Spelling suggestions: "subject:"cramschool years"" "subject:"crschool years""
1 |
Voorskoolse kind en geletterdheidservaring. / The pre-school child and literacy experienceVan Wyk, Emilie Rosa 04 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Vanaf geboorte is die ouers en die omgewing wat hulle vir die kind skep van die uiterste belang. Ouers
behoort 'n ruimte te skep waar die kind intellektueel gestimuleer kan word, begeleide leerervaringe kan
ontvang en waar hy veiligheid en geborgenheid kan beleef Dit is in hierdie voorskoolse jare waar die
grondslag gele word vir latere leer. Waar vroee stimulering en bemiddeling ontbreek is dit later baie
moeilik om met insette dieselfde positiewe resultate te bereik. Begeleide leerervaringe is 'n essensiele
komponent van en voorwaarde vir optimale ontwikkeling.
Wanneer die kind aan geletterdheidervaringe blootgestel word in sy voorskoolse jare, kan hy, wanneer
hy skool toe gaan, die insette en konsepte as "bekend" ervaar, omdat hy reeds vroeg al daarmee
kennisgemaak het. Die ouers kan die kind se voorskoolse jare s6 ontwerp dat die kind se potensiaal
optimaal verwesenlik kan word.
In die empiriese ondersoek is onderhoude met ouers gevoer sodat hulle hul ervarings met hul kinders
wat hulle voorskools gestimuleer het, kon weergee. Volgens die resultate blyk dit dat vroee stimulering
waarskynlik 'n belangrike faktor is ten opsigte van latere prestasie. / Parents should create an atmosphere where the child can be stimulated intellectually, can receive
mediated learning experiences (MLE) and where he can experience safety and security. It is in the preschool
years that the foundation is laid to make learning easier later on. Where early stimulation and
mediation is lacking it is very difficult later on to achieve positive results with the same inputs.
When the child is exposed to literacy experiences in his pre-school years, he can experience the inputs
and concepts as "known" when he attends school, as he was already acquainted with them. The parents
can shape the pre-school years of the child in such a manner that the potential of the child can be
realised optimally.
In the empirical investigation parents were interviewed in order to determine the extent to which they
supplied intellectual stimulation to their pre-school children. According to the results it appears that
early stimulation is probably an important factor with regard to achievement in later years. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
|
2 |

Page generated in 0.0453 seconds