Spelling suggestions: "subject:"sielkundige klimaat"" "subject:"sielkundiges klimaat""
1 |
Invloed van organisasieklimaat op werkmotivering / The influence of organisational climate on work motivationGerber, Frans Jacobus 30 November 2003 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing het ten doel om die verband tussen organisasieklimaat en werksmotivering
te bepaaL
Organisasieklimaat is met die Organisasiediagnosevraelys (ODV) gemeet en
werksmolivering is met die Verwagtingsmotiveringsvraelys (VMV) gemeet, 'n skaal wat
gefundeer is in die teoretiese model van Edward E Lawler, III, en deur die navorser
aangepas is vir die steekproef en deur faktorontleding valideer is.
Die interalcsie deur biografiese en organisatoriese veranderlikes (ras, geslag, hierargiese
posvlak, werkspan, ouderdom en diensjare) is dear ontleding van variansie en
korrelasieontleding ondersoek. AI die korrelasies tussen die hoofdimensies van
organisasieklimaat en werksmotivering, met die uitsondering van valensie, ondersteun die
navorsingshipoteses met totale organisasieklimaat en totale werlcsmotivering (volgens die
Lawler-formule) se korrelasie gelyk aan 0,549 teen die 0,01 peil.
Deur stapsgewyse regressie-ontleding is twee dimensies van organisasieklimaat, naamlik
taakeienskappe asook bestuur en leierskap, gebruik om totale werksmotivering volgens
Lawler se formule te voorspel. Ongeveer 30% van die variansie van werksmotivering is
hierdeur voorspel. / The objective of this research is to determine the relationship between organisational climate
and work motivation.
Organisational climate was measured by the Organisational Diagnostic Questionnaire
(ODQ), and work motivation was measured by the Expectancy Motivation Questionnaire
(EMQ), a scale based on the model of Edward E. Lawler, III, and validated by means of
factor analysis for the population.
The interaction of the biographical and organisational variables on the main variables was
studied by means of ANOVA as well as correlations. The correlation between total
organisational climate and total work motivation (calculated according to the Lawler
formula) was 0,549 at the 0,01 level, thus supporting the research hypothesis.
By following the stepwise regression analytical procedures, the two dimensions of
organisational climate (task characteristics and manager/leadership) used to forecast work
motivation (as calculated by the Lawler formula), explained 30% of the variance of work
motivation. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Industrial and Organisational Psychology)
|
2 |

Page generated in 0.3365 seconds