• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Wegloopverskynsel by kinderhuiskinders

Botha, Karel Johannes 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om te bepaal waarom kinders uit kinderhuise wegloop en om voorstelle ter voorkoming daarvan te maak. Ten opsigte van die fenomeen "wegloop" stateer die literatuur dat kinders wegloop vanaf onaangename omstandighede en/of wegloop na aangename omstandighede. Die belewing van gesinstres, gesinskonflik, portuurgroepdruk, utopiese voorstellings van wegloop, onaangename skoolbelewing en tiener swangerskap is aangeduide rolspelers onderliggend aan bogenoemde. Die empiriese studie na wegloop uit kinderhuise bet aan die lig gebring dat kinders uit kinderhuise wegloop weens traumatiese belewing van verwydering uit die ouerhuis, etikettering en inrigtingsversadiging. Voorts is bevind dat faktore wat onderliggend aan bogenoemde is, tot 'n groot mate voorkom kan word. Sekere aanbevelings ter voorkoming van wegloop uit kinderhuise is na aanleiding van die studie gedoen en kan gebruik word in die volwassene se bemoeienis met die kinderhuiskind. / The object of the study was to identify the reasons why children run away from children's homes and to make recommendations on how to prevent them from running away. On considering "run away" as a phenomenon, the literature states that children run away from harsh circumstances to acceptable or pleasant circumstances. Experiences such as family stress, conflict in the family, peer group pressure, romanticising the idea, harsh school experiences and teenage pregnancies are roll players subjacent to the above mentioned. The empirical study of "running away from children's homes" has confirmed that children run away because of traumatic separation from parental homes, labelling and institutional intolerance. Furthermore it was also found that factors subjacent to the above mentioned can be neutralised to a large extent. Certain guidelines have been recommended for adults when confronted with children in children's homes. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.1167 seconds