• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skole

Bosman, Elizabeth Alberta 11 1900 (has links)
Hierdie studie is toegespits op die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir skole in Suid-Afrika. Snelle verandering binne sosiale strukture in die samelewing en die blootstelling van die jeug aan kultuur- en godsdiensvreemde seksopvoeding. idees noodsaak die dringendheid van Seksopvoeding word vanuit verskillende waardestelsels aangebied. Die gevolgtrekking is dat beproefde waardes 'n integrale deel van die seksopvoedingsprogram moet uitmaak. Die kind moet begelei word tot seksuele volwassenheid deur gebruik te maak van opvoedkundig-verantwoordbare beginsels en metodes sodat die kind effektief weerstand kan bied teen bederwende invloede uit die samelewing. Die ouers is die aangewese bran van seksopvoeding aan hulle kinders maar weens hulle onbetrokkenheid neem die skoal die verantwoordelikheid op hom. Dit is egter belangrik dat die skoal die ouers as vennote aanvaar. Ten slotte word riglyne verskaf vir die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram. / This dissertation considers the composition of a sex education program for schools in South Africa. Rapidly changing social structure within society and the exposure of the youth to foreign cultural and religious ideas necessitate the urgency of sex education. Sex education is presented from different value systems. The conclusion reached is that values must be an integral part of the sex education program. The child must be accompanied to responsible sexual adulthood by means of educationally accountable principles in order that he/she may be able to withstand the demoralizing influences from society effectively. The parents are the appropriate sex educators of their children but, due to their being unconcerned the school accepted this responsibility. It is however of importance that the school accepts the parents as partners. In conclusion guidelines are presented for the compiling of a sex education program. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.1165 seconds