• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The strategy of PSG investment bank

Nieuwoudt, M. M. 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: PSG Investment Bank started out of the PSG Group in 1998. It was a successful enterprise that was rated highly by the public, institutions and employees. Through 1999, there was a struggle on executive level over the strategy that PSG Investment Bank should follow. The struggle culminated in 2000 with the resignation of the founder of PSG Investment Bank. The remaining executives put their strategy in action during 2000 and 2001. External factors made the environment difficult during late 2001 and 2002 and PSG Investment Bank was not able to respond in such a way that it could ensure its own survival. PSG Investment Bank was sold to Absa in August 2002, resulting in PSG Investment Bank's closure and delisting in 2003. This study examines the strategy of PSG Investment Bank through its life according to a model for strategic management put forward by Burger (2000). The vision of PSG Investment Bank, the external environment that influenced PSG Investment Bank and the internal environment of PSG Investment Bank are analysed as well as the strategic issues and options utilised by PSG Investment Bank. The conclusion of the study is that PSG Investment Bank faced a tough external environment that needed a strong internal environment to be able to survive. By not managing the most important internal resources, the employees, correctly, management lost the ability to ride out the storm brought about by the external circumstances and were left with few strategic options but to sell PSG Investment Bank. / AFRIKAANSE OPSOMMING: PSG Beleggingsbank is in 1998 uit die PSG Groep gebore. Dit was 'n hoogs suksesvolle onderneming wat deur die publiek, institusies en werknemers gerespekteer is. Deur die loop van 1999 was daar 'n stryd op topbestuursvlak oor die strategie wat PSG Beleggingsbank moes volg. Hierdie stryd het in 2000 die bedanking van die stigter van PSG Beleggingsbank tot gevolg gehad. Die oorblywende bestuurders het hulle strategie gedurende 2000 en 2001 in werking geplaas. Eksterne faktore het die omgewing moeilik gemaak gedurende laat 2001 en 2002 en PSG Beleggingsbank kon nie daarin slaag om sodanig op te treë om sy eie oorlewing te verseker nie. PSG Beleggingsbank is in Augustus 2002 aan Absa verkoop wat veroorsaak het dat PSG Beleggingsbank gedenoteer is en sy deure tydens 2003 gesluit is. Hierdie studie ondersoek die strategie van PSG Beleggingsbank deur die loop van die onderneming se lewe aan die hand van 'n model vir strategiese bestuur soos voorgestel deur Burger (2000). Die visie van PSG Beleggingsbank, die eksterne omgewing wat PSG Beleggingsbank beïnvloed het en die interne omgewing binne PSG Beleggingsbank sowel as die strategiese kwessies en keuses wat PSG Beleggingsbank uitgevoer het, word bestudeer. Die slotsom van die studie is dat PSG Beleggingsbank 'n moeilike eksterne omgewing ondervind het wat 'n sterk interne omgewing benodig het om in te oorleef. Deur nie sy belangrikste interne hulpbron, sy werknemers, reg te bestuur nie, het die bestuur die vermoë verloor om die storm wat deur eksterne faktore veroorsaak is, uit te sit en het met min strategiese opsies oorgebly anders as om PSG Beleggingsbank te verkoop.

Page generated in 0.0468 seconds