Spelling suggestions: "subject:"asexual cautiousness"" "subject:"asexual licentious""
1 |
Adolessente seuns se houding ten opsigte van seksuele losbandigheid : 'n sosio- opvoedkundige perspektief / Adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness : a socio educational perspectiveNelson, Thalita 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Adolescent behaviour is characterised as a cognitive, social and personality developing phase. Hormones can have a big influence on the cognitive and social developing of an adolescent boy. Adolescent boy’s behaviour can influence their attitudes towards developing of values. Moral values develop during adolescence. Limitations in the developing of cognitive skills in adolescent boys can lead to immoral experimenting. Attitudes of anxiety and a low self confidence can develop. Licentiousness is when a person acts outside the norm of moral values of an environment. Sexual licentiousness is behaviour that is unacceptable in social norms of the environment. Moral values are behaviour that is acceptable in a social environment. An Adolescent with a larcenous lifestyle does not have any moral values. The descriptive research method is used for the problem statement and to enquire into the objectives of the research. The Social Development Theory possesses to the enormous power to elevate and accelerate the expansion and development of human capabilities in any field. Social development organises human energies and activities at higher levels to achieve greater results. Development increases the utilisation of human potential. The question that is being asked is: Which factors influence adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness and which socio educational situations can decrease the complex problem. The adolescent, however, still experiences problems in making the appropriate decisions in life. Decisions that may have far reaching implications for their future. / Adolessensie is ‘n fase van kognitiewe, sosiale en persoonlikheidontwikkeling. Hormone in die adolessente fase by seuns kan ‘n invloed hê op die kognitiewe en sosiale ontwikkeling van die adolessent. Dit kan veroorsaak dat adolessente op ‘n baie vroeë ouderdom gekonfronteer word met hul houdings tot ontwikkeling. Morele waardes ontwikkel tydens adolessensie. Morele onrypheid by die adolessent kan bly voortbestaan as gevolg van kognitiewe beperkings. Dit veroorsaak houdings van minderwaardigheid en vrees. Losbandigheid word in die morele sin gebruik as ’n persoon onsedelik lewe. ’n Adolessent met ’n losbandige leefstyl het ’n gebrek aan sedelike kodes. Sedes is gewoontes en gedrag wat deur ’n sosiale gemeenskap as normaal beskou word. Seksuele losbandigheid is gedrag in stryd met goeie waardes van die sosiale omgewing. Die beskywende kwantitatiewe navorsingsmetode is gebruik om die probleemstelling en doelwitte te ondersoek. Die sosiale ontwikkelingsteorie is gebruik as ‘n komponent om die proses waar die adolessent menslike vaardighede en houdings ontwikkel te beskryf. Die vrae wat ontstaan is dus: Eertens: Watter faktore gee aanleiding tot adolessente se houdings ten op sigte van seksuele losbandigheid Tweedens: Is daar sosio-opvoedkundige situasies wat die verskynsel kan verminder? Die adolessent ondervind steeds probleme om regte besluite in die allerdaagse lewe te neem. Besluite wat vêrrykende gevolge vir die toekoms inhou. / Educational Studies / M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
|
2 |
Adolessente seuns se houding ten opsigte van seksuele losbandigheid : 'n sosio- opvoedkundige perspektief / Adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness : a socio educational perspectiveNelson, Thalita 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstracts in English and Afrikaans / Adolescent behaviour is characterised as a cognitive, social and personality developing phase. Hormones can have a big influence on the cognitive and social developing of an adolescent boy. Adolescent boy’s behaviour can influence their attitudes towards developing of values. Moral values develop during adolescence. Limitations in the developing of cognitive skills in adolescent boys can lead to immoral experimenting. Attitudes of anxiety and a low self confidence can develop. Licentiousness is when a person acts outside the norm of moral values of an environment. Sexual licentiousness is behaviour that is unacceptable in social norms of the environment. Moral values are behaviour that is acceptable in a social environment. An Adolescent with a larcenous lifestyle does not have any moral values. The descriptive research method is used for the problem statement and to enquire into the objectives of the research. The Social Development Theory possesses to the enormous power to elevate and accelerate the expansion and development of human capabilities in any field. Social development organises human energies and activities at higher levels to achieve greater results. Development increases the utilisation of human potential. The question that is being asked is: Which factors influence adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness and which socio educational situations can decrease the complex problem. The adolescent, however, still experiences problems in making the appropriate decisions in life. Decisions that may have far reaching implications for their future. / Adolessensie is ‘n fase van kognitiewe, sosiale en persoonlikheidontwikkeling. Hormone in die adolessente fase by seuns kan ‘n invloed hê op die kognitiewe en sosiale ontwikkeling van die adolessent. Dit kan veroorsaak dat adolessente op ‘n baie vroeë ouderdom gekonfronteer word met hul houdings tot ontwikkeling. Morele waardes ontwikkel tydens adolessensie. Morele onrypheid by die adolessent kan bly voortbestaan as gevolg van kognitiewe beperkings. Dit veroorsaak houdings van minderwaardigheid en vrees. Losbandigheid word in die morele sin gebruik as ’n persoon onsedelik lewe. ’n Adolessent met ’n losbandige leefstyl het ’n gebrek aan sedelike kodes. Sedes is gewoontes en gedrag wat deur ’n sosiale gemeenskap as normaal beskou word. Seksuele losbandigheid is gedrag in stryd met goeie waardes van die sosiale omgewing. Die beskywende kwantitatiewe navorsingsmetode is gebruik om die probleemstelling en doelwitte te ondersoek. Die sosiale ontwikkelingsteorie is gebruik as ‘n komponent om die proses waar die adolessent menslike vaardighede en houdings ontwikkel te beskryf. Die vrae wat ontstaan is dus: Eertens: Watter faktore gee aanleiding tot adolessente se houdings ten op sigte van seksuele losbandigheid Tweedens: Is daar sosio-opvoedkundige situasies wat die verskynsel kan verminder? Die adolessent ondervind steeds probleme om regte besluite in die allerdaagse lewe te neem. Besluite wat vêrrykende gevolge vir die toekoms inhou. / Educational Studies / M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
|
Page generated in 0.4267 seconds