• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

An investigation into sustainable solid waste management alternatives for the Drakenstein Municipal Area

Spamer, Ernus 12 1900 (has links)
Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this research report is to investigate sustainable alternative solid waste management methods for the Drakenstein Municipal Area in particular and South African municipalities in general. The point of departure is that landfilling alone is not sustainable and that alternative and/or complementary methods are required. Current solid waste management policies and practices in various countries all over the world are investigated in order to understand the global context of municipal solid waste management. The development of solid waste management in both developed and developing countries is considered in order to appreciate the different approaches and legal frameworks underpinning each approach. Several solid waste treatment methods, both established and advanced, are considered before the development of solid waste management in South Africa since 1992 is reviewed. An important aspect of evaluating alternatives is the identification of relevant stakeholders, key drivers for success and the constraints. An important conclusion reached in the research is that the lack of funding and the inherent inability of most municipalities in South Africa to render even basic municipal services currently make the introduction of advanced solid waste treatment methods non-sustainable. It is therefore suggested that the newly developed legal framework underpinning solid waste management in South Africa, be implemented in such a manner that all stakeholders are involved in the implementation of the basic principles of the waste hierarchy. The author believes that the introduction of technologically advanced waste treatment and disposal options will be premature if the basics of the waste hierarchy are not practiced by all. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie navorsingsverslag is ‘n ondersoek na volhoubare, alternatiewe vaste afvalbestuursmetodes vir Suid-Afrikaanse munisipaliteite in die breë en die Drakenstein Munisipaliteit in die besonder. Die basiese uitganspunt is dat vaste afvalstorting alleen nie volhoubaar is nie en dat alternatiewe/komplementêre metodes nodig word. Die vaste afvalbestuursbeleid en –praktyke wat tans wêreldwyd gevolg word, word ondersoek met die doel om die globale konteks daarvan beter te verstaan. Die ontwikkeling van vaste afvalbestuur in beide ontwikkelde en ontwikkelende lande word nagevors sodat die verskillende benaderings en wetlike raamwerke wat dit onderskryf, bestudeer kan word. Verskeie vaste afvalbestuursmetodes – beide gevestig en gevorderd – word bespreek waarna die ontwikkeling van vaste afvalbestuur in Suid-Afrika sedert 1992 onder die loep kom. ‘n Belangrike aspek van toepassing op die evaluering van alternatiewe, is die identfikasie van alle rolspelers, kritiese suksesfaktore en beperkinge. ‘n Belangrike bevinding wat gemaak word, is dat die gebrek aan voldoende fondse sowel as die inherente onvermoë van meeste Suid-Afrikaanse munisipaliteite om selfs basiese munisipale dienste te kan lewer, die implementering van gevorderde vaste afvalbestuursmetodes tans onvolhoubaar maak. In die verslag word dus aanbeveel dat die nuut-ontwikkelde wetlike raamwerk wat vaste afvalbestuur in Suid-Afrika reguleer, so geïmplementeer moet word dat alle rolspelers betrek word om die afval-hiërargie se basiese beginsels prakties toe te pas. Die outeur is van mening dat die implementering van nuwe, tegnologiesgevorderde vaste afvalbsetuursmetodes sal faal indien dit geïmplementeer sou word voordat die afval hiërargie voldoende toegepas word.

Page generated in 0.0982 seconds