• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Bestekopname van die Afrikaanse roman 1934-1939 in terugblik vanuit die negentigerjare. / A survey of the Afrikaans novel from the period 1934-1939 from a nineties perspective

Howard, Elsabé Loïs 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is 'n herskepping van die wereld van die Afrikaanse roman van 1934-1939. Al die romans is bekom en gelees. Die beskikbaarheid van hierdie romans word aangedui. 'n Sketsmatige beeld van elke roman word gegee, waarin die aard daarvan aangetoon word ten opsigte van die volgende aspekte: milieu, tema en konflik (moreel, religieus, maatskaplik, polities). Die lotgevalle van hierdie romans is nagegaan aan die hand van tydgenootlike resepsiegeskiedenis, sowel as die van die literatuurgeskiedskrywing tot op hede. Hieruit het dit geblyk dat sekere romans aanvanklik hoog aangeslaan is, maar nie in die kanon opgeneem is nie. Moontlike redes hiervoor word ondersoek. Na my oordeel verdien Die loutering van Petrus deur Ella Fischer en Die jare daarna deur Aletta Steyn 'n herbesoek. Albei romans is boeiend en interessant, die karakters "lewe" en dit wat hul beleef en ervaar, spreek steeds tot die leser van die negentigerjare / This study is a recreation of the world of the Afrikaans novel of 1934-1939. All the novels were obtained and read. The availability of these novels is indicated. A schematic account of each novel is given, in which the nature of each is explicated in respect of the following aspects: milieu, theme and conflict (moral, religious, social and political). The fate of these novels was researched in the context of their contemporary reception history and that of literary historiography to date. From the study it appears that certain novels were initially highly acclaimed, but were not included in the canon. Possible reasons for this are investigated. It is my opinion that Die loutering van Petrus by Ella Fischer and Die }are daarna by Aletta Steyn need to be re-evaluated. Both novels are absorbing and interesting, the characters are lifelike and their life experiences are still relevant to the reader of the nineties / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
2

'n Bestekopname van die Afrikaanse roman 1934-1939 in terugblik vanuit die negentigerjare. / A survey of the Afrikaans novel from the period 1934-1939 from a nineties perspective

Howard, Elsabé Loïs 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is 'n herskepping van die wereld van die Afrikaanse roman van 1934-1939. Al die romans is bekom en gelees. Die beskikbaarheid van hierdie romans word aangedui. 'n Sketsmatige beeld van elke roman word gegee, waarin die aard daarvan aangetoon word ten opsigte van die volgende aspekte: milieu, tema en konflik (moreel, religieus, maatskaplik, polities). Die lotgevalle van hierdie romans is nagegaan aan die hand van tydgenootlike resepsiegeskiedenis, sowel as die van die literatuurgeskiedskrywing tot op hede. Hieruit het dit geblyk dat sekere romans aanvanklik hoog aangeslaan is, maar nie in die kanon opgeneem is nie. Moontlike redes hiervoor word ondersoek. Na my oordeel verdien Die loutering van Petrus deur Ella Fischer en Die jare daarna deur Aletta Steyn 'n herbesoek. Albei romans is boeiend en interessant, die karakters "lewe" en dit wat hul beleef en ervaar, spreek steeds tot die leser van die negentigerjare / This study is a recreation of the world of the Afrikaans novel of 1934-1939. All the novels were obtained and read. The availability of these novels is indicated. A schematic account of each novel is given, in which the nature of each is explicated in respect of the following aspects: milieu, theme and conflict (moral, religious, social and political). The fate of these novels was researched in the context of their contemporary reception history and that of literary historiography to date. From the study it appears that certain novels were initially highly acclaimed, but were not included in the canon. Possible reasons for this are investigated. It is my opinion that Die loutering van Petrus by Ella Fischer and Die }are daarna by Aletta Steyn need to be re-evaluated. Both novels are absorbing and interesting, the characters are lifelike and their life experiences are still relevant to the reader of the nineties / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.0613 seconds