• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Deiksis in Noord-Sotho

Du Preez, Petronella Maria, 1963- 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die term deiksis is afgelei van die Griekse woord deiktikos wat 'wys na' betaken, en verwys na daardie uitdrukkings wat in 'n taal gebruik word om die belangrikste orientasiepunte in 'n gespreksituasie te verwoord. Aile deiktiese interpretasies kan net relatief tot 'n spesifieke verwysingspunt (deiktiese sentrum) gemaak word. Vyf deiktiese kategoriee word onderskei. Persoonsdeiksis hou verband met die deiktiese persona, m.a.w. die spreker en aangesprokeneen moontlik 'n derde persoon indian hy/sy/dit in die gespreksituasie teenwoordig is. Persoonsdeiksis word hoofsaaklik in Noord-Sotho se kongruensie-en pronominale sisteem gereflekteer. Sosiale deiksis verwys na daardie uitdrukkings wat die spreker se houding teenoor die aangesprokene of die derde persoon weergee. In Noord-Sotho word leksikale items met 'n sosiaal--deiktiese funksie aangetrefwat die spreker se bewondering, afkeer of respek teenoor die aangesprokene reflekteer, asook verwantskapstenne en aanspreekvonne. Alhoewel Noord-Sotho se pro nominate stelsel neutraal is ten opsigte van geslag, is daar ander maniere om taalkundig 'n onderskeid tussen die geslagte te maak. Plekdeiktiese uitdrukkings word gebruik om die Jigging van 'n objek relatief tot die deiktiese sentrum te beskryf. Die posisie van die gespreksgenote of hulle fisiese gestaltes kan hierdie deiktiese sentrum uitmaak. In Noord-Sothoword demonstratiewe, demonstratief-kopulatiewe, lokatiewe kopulatiewe,lokatiewe bywoorde en sekere werkwoorde vir hierdie doe I aangewend. Tyddeiksis word in Noord-Sotho hoofsaaklik deur middel van temporale bywoorde geleksikaliseer en deur middel van tydsvonne in die werkwoord gegrammatikaliseer. Die interpretasie van hierdie uitdrukkings is van die deiktiese sentrum (tyd wanneer die uiting gemaak is) afhanklik. Temporale bywoorde sowel as die tydsvonn van die werkwoord beskryf die tyd wanneer die handeling plaasvind. Hierdie vonne sal aandui of die handeling v66r koderingstyd plaasgevind het (verlede tyd), of dit na koderingstyd sal plaasvind (toe~omende tyd), en of die handeling met koderingstyd saamval (teenwoordige tyd). Diskoersdeiksis verwys na daardie uitdrukkings wat gebruik word om na dele van die diskoers, of na naamwoordelike antesedente waarvoor daar nie 'n referent in die buitetaalse werklikheid bestaan nie, te verwys. In Noord-Sothoword demonstratiewe, pronomina van die derde persoon, demonstratief-kopulatiewe, sekere bywoorde, identifiserende kopulatiewe, sekere kwalifikatiewe en sekere voegwoorde vir hierdie doel aangewend. / The term deixis is derived from a Greek word deiktikos which means 'point at' and it is used in grammar to refer to those expressions which describe the essential points of orientation in a speech situation. The interpretation of deictic expressions can only be made in relation to a specific reference point (the deictic centre). Five deictic categories are distinguished. Person deixis concerns the deictic persons, that is the speaker, the addressee and possibly a third person if he/she/it is present in the speech situation. Person deixis is mainly reflected in the concordia! and the pronominal system of Northern Sotho. Social deixis refers to those expressions which reflect the speaker's attitude towards the addressee or the third person. Such expressions include lexical items which reflect the speaker's admiration, dislike or respect towards the addressee, as well as kinship terms and vocatives. Although the pronominal system of Northern Sotho is neutral with regard to sex, there are other linguistic ways in which gender distinctions can be drawn. Place deictic expressions are used to identify the location of an object relative to the deictic centre. The location of the speech participants or their bodies may constitute this deictic centre. Demonstratives, demonstrative-copulatives, locational copulatives, locative adverbs and certain verbs are used for this purpose in Northern Sotho. Time deixis is mainly lexicalised by means of temporal adverbs and grammaticalised by means of tense morphemes in the Northern Sotho verb. The interpretation of these expressions depends on the deictic centre (time when the utterance is made). Time adverbs as well as the tenses describe the time of an event. These structures will indicate whether the action took place before coding time (past tense), whether it will take place after coding time (future tense), or whether it coincides with coding time (present tense). Discourse deixis pertains to those expressions which are used to refer to parts of the discourse, or to nominal antecedents of which the referent is not present in the extra-linguistic context of the utterance. Demonstratives, demonstrative copulatives, third person pronouns, certain adverbs, identifying copulatives, certain qualificatives and certain conjunctions are used for this purpose in Northern Sotho. / African Languages / D Litt. et Phil. (Afrikatale)
2

Page generated in 0.0531 seconds