Spelling suggestions: "subject:"spirituality inn workplace"" "subject:"spirituality iin workplace""
1 |
Spirituality in the workplaceLakey, Eugene Pierre 12 1900 (has links)
Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: This study project addresses the role spirituality in the workplace can play. The conclusion
is that although people are different, in the working environment in an organisation, much
time is spent together and creating an environment that is a joy to work in, will induce the
employees to work with energy and be highly productive.
A number of interviews were conducted and factual information was acquired to analyse
the effects of spirituality in the workplace. A conclusion is reached that underlines the fact
to counter low morale, low productivity and negative attitudes in the workplace it is
imperative that we should address the spirituality in the workplace thus ensuring that a
positive organisation culture is maintained within the organisation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie projek behandel die rol wat geestelikheid in die werkplek kan speel. Die
gevolgtrekking wat gemaak kan word is dat alhoewel mense van mekaar verskil in die
werksomgewing binne die organisasie, hulle ‘n groot gedeelte van die dag met mekaar
spandeer en vir dié rede is dit van kardinale belang dat ‘n goeie werksklimaat geskep word
wat sal bydra dat die werknemer energiek werk en hoë produktiwiteit handhaaf.
‘n Aantal onderhoude was gevoer en feitlike inligting was verkry om die effek van
geestelikheid in die werksplek te ondersoek. ‘n Slotsom is bereik dat die feite van lae
moraal, lae produktiwiteit en negatiewe ingesteldheid in die werksplek belangrik is om
geadresseer te word ten einde te verseker dat geestelikheid in die werksplek toegepas
word en dat ‘n positiewe klimaat in die organisasie handhaaf word.
|
Page generated in 0.3247 seconds