Spelling suggestions: "subject:"psigologiese optimalitet"" "subject:"psigologiese optimalität""
1 |
Fasilitering van selfaktualiseringScholtz, Dewald Toerien 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie ondersoek is om die verskil in effek tussen direktiewe en nie-direktiewe insette van die fasiliteerder, tydens sensitiwiteitopleiding, te bepaal deur sommige kliente voor te berei op die ervaring deur middel van 'n uitdeelstuk en ander kliente nie voor te berei nie. Die sensitiwiteitgroepe word deurgaans op ongestruktureerde wyse hanteer en met behulp van 'n kwantitatiewe meting en verwerking met t-toetse asook 'n
kwalitatiewe meting word hipoteses getoets. Die instrumente wat gebruik word is die POI, Rotter, Firo-B en 'n oopvraag-tegniek. Die resultate dui daarop dat persone wat voorberei word op die ervaring 'n groter interne lokus van kontrole openbaar. / The aim of this study is to determine the difference in effect between directive and non-directive inputs by the facilitator during sensitivity training, by preparing some clients for the experience with the aid of a handout while other clients go through the same experience unprepared. The sensitivity groups are run on an unstructured basis and effects are measured with a quantatitive measurement and calculated with t-tests as well as
qualitative. measurement, thereby testing the hypotheses. The instruments that are used are the POI, Rotter, Firo-B and an open question technique. The results seem to indicate that people who are prepared for the experience show a higher internal locus of control. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Bedryfsielkunde)
|
2 |

3 |
Psigometriese ondersoek na psigologiese optimaliteitVisser, Chrisna 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie ondersoek handel oor die psigometriese verwantskappe tussen verskeie konseptualiserings van psigologiese optimaliteit. Die konsepte selfaktualisering (vanuit 'n humanistiese raamwerk), gevoel van koherensie en aangeleerde vernuftigheid (vanuit 'n behavioristiese en salutogenesis paradigma) is vir die doeleindes van hierdie ondersoek gekies. Die gekose meetinstrumente, naamlik die Persoonlike Orientasievraelys vir
selfaktualisering, die Lewensorientasievraelys vir gevoel van koherensie en die Selfkontroleskedule vir aangeleerde vernuftigheid, is op 'n steekproef van 200 middelvlakbestuurders in 'n semi-staatsdiensorganisasie afgeneem. Pearsonkorrelasiekoeffisiente is bereken en 'n faktorontleding is gedoen. Daar is verskeie beduidende korrelasies verkry tussen die subskale van die Persoonlike Orientasievraelys en die Lewensorientasievraelys, maar slegs enkele beduidende korrelasies tussen die Persoonlike Orientasievraelys en die Selfkontroleskedule. Die Lewensorientasievraelys en die Selfkontroleskedule het egter beduidend gekorreleer. Die faktorontleding het getoon dat selfaktualisering aan die een kant, en gevoel van koherensie en aangeleerde vernuftigheid aan die ander kant as twee verskillende konstrukte van psigologiese optimaliteit beskou kan word. / The relationships between various conceptualisations of psychological optimisation are investigated. The concepts of self-actualisation (from a humanistic paradigm), sense of coherence and learned resourcefulness (from a salutogenesis paradigm) are relevant. The measuring instruments were the Personal Orientation Inventory (POl), the Orientation to Life Questionnaire (OLQ) and the Self Control Schedule (SCS). They were administered by means of random sampling of 200 middle level managers in a semi-government organisation. Pearson correlation coefficients were calculated and a factor analysis was done. Several significant correlations were obtained between the subscales of the POl and the OLQ, but limited correlations were found between the POl and the SCS. However, significant correlations between the OLQ and the SCS were apparent. The factor
analysis demonstrated that self-actualisation on the one hand and sense of coherence as well as learned resourcefulness on the other hand may be regarded as two seperate constructs of psychological optimisation. / Industrial and Organisational Psychology / Thesis (M.Com.)--Universiteit van Suid Afrika, 1994.
|
4 |

Page generated in 0.097 seconds