• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Syn en nie-syn : die viervoudige verdeling van die werklikheid volgens die Periphyseon van Johannes Scottus Eriugena

De Beer, Wynand Albertus 31 March 2006 (has links)
Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Opsomming In hierdie verhandeling word die ontologie van Eriugena in oënskou geneem, met spesifieke verwysing na sy negatiewe ontologie, oftewel sy opvatting van nie-syn. Ter inleiding word daar na die Latynse en Griekse agtergrond van sy ontologie verwys. Dit word opgevolg deur `n bespreking van die verskillende wyses van syn en nie-syn waarvan Eriugena in die Periphyseon gebruik maak. Klem word geplaas op sy negatiewe ontologie, wat meer gevorderd is as enigiets in die Westerse denke tot heelwat na sy leeftyd. Die historiese konteks van Eriugena se lewe en denke word geskets, met inbegrip van die invloede wat op hom ingewerk het en sy eie nawerking. Sy viervoudige verdeling van die werklikheid word vervolgens bespreek, met aanduiding hoedat die ganse werklikheid gesien kan word as `n wisselwerking tussen syn en nie-syn. `n Dinamiese ontologie word dus deur Eriugena voorgehou, eerder as die statiese ontologie wat kenmerkend van veel Judaïsties-Christelike denke is. Summary In this dissertation the ontology of Eriugena is reviewed, with specific reference to his negative ontology, in other words his concept of non-being. By way of introduction the Latin and Greek background of his ontology is pointed out. It is followed by a discussion of the various modes of being and non-being that Eriugena employs in the Periphyseon. Emphasis is placed on his negative ontology, which is more advanced than anything in Western thought until much later than his time. The historical context of Eriugena's life and thought is sketched, including the influences acting on him and the influence he exerted on others. His fourfold division of reality is then discussed, indicating how the whole of reality can be viewed as an interaction between being and non-being. Eriugena thus postulates a dynamic ontology, rather than the static ontology that is characteristic of much of Judaistic-Christian thought. / Religious Studies and Arabic / M.A. (Religious Studies)
2

Page generated in 0.0442 seconds