• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Manlike identiteit: `n begeleidingsraamwerk vir vaders en hul seuns / Male identity : a guiding framework for fathers and their sons

Grobler, Hermanus Bosman 30 November 2006 (has links)
Text in Afrikaans / This study is aimed at the development of a guiding framework for fathers and their adolescent sons by focusing on male identity as the main binding factor in the relationship between father a and son. The establishment, as well as the confusion regarding male identity, have been stated as starting point and problem statement of the study. The need regarding the way in which the father and son can be guided within this dynamic relationship in order to establish male identity, has been stated as motivation for the study. The need regarding the guidance of fathers and their sons was thus the primary aim with the research question, namely what the most applicable factors in a guiding framework should be that would guide fathers and their sons in order to support the formation of male identity within the sons. The research methodology that has been followed, was from a Gestalt perspective as meta theoretical assumption from which qualitative, explorative and descriptive strategies were followed. The qualitative strategy consisted of an auto-ethnography and semi-structured interviews. The trustworthiness of the research has been strengthened by a quantitative component of the research by utilizing questionnaires, after which data was collected and analysed. A purposive sample was drawn that included respondents from the Drakenstein municipal area in the Boland district. Categories that were identified from data from the semi-structured interviews, as well as indicators from the questionnaires, have been integrated, from which propositions were constructed. Six themes and resulting guiding strategies were presented in the form of a guiding framework. / Hierdie studie is gerig op die ontwikkeling van 'n begeleidingsraamwerk vir vaders en hulle adolessente seuns deur te fokus op manlike identiteit as die samebindende faktor in die verhouding tussen vader en seun. Die vestiging, asook die verwarring ten opsigte van manlike identiteit, is as vertrekpunt en probleemstelling vir die studie gestel. Die behoefte ten opsigte van die manier waarop vader en seun binne hierdie dinamiese verhouding begelei kan word ten einde manlike identiteit te vestig, is as motivering vir die studie gestel. Die behoefte aan begeleiding vir vaders en huile seuns was dus die primere doel met 'n navorsingsvraag, naamlik wat die mees toepaslike faktore sal wees wat in 'n begeleidingsraamwerk aan vaders en hulle seuns leiding sal bied ten einde die vorming van manlike identiteit by die seuns te ondersteun. Die navorsingsmetodologie wat gevolg is, was vanuit die Gestaltperspekief as metateoretiese aanname waaruit kwalitatiewe, verkennende en beskrywende strategies gevolg is. Die kwalitatiewe strategie het bestaan uit 'n outoetnografie en semi-gestruktureerde onderhoude. Die vertrouenswaardigheid van die navorsing is deur 'n kwantitatiewe komponent van die navorsing versterk deur vraelyste te benut waarna data ingesamel en geanaliseer is. 'n Doelgerigte steekproef is getrek, wat respondente ingesluit het uit die Drakenstein munisipale gebied in die Boland distrik. Kategoriee wat vanuit die data van die semi-gestruktureerde onderhoude geidentifiseer is, asook indikatore vanuit die vraelyste, is geintegreer waaruit proposisies saamgestel is. Ses temas en voortspruitende begeleidingstrategiee is aangebied in die vorm van 'n begeleidingsraamwerk. / Social Work / D.Diac. (Spelterapie)
2

3

The development of a reading culture in the Foundation Phase through comprehensive parent involvement

Lotter, Jeanne-Marie 17 May 2019 (has links)
This dissertation study, entitled ‘The development of a reading culture in the Foundation Phase through comprehensive parent involvement’, focused on the challenge of developing a reading culture in which a positive change takes place in the learners’ attitudes towards reading and in particular, towards reading for enjoyment, when parents are comprehensively involved in the process. The research is found to be relevant as many of the learners in the participating school showed little to no interest in reading for enjoyment and saw reading merely as a means of studying. The methodology used in the study is qualitative in nature and included a literature review, case studies and semi-structured interviews. The results of the study showed that the implementation of a comprehensive parent involvement model has a positive impact on the creation of a reading culture. The learners were more inclined to read for enjoyment when their parents participated both in reading programmes and in fun reading activities at home. The learners and parents who actively participated in this study all indicated that they had a greater appreciation of reading for enjoyment after the implementation of the programme. Based on the study findings, recommendations were made for improvements to assist in the issue of creating a reading culture in schools. / Die studie getiteld ‘Die ontwikkeling van ‘n lees-kultuur in die Grondslagfase deur omvattende ouerbetrokkenheid’, het gefokus op die uitdaging om ‘n lees-kultuur te ontwikkel waar ‘n positiewe verandering in leerders se gevoel teenoor lees plaasvind, spesifiek lees vir genot, wanneer hulle ouers intensief betrokke is in die proses. Die navorsing is relevant aangesien baie van die leerders in die betrokke skool min tot geen belangstelling getoon het teenoor lees vir genot en het lees bloot as ‘n metode van studie beleef. Die metodologie wat in die studie gebruik was was kwalitatief van aard en het ‘n literatuurstudie, gevallestudies en semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit. Die resultate van die studie het getoon dat die implementering van ‘n omvattende ouer-betrokkenheid model ‘n positiewe impak op die ontwikkeling van ‘n lees-kultuur gehad het. Die leerders was meer geneig om vir genot te lees wanneer hulle ouers deelgeneem het aan die lees-program en aan die pret lees-aktiwiteite tuis. Die leerders en hulle ouers wat aktief deelgeneem het aan die studie, het almal aangedui dat hulle ‘n groter waardering vir lees vir genot gehad het na die implementering van die program. Voorstelle om te help met die ontwikkeling van ‘n lees-kultuur is gemaak wat gebaseer was op die bevindings van die studie. / Thuto, e nang le sehlooho se reng 'Ho nts'etsa pele setso sa ho bala ka Sekhahla sa Motheo ka ho kenyeletsa ho kopanyelletsa ha motsoali', ho lebisitse phephetso ea ho hlaolela setso sa ho bala moo phetoho e ntle e etsoang ka maikutlo a barupeluoa ho bala le ka ho khetheha, ho bala bakeng sa thabo, ha batsoali ba ikakhela ka setotsoana mosebetsing ona. Phuputso e fumanoa e le ea bohlokoa ha ba bangata ho baithuti sekolong se kenang sekolo ba sa bontše thahasello ho bala bakeng sa thabo 'me ba bona ho bala feela e le mokhoa oa ho ithuta. Mokhoa o sebelisoang thuputsong ea lipatlisiso e ne e le mokhoa oa boleng bo botle 'me o kenyelelitse tlhahlobo ea lingoliloeng, lipatlisiso tsa liketsahalo le lipuisano tse sa tšoaneng. Liphello tsa phuputso li bontšitse hore ts'ebetso ea kakaretso ea ho kenya letsoho ho motsoali e na le tšusumetso e matla ho thehoa ha setso sa ho bala. Barupeluoa ba ne ba rata ho bala bakeng sa thabo ha batsoali ba bona ba ne ba kopanela ka bobeli mananeong a ho bala le mesebetsing e monate ea ho bala lapeng. Baithuti le batsoali ba ileng ba kenya letsoho thuputsong ena bohle ba bontšitse hore ba ananela haholo ho bala bakeng sa thabo ka mor'a kopo ea ts'ebetso. Ho itšetlehile ka liphuputso tsa lithuto, liphuputso li entsoe bakeng sa ntlafatso ea ho thusa tabeng ea ho theha setso sa ho bala likolong. / Educational Foundations / M. Ed. (Socio-Education)

Page generated in 0.0909 seconds