Spelling suggestions: "subject:"eea turtle fisher -- south africa"" "subject:"eea turtle fisher -- south affrica""
1 |
Development of abalone and sea turtle aquaculture ventures for export purposes : a technical, marketing and financial feasibility analysisDe Kock, Leon 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1998. / ENGLISH ABASTRACT: The techniques for animal reproduction and husbandry for both abalone and sea
turtle farming have been well established and researched over the last decade.
Although market related data seems to be scarce, marketing analysis reviewed and
conducted as part of this study suggests that extensive markets exist for live cocktail
size abalone and sea turtle products, especially in the East Asian countries. A
decline in natural resources and increased demand resulted in a fast expanding
niche market for these products. This study shows that development of an abalone
farm in South Africa for the production of cocktail size (±80 mm; ±100 g) is a highly
profitable venture. Economic feasibility analysis indicated that the development of an
abalone farm capable of producing 150 tons annually should result in a rate of return
in excess of 50% over a seven-year investment period. On the other hand, sea turtle
farming is a less profitable investment with Green turtle farming yielding a return of
approximately 25% and Hawksbill farming yielding a return closer to 30% over a
seven-year investment period. According to the Convention on International Trade in
Endangered Species of Wild Fauna and Flora (CITES), all sea turtle species have
been listed as endangered or threatened. Currently all countries who are members
of CITES are prohibited from international trade in sea turtles or sea turtle products.
Prospective entrepreneurs wishing to establish a sea turtle farming venture have to
adhere to stringent regulatory and control measures, a major obstacle in the
development of a profitable enterprise. Both abalone and sea turtle farming have
long payback periods, due to the slow growth-rates of the investigated species. In
order to produce animals in a time frame that is economically viable, artificially
formulated feeds have to be used. The usage of artificially formulated feeds proved
to be a major expense, especially in the case of sea turtle farming. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tegnieke vir die reproduksie, onderhoud en groei van beide perlemoen en
seeskilpad akwakultuur boerderye is goed gevestig en nagevors oor die afgelope
dekade. Alhoewel mark verwante data skaars is, dui bemarking analises aan dat 'n
enorme mark bestaan vir lewendige "cocktail" grootte perlemoen en seeskilpadprodukte,
veral in Oos Asie. 'n Afname in natuurlike hulpbronne en 'n toename in
aanvraag, het 'n vinnige "nis" mark vir die produkte tot gevolg gehad. Die
ontwikkeling van 'n perlemoen boerdery vir die produksie van "cocktail" grootte (±80
mm; ±100 g) perlemoen kom voor as 'n hoogs winsgewende onderneming. 'n
Ekonomiese winsgewindheidsanalise het getoon dat die ontwikkeling van 'n
perlemoenplaas, met 'n produksie van sowat 150 ton perlemoen jaarliks, 'n opbrengs
van oor die 50% oor 'n sewe jaar investeringsperiode teweeg sal bring. Seeskilpad
boerdery, aan die ander kant, kom as 'n minder winsgewende belegging voor, waar
Groen seeskilpad boerdery 'n opbrengs van ongeveer 25% en Hawksbill boerdery 'n
opbrengs van min of meer 30% oor 'n sewe jaar beleggings periode toon. Volgens
CITES (Convention on International Trade in Endangered Species of Wild Fauna and
Flora) is alle seeskilpaaie gelys as bedreig. Alle lande wat huidiglik lede is van
CITES, word van die reg voorbehou om internasionale handel te dryf in seeskilpaaie
of seeskilpadprodulcte. Voorgenome entrepeneurs met die begeerte om 'n
seeskilpadboerdery te begin, sal voor streng maatreels en beheer- maatstawwe te
staan kom, wat 'n groot stuikelblok is in die ontwikkeling van 'n winsgewende
seeskilpadplaas. Beide perlemoen- en seeskilpadboerderye het lang
terugbetalingsperiodes, 'n waameming wat verduidelik kan word aan hand van die
stadige groei-tempo's van die bestudeerde spesies. In orde om diere in 'n spesifieke
tydsperiode te produseer wat ekonomies winsgewend is, moet daar van artifisieel
geformuleerde voeding gebruik gemaak word. Die gebruik van geformuleerde
voeding. is egter duur, veral in die geval van seeskilpadboerderye.
|
Page generated in 0.0691 seconds