Spelling suggestions: "subject:"canprocess protocol"" "subject:"3.3vprocess protocol""
1 |
Assessing management processes of labour based construction worksNyando, Cleaverson K.C. 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Civil Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Labour based technology has extensively been utilized in delivery of poverty alleviation
programmes. Most of the projects implemented have been of construction in nature. In many
cases, labour based works have been characterized with poor performance of not having projects
completed within budget, in time and of good quality. Furthermore labour based works projects
have been ad hoc in nature, lack spatial focus with no link to national development and sparingly
involves engineering skills in its make shift administrative arrangements. Research has shown
that most construction problems have been management process related and not product related.
This research was initiated as a response to these challenges and represents an attempt to deliver
sustainable improved performance of labour based works projects. The research identifies seven
phases with various deliverables through the assessment and analysis of management processes
of labour based works using the Process Protocol. The Process Protocol based phases consider
the whole life cycle of a construction project whilst integrating the process elements under a
common framework. To achieve a successful project and process execution, the findings indicate
three operational levels of the participants of the activity zone. Several risk factors which need to
receive special attention during planning and implementation of labour based works projects
have been identified. The practical experiences in responding to, monitoring and controlling of
the risk factors are also provided.
The analysis of the key sequential phases and documentation of management of labour based
works was based on a literature review of conference papers, reports, available project
documents and limited interviews with officials involved in public works programmes. Best
practices in management of labour based works have been used to follow and synthesise the
Process Protocol approach to the management processes of labour based works. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Arbeid-baseerde tegnologie word algemeen gebruik in programme wat ontwerp is om armoede
te verlig. Die meeste van die programme wat geïmplementeer is, het te make met konstruksie.
In baie gevalle is hierdie arbeid-baseerde projekte gekenmerk deur swak prestasie en die projekte
is nie betyds voltooi nie, daar is nie gehou by die begroting nie, of die gehalte van die werk was
swak. Verder is hierdie projekte ad hoc van aard, is daar ’n gebrek aan ruimtelike fokus, is dit
nie gekoppel aan nasionale ontwikkeling nie en word daar te min gebruik gemaak van
ingenieursvernuf en is die administrasie gebrekkig. Navorsing het bewys dat die meeste
konstruksie probleme te wyte is aan bestuurs-prosesses en dat dit nie produk-verwant is nie.
Hierdie navorsing is gedoen as gevolg van hierdie probleme en is ’n poging om volhoubare
verbeterde prestasie te lewer in arbeid-baseerde projekte. Tydens die navorsing is sewe fases
geïdentifiseer d.m.v. die ontleding van bestuursprosesse. Die Proses Protokol is gebruik. Hierdie
Proses Protokol gebaseerde fases behels die hele lewens-siklus van ’n konstruksie projek en
integreer al die proses komponente in ’n enkel raamwerk. Die bevindinge toon dat daar drie
operasionele vlakke van deelnemers in die aktiwiteit sone nodig is om die sukses van ’n projek te
verseker. Daar is verskillenmde risiko faktore wat tydens die beplanning en implementering van
projekte spesiale aandag moet geniet . Praktiese wenke betreffende die monitor van, reageer op
en beheer van risiko faktore word ook verskaf.
Die ontleding van sleutel fases en die dokumentasie van die bestuur van arbeid gebaseerde
projekte is gebaseer op ’n literatuur oorsig van konferensie verslae, beskikbare projek dokumente
en beperkte onderhoude met amptenare wat betrokke was in openbare programme. Daar is
gebruik gemaak van beste praktyke in bestuur van arbeid gebaseerde projekte in die sintese van
bestuurprosesse vir arbeid gebaseerde projekte.
|
Page generated in 0.0468 seconds