• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van samelewingsveranderinge op verhoudinge binne die stedelike gesin : 'n sosio-opvoedkundige verkenning / The influence of changing societal phenomena on urban families : a socio-educational analysis

Scholtz, Renée 01 1900 (has links)
Die 21ste eeuse postmodeme samelewing word gekenmerk deur dinamiese veranderinge op aile gebiede wat die kwaliteit van die gesinslewe en opvoedingsbegeleiding binne gesinne bepaaL Hierdie studie poog om aan die hand van 'n omvangryke literatuurstudie en kwalitatiewe ondersoek, die aard, omvang en invloed van sodanige samelewingsverskynsels op verhoudingstigting- en onderhouding en die kwaliteit van opvoedingsbegeleiding in eietydse stadsgesinne te bepaal. Bevindinge toon dat sommige gesinne, as gevolg van hierdie veranderinge, uiters kwesbaar is, dat verhoudinge ontaard en opvoedingsbegeleiding ontoereikend voltrek. Die verval van norme en waardes is veral verswarend vir opvoeding en volwassewordingshulp. Ouers en kinders moet onder verswarende omstandighede die verantwoordelikheid opneem om harmoniese en Iiefdevolle verhoudinge in die gesin te stig en te onderhou. Ondersteunings- en begeleidingsprogramme vir ouers en kinders om toereikende opvoedingsbegeleiding en selfaktualisering te verseker, word aanbeveel. Hierdie programme moet op die mikro-, meso- en makrovlak van die samelewing geloods word. / The post-modem society of the 21st century is characterized by dynamic changes which determine the quality of family life and educational support in families. This study aims to determine, by means of a comprehensive literature study and qualitative investigation, the nature, extent and influence of social phenomena on the constitution and maintenance of relationships as well as the quality of educational support in contemporary urban families. Findings show that some families are vulnerable, that relationships deteriorate and that educational support is inadequate as a result of these changes. The decline of norms and values is an aggravating factor in education and adolescence support. Parents and children have to take responsibility to establish harmonious and loving relationships in the family. Support and guidance programmes are recommended for parents and children to ensure adequate educational support and self-actualization. These programmes must be launched on the micro, meso and macro level of society. / Educational studies / M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.0723 seconds