Spelling suggestions: "subject:"fourism -- south africa -- hermanus"" "subject:"fourism -- south africa -- germanus""
1 |
A foundation to the development of an economic impact study of the tourism industry for GHACTBrink, Zonia 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This document contains a Situation Analysis of tourism in the Greater Hermanus
region, which is part of the Overberg region in the Western Cape Province, South
Africa. It forms an essential component of the process to develop a Tourism Policy
and Strategy for the local tourism bureau.
As such it is important to note that the objectives of the document are threefold.
Firstly, it provides overall background information and an analysis of the current
tourism situation of Hermanus, the various role-players and the different festivals.
Secondly, it provides a broad framework of the positive and negative impacts tourism
and festivals could have on the economic, social and environmental fields of a tourist
destination like Hermanus. Lastly, the document offers guidelines for future study
areas under which the tourist, various role-players and festivals/events can be
evaluated in order to calculate their impacts in the Hermanus tourism industry. These
goals were to be established in subsequent interactive workshops, discussions,
interviews and other inputs from the various community representatives and other
tourism role-players in Greater Hermanus.
The scope of this report is limited to an overall framework and broad guidelines to put
festival and role-player evaluation, and impact management for the Greater
Hermanus region on a firm platform and continuous footing.
At this phase of the project specific recommendations and proposals for development
of the tourism industry in the region are excluded, as this will form part of the further
phases of the project of developing the Tourism Policy and Strategy. Based on the
findings it is recommended that the local tourism bureau must focus on developing a
sustainable tourism strategy, identify a single spokesperson that is recognised as the
leading force for unifying the industry towards one goal, and lastly to develop and
maintain a knowledge base system to ensure proper planning and support decisionmaking.
The document concludes by summarising the recommendations along with a
list of the key issues and strategic challenges that needs to be addressed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument bevat 'n situasie analise van die toerismebedryf in die Groter
Hermanus, 'n gebied wat deel is van die Overberg in die provinsie Wes-
Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n onmisbare komponent van die proses om in Toerisme
Beleid en Stategie vir die plaaslike toerismeburo te ontwikkel.
Die einddoel van die dokument is drievoudig. Eerstens word oorsigtelike agtergrond
inligting en 'n analise van die huidige stand van die toerismebedryf in Hermanus, die
verskillende rolspelers en die feeste daarin vervat. Tweedens verskaf dit 'n breë
raamwerk oor die positiewe en negatiewe impak wat toerisme en feeste kan hê op
ekonomiese-, sosiale- en ontwikkelingsgebied op 'n toeriste-attraksie soos
Hermanus. Laastens bevat die dokument riglyne aan die hand waarvan verdere
studies onderneem kan word, soos dié waarin toeriste, die verskillende rolspelers en
feeste geevalueer word. Hierdie doelwitte is daargestel tydens werksessies,
besprekings, onderhoude en ander insette deur verskeie verteenwoordigers van die
plaaslike gemeenskap en ander rolspelers in die toerismebedryf van Hermanus.
Die omvang van hierdie studie is egter beperk tot 'n oorsigtelike raamwerk en breë
riglyne om die assesering van die feeste en die rolspelers sowel as die impakbestuur
van die Groter Hermanus op 'n stewige voetstuk te plaas.
Op hierdie tydstip van die projek word spesifieke aanbevelings en voorstelle vir die
ontwikkeling van die toerisme-industrie in die gebied uitgesluit. Dit sal gevolglik
ingesluit word in die verdere fases van die projek wanneer die ontwikkeling van 'n
toerisme beleid en strategie in diepte bestudeer word. Aanbevelings wat spruit uit die
bevindings van hierdie studie is dat die plaaslike toerismeburo 'n volhoubare
toerisme strategie moet ontwikkel. Verder moet daar ook 'n persoon aangewys word
om die industrie aan te voer tot 'n gesamentlike einddoel. Laastens moet die
toerismeburo 'n kennis basis sisteem ontwikkel en onderhou wat voldoende
beplanning sal verseker en besluitneming kan ondersteun.
Ter afsluiting word daar volstaan deur die aanbevelings op te som en die
sleutelfaktore en strategiese uitdagings wat aandag moet geniet, kortliks aan te spreek.
|
2 |
An investigation into the evaluation of the Hermanus Whale Festival as part of the GHACT economic impact studyBohn, Helga 03 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study forms part of the GHACT economic impact study by the University of
Stellenbosch. It is an investigation into the evaluation of the Hermanus Whale
Festival, which forms an integral part of the Greater Hermanus tourism industry.
The study highlights that the tourism industry of Greater Hermanus is faced with
important challenges in managing its events as part of the tourism industry to benefit
all. The ultimate success of events depends on leadership, co-ordination and team
spirit between organisers, the host community and the sponsors.
Upon the investigation into event evaluation and after consultation with the
stakeholders it is recommended that the festival organisers must take the lead in
future evaluations and co-ordinate the evaluation process. The festival organisers will
have to involve all stakeholders as they offer a useful resource for event evaluation.
The study includes the visitor survey, completed during the festival, which explored
visitor characteristics, expenditure and perceptions.
Based on all findings that the study has highlighted, it is recommended that the
festival organisers must develop a festival strategy in co-ordination with all
stakeholders. Further more, it is imperative that the festival management has insight
into its target market and therefore uses market research to build market intelligence.
This will be a useful input in developing the strategic direction as well as the
marketing function to support the achievement of the festival's goals and objectives.
The document concludes with argumentation for the implementation of market
research and strategy and outlines the process for developing such a strategy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie vorm deel van die GHACT ekonomiese impak studie van die
Universiteit van Stellenbosch. Dit ondersoek die moontlike evaluering van die
Hermanus Walvisfees, wat 'n belangrike onderdeel is van die "Greater Hermanus"
toerisme bedryf.
Die studie beklemtoon dat die bestuur van feeste, as deel van die toerisme bedryf, 'n
belangrike uitdaging is vir die "Greater Hermanus" toerisme bedryf. Die sukses van
die feeste is afhanklik van leierskap, koordinering en spangees tussen die
organiseerders, die gasheergemeenskap en die borge.
Na ondersoek van die fees evaluering en na konsultasie met verskeie rolspelers, is
voorgestel dat die fees organiseerders die leidende rol moet neem in toekomstige
evalueringsprosesse en dit ook moet koördineer. Die feesorganiseerders moet al die
rolspelers in die proses betrek om van hulle waardevolle hulpbronne gebruik te
maak.
'n Opname van besoekers tydens die fees wat ingestel is om definitiewe kenmerke,
uitgawes en indrukke te bepaal, vorm 'n belangrike onderdeel van die navorsing.
Gebaseer op al die bevindinge van die studie word aanbeveel dat die feesorganiseerders
'n strategie vir die fees moet ontwikkel in koordinering met die
belanghebbende rolspelers. Verder is dit noodsaaklik om die mark te analiseer deur
gebruik te maak van marknavorsing, met die einddoel om sodoende markintelligensie
te ontwikkel.
Dit sal 'n waardevolle inset wees vir die ontwikkeling van 'n strategiese rigting, sowel
as vir die bemarkingsfunksie en om so die fees se doelwitte te bereik en te
ondersteun. Die studie skets die proses vir strategie ontwikkeling en sluit af met die
argument vir die implimentering van marknavorsing en strategie onwikkeling.
|
Page generated in 0.0511 seconds