• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evaluasie van strategiese bestuur ten einde dienslewering te optimaliseer in die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Van der Merwe, Johannes Joost 02 1900 (has links)
Hierdie studie is gebaseer op die behoefte wat bestaan aan dienslewering wat regerings-departemente behoort te lewer en meer spesifiek ten opsigte van hierdie studie die diens wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) lewer. Gevolglik is die primêre navorsingsdoelstelling egter om 'n evaluasie van strategiese bestuur te doen ten einde te bepaal watter bydrae en waarde dit kan hê vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens ten einde dienslewering te optimaliseer. Hierdie studie vervul die volgende navorsingsdoelwitte:  Die waarde en belang van strategiese bestuur is bepaal,  Die waarde en belang van leierskap is bepaal,  Die waarde van organisasiekultuur is bepaal en die rol wat dit vervul ten einde dienslewering te optimaliseer. Die navorser het 'n nie-empiriese (teoretiese) navorsingsontwerp gevolg wat fokus op 'n sistematiese oorsig van nasionale media-artikels as bronne. Die navorser het vir die doeleindes van hierdie studie dokumentêre bronne, in die vorm van nasionale gedrukte media en persoonlike ondervinding gebruik as datainsamelingsmetode. Volgens Punch (2014:158) mag dokumentêre bronne vir data op verkeie maniere in die sosiale wetenskaplike navorsing gebruik word. Somige studies kan en mag moontlik totaal afhanklik wees van dokumentêre data, met hierdie data dan die fokus in eie reg. Hierdie studie het verder aanbevelings gemaak dat strategiese bestuur wel voordele inhou vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Strategiese bestuur kan in enige organisasie toegepas word. Die waarde daarvan is dat organisasies wat strategies bestuur word, die eksterne invloede van die omgewing proaktief kan bestuur. Die sosio-politieke en ekonomiese omstandighede in Suid-Afrika maak beleidsaanpassings in openbare organisasies noodsaaklik as gevolg van die dinamiese verandering op hierdie terrein. Met die hulp van 'n strategiese plan kan bestuur die organisasie proaktief bestuur na gelang van wat die interne en eksterne omgewing vereis. Die lojale, effektiewe, opgeleide, doeltreffende leiers en polisiebestuurders behoort daardie beamptes te wees wat strategiese bestuur optimaal benut en daadwerklik toepas sodat doeltreffende dienslewering optimal aan die diverse gemeenskappe gelewer kan word. Dit blyk ook verder dat die strategiese bestuur en beplanningstegnieke waardevolle hulpmiddels is vir die professionele polisiebestuurder in terme van die verwesenliking van doelstellings en doelwitte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die strategiese plan (2014-2019) van die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevat alle fokusareas wat nodig is vir sukses en die uitvoering daarvan op operasionele vlak bly die maatstaf. Daar word opsommend volstaan dat al vier geformuleerde hipoteses wetenskaplik geverifieer kon word in hierdie teoretiese literatuurstudie en dat al vier die geformuleerde hipoteses wat gestel is aan die begin van hierdie navorsing, wel aanvaar kan word vir die suksesvolle implementering van strategiese bestuur in die Suid-Afrikaanse Polisiediens ten einde dienslewering te optimaliseer. Hierdie navorsing lewer ‘n bydrae tot die kennis verwant aan ‘n meer strategiese rol van leiers om dienslewering te optimaliseer. / This study has been based on the need for service delivery by government departments and more specific for this study the service delivery of the South-African Police Service. Consequently, the primary research goal was to evaluate strategic management to establish what contribution and value it could have for the South-African Police Service to optimize service delivery. This study fulfilled the following objectives:  The value and importance of strategic management was ascertained,  The value and importance of leadership was ascertained,  The value and importance of organisational culture was ascertained and the role it fulfills to optimize service delivery. The researcher followed a non-empirical (theoretical) research design that focused on a systematic overview of national media articles as sources. The researcher for the purpose of this study used documented sources, in the form of national printed media and personal experience as data collection method. According to Punch (2014:158), documentary sources of data might be used in various ways in social science research. Some studies might depend entirely on documentary data, with such data the focus in their own right. This study further provided recommendations that strategic management have essential benefits for the South African Police Service. Strategic management can also be implemented in any organisation. The value for organisations using strategic management is actually to be able to manage the influences from the external environment proactively. It is neccessary for public organisations to adjust policy due to the changes in the socio-political and economical circumstances. Management will be able, with the strategic plan, to manage the organisation proactively with regard to the ongoing needs and changes from the external environment. The loyal, efficient, effective, trained leaders and police managers should be those officials to use strategic management optimally and implement the strategic plan so that effective service delivery can be rendered to all diverse communities. Further more strategic management and planning techniques serve as valuable support for professional police managers in terms of reaching the goals and objectives of the South African Police Service. The strategic plan (2014-2019) of the South African Police Service includes all the focus areas that are needed for success, but the executing on operational level will be the measure. Thus, in summary, the researcher accepts that the four formulated hypotheses could be verified scientifically in this theoretical literature research. All four hypotheses are accepted for the successful implementation of strategic management in the South African Police Service to be able to optimise service delivery. This study contributes to the knowledge relating to a more strategic role of leaders to optimise service delivery. / Penology / M.Tech. (Policing)
2

Finansiële bestuur in die nie-winsgerigte welsynsorganisasie

Theron, Shirley Marlene 11 1900 (has links)
Finansiele bestuur word aile~ as die taak van finansiele bestuurskundiges beskou. By nie-winsgerigte organisasies raak dit egter dikwels die verantwoordelikheid van niefinansiE! Ie personeel of bestuurslede uit 'n ander opleidingsagtergrond. Maatskaplike werkers, een van die vemaamste diensprofessies betrokke by nie·w;nsgerigte welsynsorganisasies, beskik nie noodwendig oor hierdie bestuursvaardighede nie. Hierdie studie kan bydra tot maatskaplike werkers en ander nie-finansiele personeel se verbeterde kennis en insig van sleutelaspekte van finansiele bestuur. Dit kan terselfdertyd ook finansiele bestuurders sensitiseer vir die eiesoortig-gekompliseerde eise van finansiele bestuur op die terrein van nie-winsgerigtheid, waar die fokus op diensfewering eerder as finansiile gewin, val. Dit konseptualiseer algemene bestuursfunksies en finansiele risikofaktore binne die konteks en eiesoortigheid van nie-winsgerigte flnansiAie bestuur. Hierdie kennis kan moontlik die gaping tussen die. bestuursvaardighede van finansiele- en nie-finansiele bestuurders help oorbrug en die sukses en voortbestaan van nie-winsgerigte welsynsorganisasies bevorder deur die kwaliteit van bestuursinsette te verbeter. / Financial management is commonly regarded to be the field of financial managers. In the case of non-profit or voluntary organisations it often becomes the responsibility of non-financial personnel or members of management from other educational backgrounds. Social workers involved in non-profit organisations rendering welfare services do not necessarily have the required financial management skills. This study can provide social workers and other non-financial personnel with information to better their understanding on key issues concerning financial management. It can also sensitise financial managers towards the uniquely complicated demands on financial management in the non-profit environment, where the focus falls on service delivery rather than on financial gain. It conceptualises management principles as well as financial risk factors in the distinct context of non-profitable financial management. This knowledge could probably aid in bridging the gap between the management skills of financial and non-financial managers and thus promote the success and sustainabUity of non-profit organisations by improving the quality of input by management. / Social work / M.Diac. (Maatskaplike werk (Bestruur)
3

Page generated in 0.0716 seconds