Spelling suggestions: "subject:"deformed church orders"" "subject:"deformed achurch orders""
1 |
'n Hermeneutiese besinning oor die relevansie van die legitimasie-verklaring van die NG Kerk vir kontekstuele spreke oor GodLoots, Deone Este 12 1900 (has links)
Thesis (MDiv (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2007. / This assignment takes a look at the relevance of the declaration signed on the day of legitimation by future pastors of the Ned. Geref. Kerk. It is evaluated according to its use for pastors as a guide for speaking about God contextually and in unity. A hermeneutical approach is used in which the NGK’s three confessions of unity, the Reformed confessional tradition and the history of the NGK aid in testing the relevance of this declaration. The initial role of the signing of confessions as a deed that creates unity and identity helps to show how the current declaration fails to continue with this role. It is therefore necessary that the NGK reconsiders their use and wording of the declaration. The conclusion includes a proposal for an alternative declaration which focuses on responsible hermeneutics rather than the content of teachings.
|
2 |
Kerk en onderwys : 'n kerkregtelike studie van artikel 67 van die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (1998)Swart, Francois Johannes,1957- 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to determine if the current church order (section 67,
1998) of the Dutch Reformed Church meet the needs of the changing multireligious
society in South Africa.
Education has always been an instrument to guide and teach people. The Bible
is clear about the important role of teaching and education of young people. It
is therefore imperative for the Church to have clear guidelines about its role in
providing Christian education and religious studies in schools.
From the earliest days the Reformed Churches have been involved in education
and had described the relationship between the Church and Education in its
church orders. The comparatives research is reflected in this study.
The implications of the constitutional principles dealing with "Freedom of
Religion" within a multi-religious society are explored. A model for religious
education is recommended.
Within the constitutional provision for "freedom of association" parents have the
right to choose in which religion their children be educated. It is suggested that
the State should only provide the infrastructure for the education, whereas the
different religious communities should have the freedom to determine the
content of religious studies. No religious community should have
preference/advantage over the other.
There are four main roleplayers in the education arena, namely the State as
infrastructure provider, the teachers as facilitators of the educational process,
the Church as the proclaimer of the Word, and the parents as the primary
decisionmakers and educators. In accordance with the new Constitution each
roleplayer should have the freedom to express their unique input in the
educational process. For the Dutch Reformed Church the ultimate authority lies in the Word of God.
Therefore the implications of the Constitution and the Bill of Rights must be
tested in the light of the Word of God.
If there is not sufficient opportunity to proclaim the Word of God in public.
schools, the Church will be obliged to assist their members to establish
independent Christian schools.
In the light of the changing multi-cultured and relious society, suggestions for
the reformulation of church order section 67, 1998, are made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die vraag of die huidige Kerkordelike bewoording wat
die verhouding tussen Kerk en Onderwys beskryf (Kerkorde artikel 67, 1998)
aan die vereistes van die tyd voldoen. Die onderwys was nog altyd 'n
instrument waarmee menselewens grootliks beinvloed is. 'n Kerk wat nie
daarmee rekening hou nie, bewys 'n onguns aan die samelewing, en aan die
Koninkryk van God. Daar word heelwat in die Skrif gepraat oor die
verantwoordelikheid van opvoeding en onderwys teenoor jongmense. 'n
Kerkordelike vergestalting van Skriftuurlike konfessionele en teologiese
uitgangspunte aangaande die jeug se opvoeding kan 'n bate wees in die debat
oor die verhouding tussen die Kerk en Onderwys. Vir die Kerk as draer van die
Woord, bepaalde waardes, etos en norme is dit belangrik om 'n spesifieke
kerkorde artikel te he wat riglyne vir godsdiensonderrig en Christelike onderwys
in skole bied.
In die studie word aangetoon dat die Gereformeerde kerke van die vroegste tye
af sterk uitsprake oor die onderwys gemaak het, en dit ook kerkordelik verwoord
het. Die grondwetlike beginsel van "Vryheid van Godsdiens" binne 'n multigodsdienstige
samelewing soos Suid-Afrika word ook ondersoek. Die slotsom
waartoe gekom word, is dat daar in 'n diverse samelewing soos Suid-Afrika 'n
veelkantige model van godsdiensonderrig ingestel behoort te word. Die
grondwet maak voorsiening vir religieuse studies, maar ook vir die dogmatiese
bestudering en beoefening van godsdiens in staatsondersteunde
opvoedingsinstansies.
Binne die "reg van vrye assosiasie" kan ouers self kies in watter godsdiens sy
kind onderrig mag ontvang. Die staat behoort alleenlik die ruimte/geleentheid in
staatskole te skep vir sy burgers om in vryheid godsdiens te mag beoefen. Die
inhoud en wyse van aanbieding behoort aan die verskillende godsdienstige
gemeenskappe oorgelaat te word. Omdat dit die Kerk se taak is om die Woord
te verkondig, behoort die kerk te bepaal wat die kurrikulum van
godsdiensonderrig is, en watter dogmas/waarheid verkondig moet word. In 'n
sekere sin is dit 'n terugkeer na die ou gereformeerde tradisie van die sestiende eeu toe die kategetiese dogmatiese beginsels van die kerk in dagskole geleer
is. Die verskil h§ egter daarin dat een godsdiens nie vandag bevoordeel word
bo die ander nie, maar dat daar ruimte gemaak word vir aile godsdienste onder
die "Vryheid van Godsdiens" beginsel in die grandwet van Suid-Afrika.
Die rol van die Staat as ruimte-skepper vir die onderwys, die opvoedkundiges
as die fasiliteerders van die onderwysgebeure, die kerk as Woordverkondiger
en die ouers as prirnere opvoeders en besluitnemers lewer elkeen In unieke
bydrae om die leerder op te voed in sy totale menswees. Die interpretasie van
"Vryheid van Godsdiens" in die grondwet mag nie daartoe lei dat bogenoemde
vier rolspelers se bydrae op enige manier aan bande gele word nie, maar moet
juis aan hulle oorgelaat word. Die insette van elke ralspeler in die
onderwysgebeure moet erken en gerespekteer word. Die uitdaging Ie in die
hantering en bestuur van In diverse samelewing in een gemeenskaplike
opvoedings- of skoolstelsel. As elkeen se rol en bydrae gesamentlik en
afsonderlik helder qedefineer word, kan dit net tot voordeel van die religieuse
ontwikkeling van die leerders wees.
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk buig aileen onder die gesag van Jesus
Christus as die Hoof van die Kerk en Koninkryk. Die Bybel is deurslaggewend
in sy lewens- en wereldsbeskouinq. Daaram behoort die implikasies van die
"Grandwet van Suid-Afrika" en die "Handves van Menseregte" altyd getoets en
geweeg te word in die lig van die Woord. Indien dit sou blyk dat daar nie
voldoende ruimte vir Christelike opvoeding en onderwys by staatskole bestaan
nie, sal dit die kerk noodsaak om sy lidmate by te staan om eie "Christelike
skole" op te rig. Op hierdie wyse bly die Nederduits Gereformeerde Kerk getrau
aan sy tradisie om In belydende standpunt jeens opvoeding en onderwys te
handhaaf.
Riglyne word gegee vir die daarstelling van In moontlike hergeformuleerde
kerkorde. Sodoende word die kerk en skool se verhouding binne die multireligieuse
samelewing nuut beskryf in die lig van die Woord.
|
3 |
Verbi divini minister : 'n teologiese analise en evaluering van die diens van die predikant soos verwoord in die Kerkorde (1998) van die Nederduitse Gereformeerde KerkDicks, Nico Samuel,1957- 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The problem investigated in this thesis entails ordinance articles of the Dutch Reformed Church
(1998) pertaining to the relevance of offices in the church in the modern world, and more specifically
the office of the minister of the Gospel.
During the past 30 years several authors doubted and questioned the authenticity of these offices as
far as relevance, origin and content are concerned. Questions concerning the offices and especially
the office of the minister of the Gospel, are posed because the Dutch Reformed Church ordinance is,
allegedly, not based on the Scriptures and the ordinance also is accused of not providing explicit
answers to these problems.
The literature review clearly reveals that this questioning of the offices and more specifically the office
of the minister of the Gospel, is not new in overseas literature.This tendency is also lately encountered
in South Africa. The literature review also reveals that these questions are mainly driven by the
authority crisis and ideologies such as pragmatism, functionalism, secularism, and post-modernism
that leads to secularisation and democratisation. This fact emphasises the urgent need for the Church
offices to be accounted for and investigated afresh in order to measure (test) its relation to the Biblical
principles as found in the Scriptures, in the articles of faith and as they are formulated in the Dutch
Reformed Church Ordinance.
A large part of the study is dedicated to the investigation of the principles underlying the Church
Ordinance and in chapter two an account is also given of the Scripture readings that are relevant to
and justify the institution of the church offices according to the New and Old Testament. The
ordinance articles pertaining to church offices, are analysed and evaluated in historical context to
establish validity and to account for the natural historical development of the ordinance articles. The
articles of faith to which the Dutch Reformed Church subscribes, are also scrutunized for evidence of
basic Biblical principles in order to determine the extent to which these articles of faith support and are
reflected in the rulings contained in the Church Ordinance.
A critical, analytical, theological and historical investigation of the ordinance articles and the articles of
faith reveals that they abundantly account for Christian principles and that the Dutch Reformed
Church ordinance is based solidly on the Scriptures. in accepting and declaring that Jesus Christ is
the Lord and Master of his church on earth, that He instituted and still maintains the church offices as
instruments through which he, himself rules. Attention is also given to the need for reformulation of
redundant or ambiguous articles on the order in the church regarding the clergymen preaching the
Word of God. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsingsprobleem van hierdie proefskrif is die vraag na die Skrifmatige, belydenismatige en historiese
agtergronde van daardie artikels in die Kerl<orde(1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat handel oor
die bedienaar van die Woord. Die probleem het aanleiding gegee daartoe dat tersaaklike kerkorde artikels in die
verband Skrifmatig, belydenismatig en histories nagegaan en geevalueer is.
In die afgelope meer as dertig jaar het daar verskeie werke verskyn wat vrae vra oor die ampte in die algemeen
en in die besonder oor die van bedienaar van die Woord. In die Nederduitse Gereformeerde Kerk het ook vrae
ontstaan as gevolg van die Kerkorde wat sogenaamd nie voldoende uitsluitsel oor die amp van bedienaar van die
Woord gee nie.
Uit die literatuur oor die saak is dit duidelik dat die bevraagtekening van die ampte nie 'n nuwe tendens in die
teologiese wereld is nie. Hierdie tendens het ook na Suid-Afrika versprei. Die literatuurstudie wat in hoofstuk een
gedoen word, toon verder dat die vrae met betrekking tot die ampte nie geIsoleerd staan van die gesagskrisis en
van ideoloqiee SOOS, pragmatisme, funksionalisme, sekularisme, sekularisering, demokratisering, en
postmodernisme nie. Dit het dus noodsaaklik g8\Nord dat die ampte en in besonder die amp van bedienaar van
die Woord, teen In historiese agtergrond opnuut vanuit die beginsels van die Skrif, belydenis en Kerl<ordebekyk
en beoordeel word om sodoende ook rekening te hou met natuurlike historiese ontwikkeling.
In hoofstuk twee word aan Skrifduidinge oor ampte in die kerk vanuit teologiese en kerl<regtelike vertrekpunte
aandag gegee. In Eksegetiese studie van die Skrifgedeeltes wat betrekking het op die amp van bedienaar van die
Woord, word onder meer in hoofstuk twee gedoen. Veral qeqewens uit die Nuwe Testament word bestudeer. Die
Ou Testament word egter nie buite rekening gelaat nie.
Die belydenisskrifte, veral die Nederlandse Geloofsbelydenis, word in hoofstuk drie ondersoek om te bepaal wat
die belydenisskrifte oor die oorsprong en inhoud van die amp van bedienaar van die Woord, en ook oor die amp
in die algemeen 58. In hoofstuk vier word 'n beskrywing gegee van hoe die amp histories in Gereformeerde
Kerkordes verwoord is en ontwikkel het. In hoofstuk vyf volg dan 'n kritiese evaluering van die voorafgaande werk
ten einde te kan beoordeel of dit wat tans in die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan
voldoen aan Skrif en belydenis, en in Iyn is met die historiese ontwikkeling van gereformeerde kerl<regeringen of
dit voldoende is om antwoorde te kan bied op kontekstuele vrae. Voorts word aandag gegee aan herformulering
van artikels in die Kerkorde (1998) wat betrekking het op die bedienaar van die Woord. Aspekte vir verdere
navorsing word ge'identifiseeren 'n samevatting word gegee.
|
Page generated in 0.0912 seconds