Spelling suggestions: "subject:"totale kwaliteit (TQ)"" "subject:"motale kwaliteit (TQ)""
1 |
Die toepassing van totale kwaliteitsbestuur aan graadwaardige tersiêre onderriginstellings / The application of total quality management at degree-level tertiary educational institutionsVan Der Watt, Hendrik Herculas 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die noodsaaklikheip om produktiwiteit en kwaliteit in hoer onderwys te verbeter, het
aanleiding gegee tot die relatief nuwe totale kwaliteitbestuur (TQM)-beweging by
tersiere onderriginstellings soos universiteite en technikons.
Die integrering van die totale kwaliteitverwante konsepte van strategiese TOM
-intensie, eksterne omgewingsfaktore, bestuur se reaksie, kwaliteitstelseleffektiwiteit
en deurlopende verbetering in 'n model, dui die gekombineerde gevolge
van genoemde konsepte op die institusionele verbetering van technikons en •
universiteite aan. Die belangrikste veranderlikes (binne bogenoemde dimensies van
die model) wat vir institusionele verbetering by onderskeidelik universiteite en
technikons verantwoordelik is, toon ooreenstemming - universiteite en technikons
verskil egter ten opsigte van ander minder belangrike veranderlikes.
Die funksionering van die model is soos volg: Die bestuur (akademies en
administratief) van die tersiere onderriginstelling identifiseer en erken, onderhewig
aan aspekte soos leierskap, kennis, ervaring, en aanvaarding, sekere eksterne
omgewingsfaktore wat verband hou met die klientebehoeftes (ekstern en intern) en
institusionele verbetering. Gegewe genoemde beperkings en faktore besluit bestuur
op die (suboptimale) strategiese TQM-intensie om aan klientebehoeftes te voldoen.
Die strategiese TQM-intensie sal nou saam met bestuur se reaksie (deur die
toepassing van die TQM-beginsels en -filosofie) wat die effektiwiteit van die
kwaliteitstelsel bepaal, bepaal op watter kwaliteitvlak die instelling sal opereer. Die
kwaliteitstelsel bestaan uit die bestuur-, tegniese. en sosiale stelsel, en is weer eens
I
aan deurlopende verbetering onderhewig. (Die bestuurstelsel dien as integreerder
van die ander twee stelsels.) Die eindresultaat van die toepassing van die TQMfilosofie
en -beginsels is institusionele verbetering.
Verder kan die model en die resultate van hierdie studie deur universiteite en
technikons gebruik word by die verbetering/implementering van hulle eie, unieke
totale kwaliteitimplementeringsmodel(le) - 'n uitgebreide implementeringsmodel is vir
die rede voorgehou.
Laastens kan die (verkorte) meetinstrumente wat vir universiteite en technikons
onderskeidelik bepaal is, gebruik word om die sukses met die implementering van
TQM by 'n individuele instelling te meet. / The necessity to improve productivity and quality in higher education has resulted in
the relatively new movement of Total Qua~ity Management(TQM) at tertiary
institutions such as universities and technikons.
The integration of the total quality-related concepts of_ strategic TQM intent,
external environmental factors, reaction of management, effectiveness of the quality
system and continuous improvement in a model, can be used to indicate their
combined results on the institutional improvement of technikons and universities.
The most important variables (within the above-mentioned dimensions of the model)
responsible for institutional improvement at universities and technikons respectively,
correspond - however, universities and technikons differ regarding the less
important variables.
The functioning of the model is. as follows: The management (academic and
administrative) of the tertiary educational institution identifies and recognises,
subject to aspects such as leadership, knowledge, experience and acceptance,
certain external environmental factors which are related to the client's requirements
(external and internal) and institutional improvement. Given the above restrictions
and factors, management decides on the (sub-optimal) strategic TQM intent to satisfy client requirements. The strategic TOM intent together with the reaction of
the management (by the application of the TOM principles and philosophy) which
determines the effectiveness of the quality system, will determine on which quality
level the institution will operate. The quality system comprises the management,
technical and social system, and is again subject to continuous improvement. (The
management system serves as an integrator of the other two systems). The end
result of the application of the TOM philosophy and principles is institutional
improvement.
The model and results of the study can further be used by universities and
technikons for the improvement\implementation of their own, unique, total quality
implementation model(s) - for this reason an extended implementation model was
presented.
Lastly, the (abridged) measuring instruments established for universities and
technikons respectively, can be used to measure the success with the
implementation of TQM at an individual institution. / Business Management / D.B.L.
|
2 |

Page generated in 0.0747 seconds