Spelling suggestions: "subject:"cubico (tty) dtd -- managemement"" "subject:"cubico (tty) dtd -- managementment""
1 |
Success factors of a winning organisation, measured at Rubico (Pty) LtdLubbe, C. R. 03 1900 (has links)
Study project (MBA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa is a land of contrasts - contrasts in its landscape, cultures and business.
Highly successful organisations exist in South Africa. The less fortunate
organisations can learn a lot from them and other successful international
organisations. Business has become a highly sophisticated science and although a
recipe for instant success does not exist, the criteria described in this study can
enhance an organisation's chances for success considerably.
The first section of the study focuses on a literature study of nine critical factors
identified in successful organisations. The study covers: Vision, Map, Customer
Focus, Confidence, Standards, Drive, Teamwork, Support and Belonging. The
establishment and development of these critical factors within an organisation are
fundamental in highly successful organisations. The study will defines and develops
these factors into practical and understandable criteria to be used and measured in
an organisation. It further uses the criteria to show where an organisation could be
failing and highlights some common mistakes that can be avoided. The study also
provides business models to develop these criteria.
The second section of the study focuses on an internal survey done at Rubico (Pty)
Ltd, to measure the criteria explained in the first section. The survey highlights areas
where Rubico (Pty) Ltd is functioning well, but also identifies shortcomings. The
survey can be used as a measuring tool to provide insight into areas where an
organisation is lacking and give the user the ability to manage more effectively. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika is 'n land van kontraste - kontraste in die landskap, kulture en
sakewêreld. Daar bestaan baie suksesvolle organisasies in Suid-Afrika. Minder
suksesvolle organisasies kan baie leer by hierdie en ander suksesvolle
internasionale organisasies. Besigheid het verander in 'n hoogs gesofistikeerde
wetenskap en hoewel daar geen resep bestaan vir oornagsukses nie, kan die kriteria
wat beskryf word in hierdie studie 'n organisasie se kanse op sukses verbeter.
Die eerste deel van die studie fokus op 'n literatuurstudie oor nege kritiese faktore
wat in suksesvolle organisasies geïdentifiseer is. Die studie spreek die volgende aan:
visie, strategie, verbruiker fokus, vertroue, standaarde, dryfkrag, spanwerk,
ondersteuning en "belonging". Die daarstelling en ontwikkeling van hierdie faktore
binne die organisasie is fundamenteel in hoogs suksesvolle organisasies. Die studie
definiëer en ontwikkel hierdie faktore in praktiese en verstaanbare kriteria wat
gebruik en gemeet kan word binne 'n organisasie. Verder gebruik die studie hierdie
kriteria om aan te dui waar 'n organisasie nie slaag nie en om algemene foute wat
vermy kan word, uit te wys. Die studie voorsien ook sakemodelle om die kriteria te
onwikkel.
Die tweede deel van die studie fokus op 'n interne opname wat in Rubico (Pty) Ltd
geloods is, om die kriteria wat in die eerste deel verduidelik is, te meet. Die opname
beklemtoon areas waar Rubico (Pty) Ltd suksesvol is, maar identifiseer ook leemtes.
Die opname kan gebruik word as 'n meetinstrument om insig oor tekortkominge in
die organisasie te bekom en die gebruiker daarvan toe te rus vir effektiewe bestuur.
|
Page generated in 0.1146 seconds