Spelling suggestions: "subject:"scrip dividend"" "subject:"ycrip dividend""
1 |
Analysing cash retained by companies declaring scrip dividend on the Johannesburg Stock ExchangeOosthuizen, Gerhard 03 1900 (has links)
Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The research report investigated scrip dividends declared by companies on the Johannesburg Stock Exchange (JSE). Scrip dividends started becoming popular in 1993, due to the introduction of the secondary tax on companies (STC). The purpose of the study was to calculate the total amount of money not paid out as dividends, but retained within the company as cash. No single source could be found which provided sufficient dividend information. Eventually the JSE Monthly Bulletin, Reuters, McGregor BFA and the Hamman financial dataset had to be combined to collect a single set of scrip dividends. Changes in the number of shares issued were used as a way to calculate scrip dividends that were not available, or to crosscheck with the Hamman dataset. All along the way various validations were performed to ensure data consistency. For example, the percentage of shares for which scrip dividends were paid out was checked to ensure that the calculated amount of scrip shares issued were within acceptable boundaries. Furthermore, the equivalent scrip option value on the last date to register (LOR) was compared to the cash dividend option to ensure that the values were of equivalent sizes. In total, 754 scrip dividends were included in the report. For these dividends, R33 265 million was not paid out as cash dividends, but retained within the company. The equivalent share value of those shares on the LOR is R35 337 million. Only R19 576 million was paid as cash. This means that 63% of the total dividend payout was reinvested in the companies. Analysis of the LOR dates shows that 1995 to 1997 were the most popular years for scrip, with more than 130 cases every year. From 1994 to 2000, there were more than 40 scrip dividends every year. Not much has been written in South Africa about the impact and usage of scrip dividends. The research report has for the first time created a consolidated datasheet containing scrip dividend details, allowing further research. The R33 265 million reinvested in the economy has perhaps helped fuel the successful growth of the South African economy over the last 10 years. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsingsverslag ondersoek skripdividende wat verklaar is deur maatskappye op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE). Skripdividende het gewild begin raak in 1993 as gevolg van die bekendstelling van sekondêre belasting op maatskappye (STC). Die doel was om die totale kontantbedrag te bereken wat behou is in die maatskappy, en dus nie uitbetaal is as dividende nie. Geen enkele bron kon gevind word wat volledige inligting oor skripdividende bevat het nie. Uiteindelik is die JSE Monthly Bulletin, Reuters, McGregor BFA en die Hamman finansiele datastel gekombineer in 'n enkele versameling van skrip dividende. Veranderinge in the totale hoeveelheid uitgereikte aandele is gebruik as 'n manier om die skrip aandele wat uitgereik is te bereken, en te korrelleer met die Hamman datastel. Gedurende die dataversamelingsproses is daar verskeie toetsdatapunte
bereken, om die data integriteit te verseker. Byvoorbeeld, die persentasie aandele waarvoor skrip uitgereik is, is geverifieer om seker te maak dat die berekende hoeveelheid skrip aandele binne geldige grense was. Verder is die kontantwaarde van die skrip aandeel, soos op die laaste dag van registrasie (LOR), vergelyk met die kontant dividendopsie, om te verifieer dat die waardes van soortgelyke groottes was. In totaal is daar 754 skripdividende ingesluit in die verslag. Vir hierdie dividende is R33 265 miljoen nie uitbetaal as kontant dividende nie, maar as skrip aandele. Die ekwivalente aandeelwaardes van hierdie uitgereikte aandele op die LOR was R35 337 miljoen. Slegs R19 576 miljoen is uitbetaal as kontant. Dit beteken dat 63%
van die totale dividenduitbetaling herbelê is in die maatskappye as skrip-aandele. Analise van die dividend LDR datums wys dat 1995 tot 1997 die gewildste jare was vir skrip, met meer as 130 gevalle per jaar. Van 1994 tot 2000 is daar elke jaar meer as 40 skripdividende uitgereik. Daar is nog nie veel oor die impak en gebruik van skripdividende in Suid-Afrika geskryf nie. Die navorsingsverslag het vir die eerste keer 'n gekonsolideerde skripdividend datastel geskep waarmee verdere navorsing gedoen kan word. Die R33 265 miljoen wat herbelê is in die ekonomie het moontlik bygedra tot die ongekende groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie oor die laaste 10 jaar.
|
2 |
Die rekeningkundige verantwoording van skripdividendskemas in Suid-AfrikaDurand, Ilanie 12 1900 (has links)
Thesis (MAcc)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Scrip dividends have become increasingly popular in South Africa SInce the
introduction of secondary tax on companies (STC) in the 1993 budget. There is more
than one approach to the treatment of scrip dividend schemes for accounting purposes,
i.e. the reinvestment approach and the capitalisation issue approach. Unfortunately
guidance in the form of a statement or guideline from the South African Institute of
Chartered Accountants has not been forthcoming.
Companies in the United States of America account for stock dividends (capitalisation
issues) in a variety of ways and several studies have analysed the effect of these
accounting treatments on retained earnings and the retained earnings hypothesis.
Several empirical studies in the United States of America and the United Kingdom
have documented marked differences in the ability of companies in these countries to
make distributions to shareholders. For this reason the accounting treatment of stock
dividends and scrip dividends in these countries was examined and compared to the
methods used in South Africa.
Earnings per share is often used by financial analysts to analyse and compare
companies. The methods used in South Africa to account for scrip dividends result in
different calculations of earnings per share and therefore the effect of the different
methods was examined.
This study concludes that the reinvestment approach is theoretically the most
acceptable accounting treatment of scrip dividend schemes In South Africa. A representative sample of companies which declared scrip dividends in the period 1993
to 1999 was selected to determine how these schemes are implemented in the South
African economy. These companies' financial statements were analysed to determine
if the scrip dividend schemes were treated in terms of the accounting method
proposed in this study and if the necessary information was disclosed in the financial
statements. This study finds that different accounting approaches are used in South
Africa, that earnings per share and secondary tax on companies are not calculated
consistently for accounting purposes and that the information disclosed to the users of
the financial statements differs from company to company. It is recommended that
the South African Institute of Chartered Accountants issue accounting guidelines to
the drafters of financial statements regarding scrip dividend schemes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verklaring van skripdividende het in Suid-Afrika in gewildheid begin toeneem
met die inwerkingstelling van sekondere belasting op maatskappye (SBM) in die
1993-begroting. Daar is meer as een metode om skripdividendskemas rekeningkundig
te verantwoord, naamlik die herbeleggingsbenadering en die kapitalisasieuitgiftebenadering.
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters
het egter op hierdie stadium nog nie 'n rekeningkundige standpunt of riglyn oor die
rekeningkundige verantwoording van skripdividendskemas uitgereik nie.
In die Verenigde State van Amerika kan maatskappye kapitalisasie-uitgifte op
verskillende maniere rekeningkundig verantwoord en verskeie studies het die invloed
ondersoek wat hierdie metodes op verdeelbare reserwes en die behoue wins-hipotese
het. Verder het studies wat in die Verenigde State van Amerika en die Verenige
Koningkryk gedoen is, bevind dat hierdie lande se beperkings op verdelings aan
aandeelhouers baie van mekaar verskil en om die rede is die metodes wat in die lande
toegepas word om kapitalisasie-uitgifte en skripdividendskemas rekeningkundig te
verantwoord, ondersoek en met die metodes vergelyk wat in Suid-Afrika toegepas kan
word.
Aangesien verdienste per aandeel dikwels deur finansiele ontleders gebruik word om
maatskappye te ontleed en met mekaar te vergelyk en omdat die metodes wat in Suid-
Afrika toegepas kan word verskillende berekeninge van verdienste per aandeel tot
gevoIg het, is die uitwerking wat die verskillende metodes op die berekening van
verdienste per aandeeI het ook ontleed.
|
Page generated in 0.4385 seconds