• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Prosedures vir die aanmelding van seksueel misbruikte kinders in 'n landelike gebied : 'n verkennende ondersoek na die persepsies van rolspelers / Chanay Paulse

Paulse, Chanay January 2014 (has links)
Seksuele misbruik van kinders is baie hoog in Suid-Afrika. Dit blyk dat seksuele misbruik van kinders in landelike gebiede nie aangemeld word nie. Die fokus van die studie was gemik op die persepsies van rolspelers aangaande die prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruikte kinders in ʼn landelike gebied. Alternatiewe prosedures was voorgestel wat in landelike gebiede benut kan word om die aanmelding van seksuele misbruik van kinders aan te moedig. Die kwalitatiewe benadering was benut om rolspelers se ervarings en persepsies te beskryf. Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer om die doelwitte van die navorsing te bereik. 15 Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer en die onderhoud skedule het gefokus op respondente se persepsies en ervarings oor aanmeldingsprosdures in die landelike gebied. Die resultate was verdeel in subtemas, en het gedui dat alternatiewe prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruik van kinders nodig is in landelike gebiede. / MSW (Forensic Practice), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

Page generated in 0.0475 seconds