• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Economic, social and political/institutional assessment of spatial development initiatives (in South Africa)

Tessely, Ruth 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The Spatial Development Initiatives (SDIs) became the Department of Trade and Industry's (DTI) official policy in 1995/6 to accommodate problems, such as unemployment and empowerment, through sustainable development. We consequently pose the question whether the government has realised a strategic fit, i.e. whether the initial intention with the SDI strategy has consequently been achieved and, if not, what the main lessons are to fill the strategic gap? This question will be addressed in five chapters. The first chapter will provide the reader with the necessary background information on these initiatives. Before concluding (Chapter 6), the following three chapters will follow the inherent logic of the SDI strategy, i.e. economic investments are crowded in (Chapter 3) through a facilitating and mediating role of government (Chapter 4) in order to solve employment and empowerment (Chapter 5). Each realm, i.e. economic- political/institutional-and social, is evaluated on its contribution to the success of the Spatial Development Initiative. On the one hand it is difficult to say categorically whether or not there was a strategic fit, because the strategic aims were not initially written out in measurable detail. If the aim was to employ and to empower, while strengthening the institutions, we could qualitatively discern only when institutional capacity building (like in Lubombo) was a clear aim, that the resulting effect of the SDI strategy was significant. The employment and empowerment efforts may have been more disappointing than hoped for. But again this is difficult to discern because it may be too early to observe the trickle down effects. Neither is it easy to measure the many achievements that were recorded, and still then, they will probably look very relative because of the immensity of the problem. In 2001 the South African Government acknowledged that it has failed in its empowerment programme, while a Presidential Summit was convened in 1998 to search for employment solutions. Against this background and given that not more effort is made to measure the results of the efforts to create employment, has to indicate that the SDIs have not left behind an impression of having performed well in terms of their strategic aim. On the one hand this was because government strongly tended towards attracting foreign investment while paying too little attention to the subsequent needs of SMMEs. Moreover is there a need for an integrated and long-term development plan that allows rational choices to be made. Nevertheless, the fact that evaluations are commissioned and that government publicly admits a mistake could be the signs of a learning organisation, which again is the start of a positive process. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ruimtelike Ontwikkelings Inisiatiewe (ROI's) het die Departement Handel en Nywerheid se amptelike beleid in 1995/96 geword om probleme soos werkloosheid en swartbemagtiging deur middel van volhoubare ontwikkeling aan te spreek. Ons stel gevolglik die vraag of die regering 'n strategiese plan gehad het waarbinne die ROI inisiatief gepas het, of dit gewerk het en wat die lesse te leer is? Hierdie kwessie sal in vyf hoofstukke aangespreek word. Die eerste hoofstuk voorsien die leser van die nodige agtergrondinligting oor dergelike inisiatiewe. Die samevatting is hoofstuk ses, maar dit word deur drie ander hoofdstukke voorafgegaan: 'n logiese beoordeling van die ekonomiese determinante (hoofstuk drie), die fasiliterende rol van die regering (hoofstuk vier) en die suksesse, al dan nie, van werkskepping en bemagtiging (hoofstuk vyf). Elke tema word beoordeel in die lig van die vraag of dit bydra to die sukses van ROI's. Aan die een kant is dit moeilik te verklaar of daar 'n strategiese plan was omdat so 'n plan nie vooraf uiteengesit was nie. Indien dit die bedoeling was om werkgeleenthede te skep en om bemagtiging te bevorder, sou mens slegs na enkele inisiatiewe hoef te kyk, bv die Lubombo Plan. In so 'n geval was die suksesse tog beduidend. In die algemeen was die werkverskaffings- en bemagtigingsresultate egter teleurstellend. Dit is moontlik steeds te vroeg om 'n finale oordeel uit te spreek. Op hierdie stadium is dit geen eenvoudige taak om prestasies in die lig van die groter problematiek te meet nie. Bv in 2001 het die regering bevestig dat bemagtigingsprogramme in die lig van die presidensiele beraad van 1998, misluk het. Teen hierdie agtergrond word die indruk geskep dat die ROI's moontlik nie hul strategiese doelwitte bereik het nie. Sedertdien het die regering daarna gestrewe om buitelandse direkte investering na Suid-Afrika te lok deur middel van privatisering en klein, mikro en medium ondernemings te vestig. Die planne was moontlik meer suksesvol. Al hierdie inisiatiewe behoort in 'n enkele langtermyn ontwikkelingsplan opgeneem te word sodat rasionele keuses gemaak kan word. Dan sal daar duidelikheid wees oor die rol en plek van ROI's. Dit bestaan nog nie. Nietemin doen die regering reeds beoordelings van hulle planne met die oog om dit te hersien en die erkenning dat sekere planne nie hulle mikpunte bereik nie, is tekens daarvan dat 'n leerproses aan die orde van die dag is wat tog 'n positiewe begin was.
2

Regional hegemony as a tool for peace : an evaluation of South Africa’s role in regional development

Mandela, Babongile Thabile 12 1900 (has links)
Thesis (MA (Political Science. International Studies))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Southern Africa as a region requires a rallying point from where they can integrate and mobilize their resources in order to create a security community, which acts both as a deterrent to the outbreak of conflict and regional bloc to protect local industries from global forces. The Southern African Development Community (SADC) does not have the strong relationship which usually exists between states that share a common goal or interest. The study argues that the lack of leadership within the region accounts for the weak cooperative relationship that presently exists in Southern Africa. This study argues that regionalization does not come about unless the states in a particular region want it. It may come about through spontaneous or unintended convergence in terms of political regime, economic policy or security, but often one can identify a triggering political event which sets the process in motion. The study argues that the Development Corridors apparent in Southern Africa can act as the triggering event and have the promise to forge the most feasible cooperation amongst regional states. The phenomenon of Peace Parks rooted in the Spatial Development Initiatives, offer a unique type of regional integration embedded on traditional focal areas and Southern African Identity. This study intends to analyze the potential ability of regional hegemony to foster peace through development. The primary objective of this study consequently is to examine the role of regional hegemonies as tools for peace; using South Africa’s hegemony in Southern Africa as a case study. This study describes the importance of South Africa as a regional hegemon to lead the process of creating a peaceful co-existence in SADC. To achieve the research objectives the following questions have been formulated: What is South Africa’s role as a development partner in Southern Africa? The second research question asks how the political economy of regionalism is apparent in the Spatial Development Indicators (Development Corridors). Specifically what contribution could Spatial Development Initiatives make towards SADC’s regional integration objectives? The research questions provide an impression of major socio-political developments looming in the region and also seek to provide the required tools to analyze and understand what is going on in Southern Africa today. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suider-Afrikaanse streek het ’n definitiewe behoefte om ‘n sentrale punt te identifiseer waar beide integrasie kan plaasvind en hulpbronne gemobiliseer kan word om ’n veiligheids gemeenskap te skep. Dit kan as ’n definitiewe teenvoeter dien vir die onstaan van konflik en om plaaslike industrie te beskerm teen die soms negatiewe invloed van internasionale magte. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG) het huidiglik nie ’n sterk verhouding wat tussen state met gemeenskaplike doelwitte en belange heers nie. Die kern argument van hierdie studie is dat die tekort aan leierskap binne die streek een van die hoofoorsake is vir die algemene swak samewerking wat tans bestaan in Suider-Afrika. Die studie argumenteer dat sogenaamde streeks/regionale integrasie nie tot stand kan kom tensy die state in ’n spesifieke streek ’n definitiewe behoefte daartoe het nie. Dit kan wel onstaan deur middel van ’n spontane samevloei van politieke regimes, ekonomiese beleid en veiligheid. Daar is soms egter ’n spesifieke gebeurtenis wat die proses laat onstaan. Die studie argumenteer dat die sogenaamde Ontwikkelings Deurgange (‘Development Corridors’) wat tans in Suider-Afrika ontwikkel as ’n moontlike vertrekpunt gesien kan word wat die beste kans bied om samewerking tussen state te bevorder. Die onstaan van Vredes Parke (‘Peace Parks’) gevestig binne die Ontwikkelings Deurgange, bied ’n unieke vorm van regionale integrasie in Suider-Afrika. Hierdie studie het ten doel om die potensiële moontlikheid van regionale hegemonie om vrede te bewerkstellig deur middel van ontwikkeling te ontleed. Die hoof doelwit van hierdie studie is om die rol van regionale hegemonie as instrument van vrede te ontleed. Die studie sal spesifiek die gevallestudie van Suid-Afrika se regionale hegemonie in Suider-Afrika ondersoek. Hierdie studie beskryf die belangrikheid van Suid-Afrika as ’n streeks moondheid om die leiding te neem om vreedsame samewerking binne die SAOG te bewerkstellig. Die volgende belangrike vrae is in hierdie studie gestel: Wat is Suid-Afrika se rol as ’n ontwikkelings-vennoot in Suider-Afrika? Die tweede vraag probeer vasstel tot watter mate die politieke ekonomie van regionale samewerking tans bestaan in die Omgewings Ontwikkelings Indikatore (die sogenaamde ‘Development Corridors’). Watter spesifieke bydraes kan hierdie inisiatiewe lewer om die SAOG se regionale integrasie doelwitte te bereik? Die vrae probeer ’n geheel indruk skep hoe die Omgewings-Ontwikkelings Inisiatiewe (‘Spatial Development Initiatives’) tans bydra om ’n beter begrip te skep van huidige verwikkelinge in Suider-Afrika.

Page generated in 0.1257 seconds