• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Songs in U.S. Presidential Campaigns: Function, Signification, and Spin

Brown, Garrett Amzi 24 August 2017 (has links)
No description available.
2

Konstruktiewe en destruktiewe aanwending van musiek sedert die aanvang van die moderne era : 'n ondersoek vanuit 'n opvoedingsperspektief

Lategan, Stephanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Sekere bevindings oor die positiewe en negatiewe invloed van musiek en die funksies wat dit met betrekking tot menswees vervul, is as 'n verwysingsraamwerk gebruik om historiese gegewens oar die konstruktiewe en destruktiewe aanwending van musiek in hoofsaaklik Duitsland en die V.S.A. te analiseer. Dit het aan die lig gekom dat musiek konstruktief aangewend is met betrekking tot: Intellektuele vorming: Intellektuele vaardighede en kennisverwerwing is deur musiek bevorder. Die leergebeure is veraangenaam en meer effektief gemaak. Estetiese vorming: Deur musiek is 'n estetiese waardesisteem en 'n goeie kunssmaak ontwikkel en die wording van volwaardige, gebalanseerde individue bevorder. Religieuse vorming: Musiek is aangewend om religieuse denke en gewaarwordinge uit te druk en om kennisoordrag, evangelisasie, sending en die belewing van 'n innige geloofsgemeenskap te bevorder. Etiese vorming: Etiese waarhede is met behulp van musiek herhaal en ingeoefen. 'n "Morele atmosfeer" en die vaslegging van 'n waardesisteem is daardeur bevorder. Politieke vorming: Politieke gevoelens en menings is deur musiek uitgedruk om mense te be1nvloed om bepaalde standpunte, partye, regerings of politieke stelsels te ondersteun. Nasionale vorming: Musiek is gebruik om patriotisme te verwoord, die kulture van volkere te weerspieel, volksfeeste op te luister en nasionale eenheid te bevorder. Sosiale vorming: Musiek is aangewend as 'n bran van vermaak en ontspanning en as 'n kommunikasiemiddel. Dit het gehelp om 'n groepsidentiteit te vestig, 'n gemeenskapsgevoel en sosialisering te bevorder en mense se gedragspatrone te be1nvloed. Affektiewe vorming: Deur middel van musiek is gepoog om die gevoelslewe te orden en te veredel en om positiewe veranderinge ten opsigte van affektiewe toestande teweeg te bring. Fisieke vorming: Verskeie liggaamsaktiwiteite en fisieke vaardighede, ontspanning en verfrissing is deur musiek bevorder en dit is as 'n terapie aangewend. Musiek is oak destruktief aangewend deurdat die Christelike kerk ondermyn, religieuse aanbidding benadeel, die jeug se emosionele beheer, selfstandigwording en etiese waardestelsels negatief be!nvloed, aggressiewe en opstandige gedrag, militarisme, politieke venyn en rassehaat bevorder, beswyming ge!nduseer, gehoorsintuie beskadig en regerings omvergewerp is. 'n Aantal aanbevelings en waarskuwings met betrekking tot die aanwending van musiek in formele, nieformele en informele onderwys- en opvoedingsituasies het uit die analise voortgevloei. / Certain findings concerning the positive and negative influences of music and the functions fulfilled by it in the life-world of man were used as a reference framework in order to analyse historical data on the constructive and destructive applications of music in mainly Germany and the U.S.A. It came to light that music was constructively applied with regard to: Intellectual shaping: Music was employed to enhance various intellectual skills, to improve the acquisition of knowledge and to render the learning process more pleasant and effective. Aesthetic shaping: An aesthetic value system and a good artistic taste were developed and the shaping of complete, balanced individuals was promoted through music. Religious shaping: Music was employed to express religious thoughts and perceptions and to promote close community of faith, knowledge transfer, evangelization and missionary effort. Ethical shaping: Ethical truths were reiterated and "practised" and a "moral atmosphere" and a value system established through music. Political shaping: Political feelings and opinions were expressed through music and people were influenced to support specific viewpoints, parties, governments or political systems. National shaping: Music was employed to express patriotism, to reflect the cultures of nations, to add lustre to national gatherings and to promote national unity. Social shaping: Music was a source of entertainment and recreation and a means of communication. Through music the establishment of a group identity, socialization and a communal sense were promoted and behavioural patterns affected. Affective shaping: Music was a means of ordering and ennobling inner life and of facilitating positive changes in affective conditions. Physical shaping: Relaxation, recreation, physical skills and activities were promoted through music which was utilized as a therapy. Music was also destructively employed by undermining the Christian church and harming religious worship, by negatively influencing youth's emotional selfcontrol, ethical value systems and the actualization of independence, by furthering aggressive and rebellious behaviour, inducing trances, causing physical damage to hearing organs and promoting militarism, political viciousness, racial hatred and the overthrow of governments. A number of recommendations and warnings concerning the employment of music in formal, non-formal and informal educational situations resulted from the analysis. / Art History, Visual Arts & Musicology / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
3

Konstruktiewe en destruktiewe aanwending van musiek sedert die aanvang van die moderne era : 'n ondersoek vanuit 'n opvoedingsperspektief

Lategan, Stephanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Sekere bevindings oor die positiewe en negatiewe invloed van musiek en die funksies wat dit met betrekking tot menswees vervul, is as 'n verwysingsraamwerk gebruik om historiese gegewens oar die konstruktiewe en destruktiewe aanwending van musiek in hoofsaaklik Duitsland en die V.S.A. te analiseer. Dit het aan die lig gekom dat musiek konstruktief aangewend is met betrekking tot: Intellektuele vorming: Intellektuele vaardighede en kennisverwerwing is deur musiek bevorder. Die leergebeure is veraangenaam en meer effektief gemaak. Estetiese vorming: Deur musiek is 'n estetiese waardesisteem en 'n goeie kunssmaak ontwikkel en die wording van volwaardige, gebalanseerde individue bevorder. Religieuse vorming: Musiek is aangewend om religieuse denke en gewaarwordinge uit te druk en om kennisoordrag, evangelisasie, sending en die belewing van 'n innige geloofsgemeenskap te bevorder. Etiese vorming: Etiese waarhede is met behulp van musiek herhaal en ingeoefen. 'n "Morele atmosfeer" en die vaslegging van 'n waardesisteem is daardeur bevorder. Politieke vorming: Politieke gevoelens en menings is deur musiek uitgedruk om mense te be1nvloed om bepaalde standpunte, partye, regerings of politieke stelsels te ondersteun. Nasionale vorming: Musiek is gebruik om patriotisme te verwoord, die kulture van volkere te weerspieel, volksfeeste op te luister en nasionale eenheid te bevorder. Sosiale vorming: Musiek is aangewend as 'n bran van vermaak en ontspanning en as 'n kommunikasiemiddel. Dit het gehelp om 'n groepsidentiteit te vestig, 'n gemeenskapsgevoel en sosialisering te bevorder en mense se gedragspatrone te be1nvloed. Affektiewe vorming: Deur middel van musiek is gepoog om die gevoelslewe te orden en te veredel en om positiewe veranderinge ten opsigte van affektiewe toestande teweeg te bring. Fisieke vorming: Verskeie liggaamsaktiwiteite en fisieke vaardighede, ontspanning en verfrissing is deur musiek bevorder en dit is as 'n terapie aangewend. Musiek is oak destruktief aangewend deurdat die Christelike kerk ondermyn, religieuse aanbidding benadeel, die jeug se emosionele beheer, selfstandigwording en etiese waardestelsels negatief be!nvloed, aggressiewe en opstandige gedrag, militarisme, politieke venyn en rassehaat bevorder, beswyming ge!nduseer, gehoorsintuie beskadig en regerings omvergewerp is. 'n Aantal aanbevelings en waarskuwings met betrekking tot die aanwending van musiek in formele, nieformele en informele onderwys- en opvoedingsituasies het uit die analise voortgevloei. / Certain findings concerning the positive and negative influences of music and the functions fulfilled by it in the life-world of man were used as a reference framework in order to analyse historical data on the constructive and destructive applications of music in mainly Germany and the U.S.A. It came to light that music was constructively applied with regard to: Intellectual shaping: Music was employed to enhance various intellectual skills, to improve the acquisition of knowledge and to render the learning process more pleasant and effective. Aesthetic shaping: An aesthetic value system and a good artistic taste were developed and the shaping of complete, balanced individuals was promoted through music. Religious shaping: Music was employed to express religious thoughts and perceptions and to promote close community of faith, knowledge transfer, evangelization and missionary effort. Ethical shaping: Ethical truths were reiterated and "practised" and a "moral atmosphere" and a value system established through music. Political shaping: Political feelings and opinions were expressed through music and people were influenced to support specific viewpoints, parties, governments or political systems. National shaping: Music was employed to express patriotism, to reflect the cultures of nations, to add lustre to national gatherings and to promote national unity. Social shaping: Music was a source of entertainment and recreation and a means of communication. Through music the establishment of a group identity, socialization and a communal sense were promoted and behavioural patterns affected. Affective shaping: Music was a means of ordering and ennobling inner life and of facilitating positive changes in affective conditions. Physical shaping: Relaxation, recreation, physical skills and activities were promoted through music which was utilized as a therapy. Music was also destructively employed by undermining the Christian church and harming religious worship, by negatively influencing youth's emotional selfcontrol, ethical value systems and the actualization of independence, by furthering aggressive and rebellious behaviour, inducing trances, causing physical damage to hearing organs and promoting militarism, political viciousness, racial hatred and the overthrow of governments. A number of recommendations and warnings concerning the employment of music in formal, non-formal and informal educational situations resulted from the analysis. / Art History, Visual Arts and Musicology / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Page generated in 0.0723 seconds