Spelling suggestions: "subject:"cocial media applications"" "subject:"bsocial media applications""
1 |
Student culture and changing identities: an investigation into the use of new media technologies to enhance educational engagement in open and distance learningAllie, Wasiema 01 1900 (has links)
Text in English with abstracts in English and Afrikaans / The objective of this study was to investigate how the integration of social media applications such as Facebook can be advantageous to students in Open Distance Learning (ODL) settings or environments.
This study was carried out in the context and recognition that the use of social media has become a norm in modern-day society where people in general, and students in particular, can upload videos, images and texts towards achieving a common purpose.
In order to achieve the objectives of this study, the researcher employed two theoretical frameworks, namely Connectivism and New Media Theory. The study also used Qualitative Research Methodology, particularly the qualitative content analysis research technique and focus group interviews.
The study found that the use of Facebook provided students with better access to online resources and facilitated more interaction with fellow students. In an ever-changing world, the study established that technology has the potential to innovate distance learning, providing students with an open space to learn, collaborate and communicate
more effectively. This means that social media applications have the power to connect people and bridge the gaps of time and distance. This is especially relevant in ODL environments where students operate in isolated spaces and have little or no direct interaction with their lecturers and fellow students. / Die doel van die studie is om ‘n ondersoek te loods na sosiale media integrasie, meer spesifiek Facebook, en hoe voordelig die gebruik daarvan vir studente in die konteks van ‘n Oop- en Afstandsonderrigleer (OAL) is.
Die studie was gedoen binne die konteks, en met inagneming van, hoe die gebruik van sosiale media ‘n norm in die hedendaagse samelewing geword het, en hoe mense oor die algemeen videos, prente, en teks kan oplaai om ‘n gesamentlike akademiese doel te bereik.
Ten einde die doel van die betrokke studie te bereik, het die navorser twee teoretiese raamwerke gebruik, naamlik Konnektivisme (Connectivism) en Nuwe media-teorie. Die studie het gebruik gemaak van ‘n kwalitatiewe navorsingsmetode, meer spesifiek kwalitatiewe inhoudsanalise en fokus-groep onderhoude.
Die studie het bevind dat die gebruik van Facebook studente beter toegang tot aanlynhulpbronne verleen, en ook meer interaksie tussen studente bewerkstellig. In ‘n veranderende wêreld het die studie bevestig dat die gebruik van tegnologie oor die potensiaal beskik om innoverende afstandonderrig aan te bied en ope platforms vir
studente bied om met mekaar saam te werk asook meer effektief te kommunikeer.
Sosiale media beskik dus oor die vermoë om mense nader aan mekaar te bring, en ook die gaping van tyd en afstand te oorbrug. Dit is hierin ook die geval waar studente dikwels in isolasie, met min of geen direkte kontak met dosente of mede studente in ‘n OAL konteks, studeer. / Communication Science / M.A. (Communication Science)
|
Page generated in 0.1453 seconds