• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Veerkragtigheid (resilience) by graad 12-presteerders van ’n histories-benadeelde gemeenskap

Lackay, Uhlan Gie 03 1900 (has links)
Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: It is a well known phenomenon that people from historically disadvantaged communities, tend to do well in society despite the numerous risk factors that complicate life for them. This study has this phenomenon as it's subject. The unit of analysis of the study was Grade 12 achievers from a historically disadvantaged community. The main purpose of this study was to determine why these Grade 12 learners managed to excell academically despite the risk factors present in their community. The secondary focus of the study was to identify the risk factors that the learners had to face to eventually achieve academic success and the protective factors which contributed to their academic success. The literature review focussed on the concept "resilience" and related concepts such as risk factors, protective factors and the adolescent development phase within the framework of positive psychology, eco-systemic and asset based approaches. The research was conducted using a qualitative interpretive study approach. Seven achievers from the coloured community in the Western Cape, were interviewed. The data was analysed using qualitative content analysis. The data was discussed by placing the risk factors and the protective factors in five different systems namely, the individual, the family, the school, the peergroup and the community. The findings of the study indicate that the above systems are in constant interaction with one another and that the protective factors can be utilized to overcome the risk factors. The study thus proves that, although the participants were exposed to risk factors, they managed to display great resilience in using protective factors. The community was identified as one of the biggest risk factors, but by utilizing certain protective factors as are found in the individual, the family, the school and the peergroup, the participants were able to protect themselves against the risk factors resulting in their academic success. The personal strengths of the participants proved to be the most important protective factor in a historically disadvantaged community. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is 'n bekende fenomeen dat persone wat in histories benadeelde omstandighede grootgeword het, ten spyte van risikofaktore, suksesvolle produktiewe lede van die samelewing word. Dit is juis hierdie fenomeen wat dié studie ondersoek het. Hierdie studie het pertinent bruin graad 12-presteerders uit 'n histories benadeelde gemeenskap as eenheid van analise geteiken. Die doel van hierdie studie was om uit te vind waarom graad 12-leerders ten spyte van verskeie risikofaktore binne 'n histories benadeelde gemeenskap daarin geslaag het om akademies goed te presteer. Die newevraagstellings van die studie was om uit te vind watter risikofaktore die deelnemers moes trotseer ten einde akademiese sukses te behaal en ook watter beskermingsfaktore tot hierdie deelnemers se akademiese sukses bygedra het. Die literatuuroorsig het die konsep "veerkragtigheid" en aanverwante begrippe soos risikofaktore, beskermingsfaktore en die adolessente ontwikkelingsfase binne die raamwerk van positiewe sielkunde, die ekosistemiese en bategebaseerde benaderings ondersoek. 'n Kwalitatiewe interpretatiewe studie is geloods om die navorsing uit te voer. Individuele onderhoude is met sewe presteerders uit 'n bruin gemeenskap in die Wes-Kaapprovinsie gevoer. Die data is met behulp van kwalitatiewe inhoudsanalise ontleed. Die data is bespreek deur risikofaktore en beskermingsfaktore binne vyf sisteme naamlik die individu, die gesin, die skool, die portuurgroep en die gemeenskap te plaas. Die bevindings van die studie toon dat bogenoemde sisteme in voortdurende wisselwerking met mekaar is en dat die beskermingsfaktore gebruik kan word om die risikofaktore te bowe te kom. Die bevindinge toon derhalwe dat, alhoewel die deelnemers voortdurend risikofaktore ervaar het, hulle met behulp van sekere beskermingsfaktore veerkragtigheid aan die dag kon lê. Die gemeenskap is as een van die grootste risikofaktore uitgelig, maar met behulp van sekere beskermingsfaktore soos gevind in die individu, die gesin, die skool, en die portuurgroep, kon die deelnemers hulleself teen risikofaktore buffer en akademiese sukses behaal. Die persoonlike sterktes van die deelnemers het as die belangrikste beskermingsfaktor in 'n histories benadeelde gemeenskap na vore getree.

Page generated in 0.1044 seconds