• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Onderhoudsbevele : die effektiwiteit daarvan in familieregtelike konteks

Lotriet, Helen Mary 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die nie-nakoming van onderhoudsbevele is 'n universele problem. Wereldwyd word daar gedurig pogings aangewend om by wyse van wetgewing effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele te bewerkstellig. Op 1 Maart 1992 het die wetgewer hier te lande 'n aantal nuwe maatreels vir hierdie doel beliggaam in die Wysigingswet op Onderhoud, 2 van 1991, wat op genoemde datum in werking getree het. 'n Ondersoek is gedoen by die Johannesburgse Landdroshof waar 'n studie gemaak is van 2,248 afgehandelde sake en strek oor die periode 1Maart 1992 tot 31Augustus1995. Die ondersoek bring aan die lig dat die bepalings van genoemde Wysigingswet op Onderhoud, wat gerig is op effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele, nie 'n noemenswaardige verbetering in effektiewer afdwinging van hierdie bevele in die praktyk tot gevolg gehad het nie. Dit blyk dat die meeste howe geneig is om belangrike afdwingingsmeganismes soos besoldigingsbeslag bevele en lasbriewe vir eksekusie oor die hoof sien. Kritiek word uitgespreek op sommige van hierdie bepalings en voorstelle word gemaak hoe relatiewe geringe wysigings daaraan effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele kan bewerkstellig. Daar word kortliks verwys na die afdwinging van onderhoudsbevele in antler regstelsels en hoe hulle poog om effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele te bewerkstellig. / The ineffective enforcement of maintenance orders appears to be a world wide phenomenon. Legislators here and aboard are always attempting to improve the effectiveness of maintenance collection and enforcement methods. Research done at the Johannesburg Magistrate's Court involving 2,248 cases covering the period 1 March 1992 to 31 August 1995 reveals that the Maintenance Amendment Act, 2 of 1991, which is aimed at improving the enforcement of maintenance orders had a negligible effect on enforcement mechanisms used by the courts. It appears that most courts are inclined to overlook important collection methods such as garnishee and attachment orders. Criticism is levelled at certain provisions contained in the Maintenance Act, 23 of 1963, as amended. Suggestions are made how relatively simple amendments would contribute to more effective enforcement of maintenance orders. A brief survey is made of attempts by some Western countries to improve the manner of maintenance collection. / Private Law / LL. M. (Law)
2

Page generated in 0.0715 seconds