• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A description of an adventure-based team development intervention

Kriek, Hendrik Sebastiaan 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The past decade saw increasing prominence put on teams in the workplace and concurrently a proliferation in the use of adventure-based programmes to develop teams. The study provides a description of an adventure-based team development intervention into the executive team of the Health and Racquet Club's Gauteng region. The team consisted of fourteen executives that all took part in a three-day team development programme. As a qualitative study it refers to the nature of the intervention as characterised by the participants through their experience thereof and as a descriptive study it learns about the who, what, when, where, and how of the adventure-based team development intervention. The study is done from a phenomenologicalconstructionist perspective and therefore focuses on the meaning attached to the experience by the participants while it recognises the involvement of the researcher. The study is accomplished by describing: • the principles underscoring the intervention and illustrating how the intervention is based on recent literature applying the principles to adventure-based team development; • intervention (and research) context by recounting the activities that were used; and • meaning attached to the intervention with regards to the impact thereof on individuals and team development. In Chapter One an overview of the study, the scope thereof and a formulation of the research problem are given. Chapter Two presents an overview of the team within its context and explains the process of contracting, the team's needs and the fit between the intervention and the strategic aims of the organisation. "The following Chapter provides the principles that were applied in the design and construction of the intervention and gives the theoretical underpinnings of the programme as stemming from recent literature. In Chapter Four a description of the course design as well as the activities that were used is given. This is followed by a description of the impact of the intervention on the individual members and on the team respectively. An overview of the phenomenological method of analysis of Georgi is given and it is used to analyse partlcipant's presentation of the most memorable moments they experienced during the course. The study is concluded by presenting the research outcomes, suggestions on future research and final comments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die afgelope dekade is aansienlik meer prominensie aan spanne in die werkplek toegeken. Daarmee saam is daar ook 'n toename in die gebruik van avontuur-gebaseerde ontwikkelingsprogramme vir spanne. Hierdie studie verskaf 'n beskrywing van 'n avontuur-gebaseerde spanontwikkelingsintervensie waaraan die uitvoerende span van die Health and Racquet Club se Gautengstreek onderwerp is. Die span het bestaan uit veertien bestuurders wat almal aan 'n drie-dag spanontwikkelingsprogram deelgeneem het. Die studie is kwalitatief van aard in die wyse waarop die aard van die intervensie deur die deelnemers gekenmerk word deur hul belewenis daarvan. As 'n beskrywende studie beskryf dit die wie, wat, waar en hoe van die avontuur-gebaseerde spanontwikkelingsintervensie. Die studie word vanaf 'n fenomenologies-konstruksionistiese perspektief aangepak. Dit behels dat daar op die betekenis wat aan die ervaring deur die deelnemers geheg word, gefokus word. Die betrokkenheid van die navorser word terselfdertyd erken. Die studie is voltooi deur 'n beskrywing aan te bied van: - die beginsels wat die intervensie onderlê en hoe die intervensie gebaseer is op 'n toepassing van resente onwikkelings in navorsing rakende avontuur-gebaseerde spanontwikkeling; - die intervensie- (en navorsings-) konteks deur die aktiwiteite wat gebruik is te skets; - die betekenis wat aan die intervensie geheg is met betrekking tot die impak daarvan op individue en spanontwikkeling onderskeidelik. In Hoofstuk Een word 'n oorsig van die studie, die omvang daarvan en 'n formulering van die navorsingsprobleem verskaf. Hoofstuk Twee bied 'n oorsig van die span binne sy konteks aan en verduidelik die proses van kontraktering, die span se behoeftes en die belyning van die intervensie met die strategiese doelwitte van die organisasie. Die volgende Hoofstuk bied die beginsels wat toegepas is in die ontwerp en daarstelling van die intervensie en gee die teoretiese onderbou van die program soos dit put uit resente literatuur. In Hoofstuk Vier word 'n beskrywing van die kursusontwerp asook die aktiwiteite wat gebruik is verskaf. Dit word gevolg deur 'n beskrywing van die impak van die intervensie op individuele deelnemers en die span onderskeidelik. 'n Oorsig van die fenomenologiese metode van Georgi word verskaf en dit word aangewend om 'n analise van die deelnemers se weergawe van die mees betekenisvolle oomblikke wat hulle gedurende die program ervaar het, te doen. Die studie word afgesluit met die navorsingsresultate, aanbevelings oor toekomstige navorsing en finale opmerkings.

Page generated in 0.1097 seconds