Spelling suggestions: "subject:"etheses -- bimechanical engineering"" "subject:"etheses -- bymechanical engineering""
111 |
The use of seating systems to reduce whole body vibration exposure in the SA industryGunaselvam, A. J. M. (Ariyamalar Jessica Miriam) 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to investigate the specification and use of
appropriate seating systems to reduce whole-body vibration exposure in typical
vehicles used in South African industry. As part of this study six suspension
seats, which the manufacturers claim satisfy the requirements in ISO 7096
(2000), were tested. Six test subjects, three light and three heavy as specified
in ISO 7096, were used to estimate the seat transmissibility functions in the
vertical direction of the six different suspension seats. Transmissibility
functions were measured in the laboratory using two excitation levels, 1m/s2
and 2 m/s2 r.m.s., of broadband frequency vibration and a spectrum
approximating the EM5 spectral class in ISO 7096. SEA T values were
calculated for operational vibration data measured in an articulated dump truck
and a three-wheeled logger. It was shown that SEAT values for the EM1
spectral class could not be reliably estimated from seat transmissibility
functions and need to be measured directly in the time-domain. The
measurement procedures and seat selection criteria developed in this research
project were used to compile a set of "Design Guidelines for Seat Selection for
Whole-Body Vibration Control in Industrial Vehicles". These guidelines will
provide manufacturers with an easy-to-implement methodology to control
whole-body vibration transmitted to the operators of industrial vehicles and to
comply with international regulations for whole-body vibration transmission. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die spesifikasies en gebruike van geskikte
sitplek stelsels van uit Suid Afrikaanse industriële voertuie, wat heel-liggaam
vibrasies verminder, te ondersoek. Ses suspensiesitplekke, wat deur die
vervaardigers voorgeskryf word, is getoets om te sien of hulle aan die ISO
7096 (2000) vereistes voldoen. Ses persone, waarvan drie lig en drie swaar is,
soos in ISO 7096 voorgeskryf, is gebruik om die sitplek oordragsfunksies in die
vertikale rigting vir die ses verskillende suspensiesitplekke te skat. Die
oordragsfunksies is in die laboratorium gemeet deur twee opwekkingsvlakke,
1m/s2 en 2m/s2 w.g.k., van wyeband frekwensie vibrasie en n spektrum beraam
tot die EMS spektrum soos in ISO 7096. 'SEA T' waardes was vanaf
operationele vibrasie data wat in ge-artikuleerde vragmotors en driewiel-
'loggers' gemeet is bereken. Daar is gewys dat betroubare 'SEAT waardes vir
die EM1 spektrum nie van sitplek oordragsfunksies geskat kan word nie, maar
dat dit eerder direk van die tyd-gebied afgelees moet word. Die metings
prosedures en die sitplek keuse vereistes wat in die navorsingsprojek ontwikkel
is, is gebruik om "Ontwerp Riglyne vir Sitplek Keuse Vereistes vir Heel-
Liggaam Vibrasie in Industriële Voertuie" saam te stel. Hierdie riglyne sal
vervaardigers met maklik toepasbare metodes toerus om heel-liggaam
vibrasie, wat oorgedra word na industriële voertuig operateurs, te beheer en
om aan internasionale regulasies t.o.v. heel-liggaam vibrasie oordrag te kan
voldoen.
|
112 |
Utilising a high pressure, cross flow, stainless steel fintube heat exchanger for direct steam generation from recovered waste heatWipplinger, Karl Paul Martin January 2004 (has links)
Thesis (MScEng) -- Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Around the world the implementation of heat recovery systems is playing an increasingly
important role in the engineering inqustry. The recovered energy is utilised in the plants
and saves companies millions in expenses per year. Not only is this seen on the grand
scale of industry, but also in everyday life, where for instance turbochargers are used to
boost the performance of automobiles by utilising the wasted energy expelled along with
exhaust gasses.
The aim of this project is to investigate a small scale waste heat recovery system, and to
determine the optimum method by which to convert the recovered energy into electrical
energy, which can be used as a secondary energy source.
The research contained in this thesis, centres on the main components and theory needed
for the construction of a small scale waste heat recovery system. Also included, is a
theoretical analysis concerning the design and construction of the system, utilising
researched theory and a simulation program of the recovery system. The simulation is
control volume-based and generates property data on the fluid and exhaust gas throughout
the heat exchanger.
The final design included a finite element stress analysis of certain parts of the system to
ensure safe testing at high pressures and temperatures.
The final design resulted in a high pressure, cross flow, stainless steel fintube heat
exchanger that, by using a continuous combustion unit as energy source and water as the
working fluid, reached efficiencies of up to 74% in direct steam generation testing. The
tube-side of the heat exchanger was designed to withstand pressures of up to 2MPa
(20bar), which is imperative for the implementation of the next phase, where a
turbocharger will be connected to the heat exchanger.
The completion of this part of the project has paved the way for further development and
implementation of the heat recovery system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die herwinning van energie begin 'n toenemend belangrike rol in die ingenieurs industrie
speel. Die herwonne energie word in fabrieke ben ut en spaar maatskappye milj oene aan
uitgawes per jaar. Hierdie beginsel word nie net in die grootskaalse nywerhede toegepas
nie, maar ook in die allerdaagse lewe, soos byvoorbeeld in voertuie waar turbo-aanjaers
gebruik word om die energie-uitset van enjins te verhoog deur bloot gebruik te maak van
die verlore energie wat saam met die uitlaatgasse in die atmosfeer gepomp word.
Die doel van hierdie projek is om 'n kleinskaalse energieherwinningstelsel te ondersoek
en die mees effektiewe metode te vind om die herwinde energie na elektriese energie om
te skakel wat as 'n sekondere energiebron gebruik kan word.
Die navorsing bevat in die tesis, kyk na al die hoofkomponente en teoretiese kennis wat
nodig is vir die konstruksie van 'n kleinskaalse hitteherwinningstelsel. Ook ingesluit is 'n
teoretiese analise ten opsigte van die ontwerp en konstruksie van die sisteem. Dit behels
die gebruik van nagevorsde teorie saam met 'n simulasie program van die herwinnings
stelsel. Die simulasie program is op kontrole volumes gebasseet en genereer uitlaatgas- en
water eienskappe soos dit deur die hitteruiler vloei.
Die finale ontwerp bevat 'n eindige element spannmgs analise van sekere kritiese
komponente in die stelsel om die veilige gebruik van die sisteem by hoe drukke en
temperature te verseker.
Die finale ontwerp was 'n hoedruk, kruisvloei, vlekvrye staal finbuis hitteruiler. Deur 'n
konstante verbrandingseenheid as energiebron te gebruik saam met water as werksvloeier,
het die hitteruiler effektiwiteite van tot 74% in direkte stoomgenerasie-toetse bereik. Die
hitteruiler is ontwerp om hoe drukke van tot 2MPa (20bar) te hanteer wat baie belangrik is
vir die implementasie van die volgende fase van die projek waar 'n turbo-aanjaer aan die
stelsel gekoppel sal.
Die suksesvolle voltooiing van hierdie fase van die projek het die weg gebaan vir die
verdere ontwikkeling en implimentasie van die energieherwinningsstelsel.
|
113 |
Design evaluation and redesign of a refrigerated semi-trailer structure using the finite element techniqueDu Toit, Johannes Francois 12 1900 (has links)
Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The finite element technique was used to do an in-depth
design evaluation and optimisation of a 15.45-metre
refrigerated semi-trailer. Although the emphasis is
placed on finite element modelling and its application on
a heavy transport vehicle, the paper covers the whole
design evaluation and redesign process. Special
consideration is also given to the manufacturing process
as to ensure that the data generated can be implemented
in an effective manner. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Eindige element spanrungs analises was gedoen op 'n
15.45-meter verkoelingsleunwa. Die doelwit was om die
huidige ontwerp te evalueer en die ontwerp veral vanuit
'n koste en sterkte oogpunt te optimeer. Die fokus van
hierdie tesis is die eindige element analises en
ontwerpskommentaar hierop gebaseer. Die verhandeling
hanteer egter die hele ontwerp en vervaardigingsproses
sodat die data hierin versamel en verwerk, prakties
uitgevoer kan word.
|
114 |
Modelling of dragline dynamicsCrous, Pieter Gobregts 03 1900 (has links)
Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The utilisation ofDraglines to remove overburden in surface mining operations is often the
process that determines the output of these operations. The bucket and its rigging have
been identified as important components where design changes can improve the efficiency
of the dragline. It is necessary to create a method to predict the dynamic behaviour of the
bucket when various design changes are made to the rigging and the bucket. A rigid
multibody dynamic method is formulated that can be used to predict the behaviour of any
physical system that can be modelled as a set of connected rigid bodies. This multibody
method is verified with analytic test problems and an experiment. A description is given
how to use this rigid multibody dynamic method to model the dragline and predict the
behaviour ofthe bucket during an operational cycle. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleepgrawe word gebruik in oppervlakmynbouaktiwiteite om die mineraal neerslae wat
ontgin word te ontbloot. Hierdie proses bepaal baie keer die produksie van die mynbou
aktiwiteit. Die sleepgraaf se bak en die takelwerk van die bak het 'n groot invloed op die
sleepgraaf se werksverrigting. Om die bak se werksverrigting te verbeter is 'n metode
nodig om die dinamiese gedrag van die bak te voorspel. In hierdie dokument word 'n
metode beskryf waarmee die dinamiese gedrag van enige stelsel bepaal kan word, wat as
'n stelsel van onderling-verbinde onbuigbare liggame beskryf kan word. Die korrektheid
van hierdie metode is getoets met behulp van analitiese sowel as eksperimentele metodes.
Daar word ook 'n beskrywing gegee hoe hierdie metode gebruik kan word om die
beweging van die bak tydens 'n tipiese werksiklus te voorspel.
|
115 |
Liquid petroleum gas as automotive fuel in South AfricaVan der Ham, Gert A. 12 1900 (has links)
Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The trends in worldwide fuel consumption and availability were studied, these indicated a
bigger growth in gaseous fuel use than that of crude oil over the last decade.
The economics (cost of converting and running vehicles on LPG) were studied and compared
with those of petrol and diesel fuels.
The government's approach to LPG taxation and the structure of the fuel price was also
considered in an attempt to foresee what the future holds for LPG use in the motor industry.
Gas fuelling systems that are currently available were studied and briefly described. The
information obtained from the background study was used to help in the conversion of a two
litre petrol engine. The engine was equipped to run on petrol Injection, liquid phase LPG
injection and LPG carburettion. In-cylinder pressures, exhaust emissions and fuel consumption
were amongst the parameters that were recorded for each fuel. The in-cylinder pressure
measurements were used to study the combustion characteristics of petrol and LPG. Computer
modeling was also used to investigate the trends that were recorded and this gave valuable
insight into the different combustion characteristics of each fuel and the effect of gaseous versus
liquid supply.
For the passenger bus market a 12 litre 6 cylinder diesel engine was converted to LPG operation
only. This required several changes to the pistons, cylinder head, inlet manifold and the
addition of an electronic ignition system. Some changes had to be made to the squish
characteristics of the pistons to make it suitable for homogeneous fuel air mixtures. The reasons
for this were studied and described. Dynamometer tests revealed inadequacies in the ignition
system that still need to be addressed before the engine can be built into a bus.
Recommendations are made as to best utilize LPG in the South African Automotive industry, so
as to improve public transport and air quality in some of our cities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Studie van tendense in wêreldwye energieverbruik en besikbaarheid is gedoen. Dit het aan
die lig gebring dat die groei in die gebruik van gasagtige brandstowwe in die laaste dekade die
van ru-olie oortref het. Die lewensvatbaarheid van Vloeibare Petroleum Gas (VPG) voertuie,
ombouing sowel as lopende koste, is bestudeer en vergelyk met die van Petrol en Diesel
voertuie. Die regering se benadering tot belasting op VPG en die struktuur van die
brandstofprys is ook ondersoek om te bepaal of die gebruik van VPG in n groter skaal as tans
lewenvatbaar is.
Vir tegniese agergrond is gas aangedrewe voertuie wêreldwyd bestudeer om te sien watter
brandstof-voorsiening stelsels en enjins gebruik word. Die verskillende stelsels word bondig
beskryf. Hierdie inligting is onder meer gebruik in die ombouing van n twee liter petrolenjin na
VPG. Die enjin is toegerus om op beide petrol en VPG te loop terwyl die VPG in gasfase met
behulp van 'n vergasser of as vloestof deur brandstof inspuiting toegedien kon word.
Ontbrandingskamerdruk, uitlaatgasse en brandstofverbruik is van die parameters wat tydens
toetse gemeet is. Die ontbrandingskamerdukmetings is gebruik om die
verbrandingskarakteristieke van elke brandstof te bepaal. Nagebootste verbrandingstempos is
in n rekeraarprogram gebruik om verskillende verbrandings karakteristieke wat gemeet is te
ondersoek en tendense te bevestig.
Vir die swaarvoertuigmark is 'n 12 Liter diesel enjin ombebou na VPG gebruik. Die
dieselpomp en inspuiters is vervang met elektroniese vonkontsteking en vonkproppe. Die
verbrandingskamer moes verander word om spontane verbranding tydens samepersing te
voorkom. Die redes hiervoor is ondersoek en beskryf. Dinamo toetse het tekortkominge
uitgewys in die elektroniese vonkontstekingsstelsel wat nog nie ten volle aangespreek is nie.
Aanbevelings is gemaak om die toenemende gebruik van VPG as motorvoertuigbrandstof in
Suid Afrika aan te bevorder om sodoende beter gebruik te maak van die beskikbare energie uit
ru olie en ander bronne. Aanbevelings is ook gemaak ten opsigte van die gebruik van VPG in
openbare vervoer en verbetering van lug gehalte in sommige stede.
|
116 |
Modelling of internal combustion engine intake and exhaust processesVan Vuuren, Christiaan Michael 04 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is concerned with unsteady, one-dimensional flow, which closely
mimics those found in the manifolds of internal combustion engines. The physical
equations describing problems of this nature are presented and some of the
important concepts introduced. These equations and concepts were verified by
comparison to published results.
The Method of Characteristics (MaC) for unsteady one-dimensional flow with
friction and heat transfer was used to analyse the gas flow through the inlet and
exhaust systems of an engine. The theoretical derivation of unsteady gas
dynamic boundary conditions is presented and the integration with the unsteady
pipe flow explained.
A simulation flow model was developed to analyse the flow by using the Mae.
Thisflow model was then incorporated into an engine simulation program, ESA,to
simulate internal combustion engines and to predict the performance of a specific
engine. A cam-profile model and an in-cylinder thermodynamic model are used
to complete the ESAsoftware.
Experimental work was done on a modified Nissan Z24/NA20 engine to evaluate
the simulation model. The manifolds of the Nissan Z24/NA20 were modified to
isolate one of the cylinders for a proper single cylinder model. More
experimental work was done on a Volkswagen 1.6£ 8-valve and a 1.6£ 20-valve
engine to obtain performance data on two inlet manifolds developed using the
ESAsoftware.
Performance data and pressure traces in the inlet manifold of the Nissan
Z24/NA20 were recorded for comparison with the ESA software. Good
correspondence was found between tested and modelled data and the
differences varied between ±5% on engine performance data and pressure
wave frequency predictions, and ± 10% on pressure pulse amplitudes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor bestendige, eendimensionele vloei, wat die gasvloei in
spruitstukke van binnebrandenjins naboots. Die nodige vergelykings wat hierdie
tipe probleme beskryf asook van die belangrikste konsepte, word bespreek.
Hierdie vergelykings en konsepte is met behulp van gepubliseerde data
geverifieer.
Die Metode van Karakteristieke (MVK) vir bestendige, eendimensionle vloei met
wrywing en warmte oordrag, is gebruik om die gasvloei deur inlaat en uitlaat
sisteme van 'n enjin te analiseer. Die teoretiese afleiding van bestendige
gasdinamiese randvoorwaardes asook hul integrasie met die bestendige
pypvloei, word verduidelik.
'n Simulasie vloeimodel is ontwikkelom die vloei met behulp van die metode van
karakteristieke te analiseer. Hierdie vloeimodel is deel van 'n omvattende
enjinsimulasie program, ESA. Dit word gebruik om binnebrandenjins te simuleer
en enjinwerkverrigting te voorspel. 'n Nokprofielmodel en 'n termodinamiese
ontbrandingsmodel word gebruik om die enjinsimulasie program af te rond.
Eksperimentele toetse op 'n gemodifiseerde Nissan Z24/NA20 enjin is gebruik om
die simulasie model te evalueer. Die spruitstukke van die Nissan Z24/NA20 is
aangepas om een van die silinders te isoleer om so 'n geskikte enkelsilindermodel
te skep. Verdere eksperimentele toetse is gedoen op Volkswagen 1.6£8-
klep en 1.6£ 20-klep enjins. Werkverrigtingsdata is verkry op twee nuwe
inlaatspruitstukke wat met behulp van die ESAsagteware ontwerp is.
Werkverrigtingsdata en drukverdelingsdata in die inlaatspruitstuk van die Nissan
Z24/NA20is aangeteken om te vergelyk met die resultate van die ESAsagteware.
Goeie ooreenstemming is verkry tussen toets- en gemoduleerde data. Die
verskille varieer tussen ±5% op enjin werkverrigtingsdata en drukpulsfrekwensie
voorspellings, en ± 10%op drukpuls-amplitudes.
|
117 |
Semi-automatic extraction of primitive geometric entities from point cloudsGoussard, Charl Leonard 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes an algorithm to extract primitive geometric entities (flat planes,
spheres or cylinders, as determined by the user's inputs) from unstructured,
unsegmented point clouds. The algorithm extracts whole entities or only parts
thereof. The entity boundaries are computed automatically. Minimal user interaction
is required to extract these entities. The algorithm is accurate and robust.
The algorithm is intended for use in the reverse engineering environment. Point
clouds created in this environment typically have normal error distributions.
Comprehensive testing and results are shown as well as the algorithm's usefulness in
the reverse engineering environment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf 'n algoritme wat primitiewe geometriese entiteite (plat vlakke,
sfere of silinders na gelang van die gebruiker se inset) pas op ongestruktureerde,
ongesegmenteerde puntewolke. Die algoritme pas geslote geometriese entiteite of
slegs dele daarvan. Die grense van hierdie entiteite word automaties bereken.
Minimale gebruikersinteraksie word benodig om die geometriese entiteite te pas. Die
algoritme is akkuraat en robuust.
Die algoritme is ontwikkel vir gebruik in die truwaartse ingenieurswese omgewing.
Puntewolke opgemeet in hierdie omgewing het tipies meetfoute met 'n normaal
verdeling. Omvattende toetsing en resultate word getoon en daarmee ook die nut wat
die algoritme vir die gebruiksomgewing inhou.
|
118 |
Taguchi methods in internal combustion engine optimisationGreen, Jeremy James 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Statistical experimental design techniques are powerful tools that are often approached with suspicion
and apprehension by experimenters. The trend is to avoid any statistically structured and designed
experimentation program, and to rather use the traditional method of following ones "gut feel". This
approach, more often than not, will supply a satisfactory solution, but there is so much more
information availablefor the same amount of effort.
This thesis strives to outline the method and application of the Taguchi methodology of experimental
design. The Taguchi method is a practical, statistical experimental design technique that does not rely on
the designer's knowledge of the complex statistics typicallyneeded to design experimental programs, a
fact that tends to exclude design of experiments from the averageengineers' toolbox. The essence of the
statistical design of experiments is this: The traditional method of varying one variable at a time and
investigating its effect on an output is no longer sufficient. Instead all the input variables are varied at
the same time in a structured manner. The output trends resulting from each input variable are then
statisticallyextracted from the data in the midst of the variation.
Taguchi method achieves this by designing experiments where every level of every input variable occurs
an equal number of times with every level of every other input variable. The experimental designs are
represented in orthogonal arrays that are chosen and populated by the experimenter by following a
simple procedure.
Four case studies are worked through in this text and, where possible, compared to the "traditional"
approach to the same problem. The case studies show the additional information and time savings
availablewith the Taguchi method, as well as clearlyindicating the importance of using a stable system
on which to do the experiments. The Taguchi method generated more information in fewer
experiments than the traditional approaches as well as allowing analysis of problems too complex to
analysewithout a statisticaldesign of the experimentation procedure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Statistiese eksperimentele ontwerptegnieke is besonder kragtige instrumente wat baie keer met agterdog
deur ekspermenteerders beheen word. Die neiging is om enige statistiese gestruktureerde and ontwerpte
eksperimentele program te vermy, en om liewer die tradisionele metode, wat op 'n mens se intuïsie
staatmaak, te gebruik. Hierdie benadering sal baie keer 'n bevredigende oplossing gee, maar daar is veel
meer inligting vir dieselfde hoeveelheid inspanning verkrygbaar, wanneer die Taguchimetode gebruik
word.
Hierdie tesis strewe om die metode en toepassing van die Taguchimetodologie van eksperimentele
ontwerp voor te lê. Die Taguchimetode is 'n praktiese statistiese eksperimentele ontwerptegniek .wat nie
op die ontwerper se kennis van komplekse statistiek om eksperimentele programme te ontwerp berus
nie. Hierdie komplekse statistiek neig ook om eksperimentele ontwerp van die gemiddelde
ingenieursvaardigehede uit te sluit. Die kern van statistiese eksperimentele ontwerp is die volgende: Die
tradisionele metode van een veranderlike op 'n slag te varieer om die effek op die uitset te ondersoek, is
onvoldoende. In plaas daarvan, word al die insetveranderlikes gelyktydig gevarieer in 'n gestruktureered
manier. Die neigings van elke veranderlike is dan statisties ontleed van die data ten midde van die
variasie van al die ander veranderlikes.
Die Taguchimetode bereik die ontwerpte eksperimente deur elke vlak van elke insetveranderlik in 'n
gelyke aantal keer met elke vlak van elke ander insetveranderlike te varieer. Hierdie is verteenwoordig
deur ortogenale reekse wat gekies en gevul is deur 'n eenvoudige wisselpatroon te volg.
Vier gevallestudies is deurgewerk en, waar moontlik, vergelyk met die tradisonele siening van dieselfde
probleem. Die gevallestudies wys hoe toereikbaar die additionele inligting in die Taguchimethode
toepassings is. Hulle beklemtoon ook die belangrikheid van 'n stabiele sisteem waarop die eksperimente
berus. Die Taguchimetode het meer inligting verskaf met minder eksperimente as die tradisionele
toenaderings, en ook toegelaat dat die analise van probleme, te kompleks om te analiseer sonder om 'n
statistiese ontwerp van eksperimentele prosedure te volg, opgelos kon word.
|
119 |
The effect of turbo-charging and intercoolingon emissionsgeneration [i.e. intercooling on emissions generation] and durability of a diesel engineEmslie, Lovell Donald 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: To reduce exhaust gas emissions in diesel engines and for engine upgrade purposes the
major parameters and equipment that should be looked at are boost pressure, intake
charge temperature, combustion chamber design and fuel injection equipment. Boost
pressure is governed by the turbo-charger; with high-efficiency variable geometry turbochargers,
effective control is possible to increase airflow rate at all operating conditions
of the engine. Efficient air-to-air inter-cooling results in the engine being filled with a
cooler air charge that will influence engine durability and heat rejection to the cooling
system. The main objective of the investigation is to look at the influence of boost
pressure and intake charge temperature on diesel combustion to better understand the
processes where boost pressure is increased and intake charge temperature reduced to
increase the brake mean effective pressure of the engine and reduce emissions generation.
By running an engine at different intake boost pressures and intake charge temperatures a
25-point matrix was formed at three different operating conditions. On completion of the
engine testing, data processing and data evaluation, a number of important conclusions
were made about the behaviour of the engine running under different conditions. This
enabled the researcher to understand how boost pressure and intake charge temperature
influence engine power output, fuel consumption, engine durability and exhaust gas
emissions. The opinion is proved when, in most cases, the 75 test points were used to
build multiple linear regression models to determine which engine parameters (dependent
variables) have a significant effect on emissions generation and durability parameters.
From the data it is evident that boost pressure has a positive influence on most engine
parameters, as an increase in boost pressure results in an increase in air mass flow
through the engine. An increase in air mass flow reduces combustion chamber gas
temperature as the result of an increase in excess air ratio during combustion.
A further result of the increase in excess air ratio is that less soot is formed during the
first part of combustion and more soot and partly decomposed Hydrocarbon (HC)
compounds are oxidised during the late combustion phase. Therefore, with an increase in
boost pressure, Bosch smoke emissions reduce, but with a change in intake air
temperature no difference in smoke concentration is seen except at the very low boost
pressure and very high boost temperature test points where low air/fuel ratios exist and
the slight increase in air-flow rate as a result of lower air inlet temperature has a big
influence.
Nitric Oxide (NO) emissions, on the other hand, are more dependent on intake air
temperature than on boost pressure, which was proved in the multiple regressions
modelling performed on the test data. The flame zone and the post-flame zone
temperature play the dominant role in NO formation. As explained in the results
discussion on NO formation, intake air temperature influences the ignition mixture
temperature and the subsequent flame zone temperature. A lower intake air condition
results in longer ignition delay and increases the initial rate of combustion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofparameters en toerusting wat in ag geneem moet word om uitlaatgasemissies in
dieselenjins te verminder en om enjinkraguitset te verhoog, is inlaatdruk, inlaat
lugtemperatuur, verbrandingskamerontwerp en brandstofinspuittoerusting. Inlaatdruk
word beheer deur die turb-aanjaer. Met hoë effektiwiteit, veranderlike geometrie turboaanjaging,
is effektiewe beheer moontlik om lugvloei-tempo deur die enjin te verhoog
onder alle enjinwerkstoestande. Effektiewe lug-tot-lug tussenverkoeling laat die enjin
met koeler inlaatlug vul, wat 'n uitwerking het op enjinlewensduur en hitte-verlies na die
verkoelingsstelsel. Die hoofdoel van die navorsing is om die invloed van inlaatdruk en
inlaat lugtemperatuur op dieselverbranding te ondersoek. Sodoende kry die navorser 'n
beter begrip omtrent die prosesse waar inlaatdruk verhoog en inlaat lugtemperatuur
verlaag word, om rem-gemiddelde effektiewe druk van die enjin te verhoog en uitlaatgas
emissies te verlaag.
'n 25-punt matriks is opgestel deur die enjin by verskillende inlaatdrukke en inlaat
lugtemperture te opereer, en by drie verskillende wringkragwerkstoestande. 'n Aantal
belangrike gevolgtrekkings is gemaak omtrent enjinwerking onder verskillende
werkstoestande na voltooiing van die enjintoetse, dataverwerking en data-evaluering.
Sodoende het die navorser bepaal hoe inlaatdruk en inlaat lugtemperatuur kraglewering,
brandstofverbruik, enjinlewensduur en uitlaatgasemissies beïnvloed. Om bogenoemde
begrippe verder te ondersteun is 'n meervoudige, lineëre regressiemodel opgestel om te
bepaal watter enjinparameters (afhanklike veranderlikes) 'n wesenlike effek op emissiegenerasie
en lewensduur het.
Van die data word afgelei dat inlaatdruk 'n positiewe effek op die meeste enjinparameters
het, omdat hoër inlaatdruk die lugvloeitempo deur die enjin verhoog. Hoër lugmassavloei
verminder verbrandingsgastemperatuur as gevolg van 'n hoër oortollige lugverhouding
tydens verbranding.
'n Verdere gevolg van 'n hoër oortollige lugverhouding is dat minder roet gevorm word
gedurende die eerste verbrandingsfase en meer roet en gedeeltelik verbrande
koolwaterstofverbindings oksideer gedurende die finale verbrandingsfase. Dus, met 'n
hoër inlaatdruk word Bosch rookemmissies verlaag. Geen wesenlike verandering in
rookkonsentrasies word egter gesien met 'n verandering in inlaatlugtemperatuur nie,
behalwe by baie lae inlaatdruk- en hoë inlaat lugtemperatuur-toetskondisies waar lae
lug/brandstofverhoudings bestaan en 'n klein toename in lugmassavloei as gevolg van
laer inlaat lugtempertuur'n groot invloed het.
Stikstofmonoksied (NO) emissies is meer afhanklik van inlaat lugtemperatuur as
inlaatdruk. Dit is bewys in die meervoudige regressiemodel. Die vlamsone- en die navlamsone-
temperatuur speel 'n groot rol in NO vorming. Inlaat lugtemperatuur beïnvloed
die temperatuur van die onstekingsmengsel en die daaropvolgende vlamsonetemperatuur.
'n Laer inlaat lugtemperatuur veroorsaak 'n langer onstekingsvertraging en
verhoog die aanvanklike verbrandingstempo.
|
120 |
An evaluation of a design method for mixed flow fansDu Toit, Jacques H. (Jacques Hendrik) 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Mixed flow fans find application in an operating region between that of axial flow and
centrifugal fans. The candidate investigated the working of these mixed flow fans and
formulated a design algorithm. The algorithm was based on work done by previous authors,
most of which have tried to modify existing axial flow fan design methods to suit the mixed
flow case. A fan was designed, built and tested. Tests showed that the fan did not perform as
designed, producing a lower pressure rise at a lower flow rate. A five hole probe was used to
measure the exit flow vector and the results showed that most of the work was done by the
lower half of the blade. Based on this discrepancy between the designed and actual fan
performance, a number of changes to the design procedure were recommended. Amongst
other things: the use of numerical blade modelling procedures instead of modified cascade
correlations and the disregard of the Coriolis work in the design of the blade shape. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gemengde vloei waaiers bevredig die behoefte aan 'n waaier in 'n spesifieke werksgebied
waar aksiaal en sentrifugale waaiers minder effektief is. Die projek ondersoek die werking
van gemengde vloei waaiers en formuleer 'n ontwerp-algoritme. Die algoritme is gebaseer op
bestaande navorsing, waarvan die meeste 'n poging is om aksiaalvloeiwaaiermetodes aan te
pas vir die gemengde vloei geval. 'n Waaier is ontwerp, gebou en getoets. Toetsresultate toon
dat die waaier 'n laer drukstyging by 'n laer volume vloei gee as wat die ontwerp voorspel. 'n
Vyfgat-anemometer is gebruik om die uitlaatvloei-vektor te meet en die resulate het bewys
dat die gedeelte van die rotorlem naaste aan die naaf meeste van die werk doen. Hierdie
afwyking van die ontwerptoestand is ondersoek en 'n aantal veranderings aan die ontwerp
algoritme is voorgestel, naamlik: die gebruik van numeriese lemprofiel simulasie, instede van
die glip- en deviasie- modelle, en die ontwerp van die lemprofiel deur die Coriolis werk te
Ignoreer.
|
Page generated in 0.3036 seconds