Spelling suggestions: "subject:"nederduitse gereformeerde werk -- breeds"" "subject:"nederduitse gereformeerde werk -- creeds""
1 |
Verbi divini minister : 'n teologiese analise en evaluering van die diens van die predikant soos verwoord in die Kerkorde (1998) van die Nederduitse Gereformeerde KerkDicks, Nico Samuel,1957- 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The problem investigated in this thesis entails ordinance articles of the Dutch Reformed Church
(1998) pertaining to the relevance of offices in the church in the modern world, and more specifically
the office of the minister of the Gospel.
During the past 30 years several authors doubted and questioned the authenticity of these offices as
far as relevance, origin and content are concerned. Questions concerning the offices and especially
the office of the minister of the Gospel, are posed because the Dutch Reformed Church ordinance is,
allegedly, not based on the Scriptures and the ordinance also is accused of not providing explicit
answers to these problems.
The literature review clearly reveals that this questioning of the offices and more specifically the office
of the minister of the Gospel, is not new in overseas literature.This tendency is also lately encountered
in South Africa. The literature review also reveals that these questions are mainly driven by the
authority crisis and ideologies such as pragmatism, functionalism, secularism, and post-modernism
that leads to secularisation and democratisation. This fact emphasises the urgent need for the Church
offices to be accounted for and investigated afresh in order to measure (test) its relation to the Biblical
principles as found in the Scriptures, in the articles of faith and as they are formulated in the Dutch
Reformed Church Ordinance.
A large part of the study is dedicated to the investigation of the principles underlying the Church
Ordinance and in chapter two an account is also given of the Scripture readings that are relevant to
and justify the institution of the church offices according to the New and Old Testament. The
ordinance articles pertaining to church offices, are analysed and evaluated in historical context to
establish validity and to account for the natural historical development of the ordinance articles. The
articles of faith to which the Dutch Reformed Church subscribes, are also scrutunized for evidence of
basic Biblical principles in order to determine the extent to which these articles of faith support and are
reflected in the rulings contained in the Church Ordinance.
A critical, analytical, theological and historical investigation of the ordinance articles and the articles of
faith reveals that they abundantly account for Christian principles and that the Dutch Reformed
Church ordinance is based solidly on the Scriptures. in accepting and declaring that Jesus Christ is
the Lord and Master of his church on earth, that He instituted and still maintains the church offices as
instruments through which he, himself rules. Attention is also given to the need for reformulation of
redundant or ambiguous articles on the order in the church regarding the clergymen preaching the
Word of God. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsingsprobleem van hierdie proefskrif is die vraag na die Skrifmatige, belydenismatige en historiese
agtergronde van daardie artikels in die Kerl<orde(1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat handel oor
die bedienaar van die Woord. Die probleem het aanleiding gegee daartoe dat tersaaklike kerkorde artikels in die
verband Skrifmatig, belydenismatig en histories nagegaan en geevalueer is.
In die afgelope meer as dertig jaar het daar verskeie werke verskyn wat vrae vra oor die ampte in die algemeen
en in die besonder oor die van bedienaar van die Woord. In die Nederduitse Gereformeerde Kerk het ook vrae
ontstaan as gevolg van die Kerkorde wat sogenaamd nie voldoende uitsluitsel oor die amp van bedienaar van die
Woord gee nie.
Uit die literatuur oor die saak is dit duidelik dat die bevraagtekening van die ampte nie 'n nuwe tendens in die
teologiese wereld is nie. Hierdie tendens het ook na Suid-Afrika versprei. Die literatuurstudie wat in hoofstuk een
gedoen word, toon verder dat die vrae met betrekking tot die ampte nie geIsoleerd staan van die gesagskrisis en
van ideoloqiee SOOS, pragmatisme, funksionalisme, sekularisme, sekularisering, demokratisering, en
postmodernisme nie. Dit het dus noodsaaklik g8\Nord dat die ampte en in besonder die amp van bedienaar van
die Woord, teen In historiese agtergrond opnuut vanuit die beginsels van die Skrif, belydenis en Kerl<ordebekyk
en beoordeel word om sodoende ook rekening te hou met natuurlike historiese ontwikkeling.
In hoofstuk twee word aan Skrifduidinge oor ampte in die kerk vanuit teologiese en kerl<regtelike vertrekpunte
aandag gegee. In Eksegetiese studie van die Skrifgedeeltes wat betrekking het op die amp van bedienaar van die
Woord, word onder meer in hoofstuk twee gedoen. Veral qeqewens uit die Nuwe Testament word bestudeer. Die
Ou Testament word egter nie buite rekening gelaat nie.
Die belydenisskrifte, veral die Nederlandse Geloofsbelydenis, word in hoofstuk drie ondersoek om te bepaal wat
die belydenisskrifte oor die oorsprong en inhoud van die amp van bedienaar van die Woord, en ook oor die amp
in die algemeen 58. In hoofstuk vier word 'n beskrywing gegee van hoe die amp histories in Gereformeerde
Kerkordes verwoord is en ontwikkel het. In hoofstuk vyf volg dan 'n kritiese evaluering van die voorafgaande werk
ten einde te kan beoordeel of dit wat tans in die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan
voldoen aan Skrif en belydenis, en in Iyn is met die historiese ontwikkeling van gereformeerde kerl<regeringen of
dit voldoende is om antwoorde te kan bied op kontekstuele vrae. Voorts word aandag gegee aan herformulering
van artikels in die Kerkorde (1998) wat betrekking het op die bedienaar van die Woord. Aspekte vir verdere
navorsing word ge'identifiseeren 'n samevatting word gegee.
|
2 |
Filosofiese analise van aspekte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Geloofsleer / A philosophical analysis of aspects of the articles of faith of the Dutch Reformed ChurchCrouse, Johan Theodor 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans with abstracts in Afrikaans, English and Zulu. Translated title in English supplied / Die hoofdoel van die verhandeling is om die fundamentele aanspraak van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan te spreek dat sy belydenisskrifte, met spesifieke verwysing na daardie leerstellings wat met die vraag oor die ontstaan van die mensdom en die oorsprong van sonde handel en wat in 1619 deur die Sinode van Dordrecht aanvaar is, waar is. Hierdie leerstellings word (teologies) as waarhede voorgehou dat dit op die Bybel as die Woord van God gegrond is.
Die vertrekpunt van die verhandeling is dat die betrokke leerstellings vanuit ’n toepaslike historiese konteks benader moet word wanneer die vraag van hulle geldigheid aangespreek word. Nog meer, betoog die verhandeling dat dit vandag epistemologies geregverdig is om te glo dat die betrokke leerstellings deur hedendaagse wetenskaplike bevindings en ander tersaaklike bewyse onwaar gemaak is.
Die kwessie van waarheid moet daarom (her-)aangespreek word vanuit ’n perspektief wat moderne wetenskaplike bevindings insluit. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk het egter in 2010 suggereer dat sy fundamentele leerstellings met daardie (wetenskaplike) bewyse wat dit onwaar maak, kan medebestaan. Die verhandeling demonstreer dat dit nie moontlik is nie. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.A. (Philosophy)
|
Page generated in 0.0505 seconds