewe T²-Afrikaanstaalonderrig

Dilrajh, Kamla Moonsamy 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / In die studie is daar gepoog om aan te toon waarom die ondervindingsmod~l vir taalleer die aangewese model vir effektiewe tweedetaalleer is. Die kommunikatiewe onderrigbenaderingswyse, onderhandeling in die klaskamer en die belangrikheid van die prosessillabus in tweedetaalverwerwing is bespreek. Die taalonderwyser se rot as fasiliteerder van leer in kommunikatiewe FAfrikaanstaalonderrig in die interaktiewe klaskamer met klem op leerdergesentreerde onderrig is uiteengesit. Daar is verder aangetoon dat daar ten opsigte van die rot van die onderwyser 'n paradigmatiese verskuiwing moet plaasvind, veral noudat beginsels van uitkomsgebaseerde onderrig wat deel van kurrikulum 2005 vorm, in 1998/1999 in aile Suid-Afrikaanse skole ingestel is. Die onderwyser is nou 'n fasiliteerder van kennis, nie 'n oordraer daarvan nie. Belangrike aspekte van leer wat leerders se tweedetaalleer be'invloed, is bespreek, byvoorbeeld klaskamerkommunikasie, fasilitering, suggestopedia, faktore wat begrip van leerstof be'invloed, onderwyser - en leerdergedragswyses, positiewe /eeratmosfeer, behandeling van leerderfoute, Jeerderpersepsies, kommunikatiewe strategiee en evalueringsmetodes. 'n Verskeidenheid taallesse wat op T2-Afrikaans en die T2-taalklaskamer betrekking het, en wat verskillende onderrigteoriee, uitkomsgebaseerde onderrig en die ses taalvaardighede integreer, word in hoofstuk 5 ge'illustreer. / In this study it is shown why the discovery model of language learning is the appropriate model for effective language learning. The communicative teaching approach, classroom-negotiation and the importance of the process syllabus in second language acquisition is discussed. The language teacher's role as facilitator of learning, in communicative L2 - Afrikaans language teaching in the interactive classroom with a learner-centered focus is explained. It is further shown that the role of the teacher must undergo a paradigm shift especially now that principles of outcomes based education which forms part of curriculum 2005 has been introduced into all schools in South Africa in 1998/1999. The teacher is now a facilitator of knowledge and not a transmitter thereof. Important aspects of learning that influence learners' second language learning are discussed, for example classroom communication, facilitation, suggestopedia, factors that influence the understanding of subject matter, teacher and learner behaviours, positive learning atmosphere, treatment of Ieamer errors, learner perceptions, communicative strategies and methods of evaluation. A variety of language lessons which integrate various teaching theories, outcomes based education and the six language learning skills which are related to L 2-Afrikaans and the L 2-classroom are illustrated in Chapter 5. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.0448 seconds