• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Organisasiekultuur in die chemiese bedryf

Jacobs, Michiel 30 November 2003 (has links)
This research deals with organisation culture in the Chemical Industry, with specific reference to the culture in Gas Production. In the literature survey, the concept 'organisation culture' is studied theoretically from the perspective of Burke and Litwin. Theoretically, differences may occur between the current and desired organisation culture, between divisions and between levels of authority. The conclusion is drawn that culture change involves the whole organisation. In the empirical investigation, the Organisation Culture Index is applied to 36 employees at management level and 138 at employee level. The empirical findings show that there are significant differences. The empirical findings therefore support the theoretical findings that a single culture does not always exist in an organisation. This research also confirms that the culture in this organisation may not be appropriate for the present era. / Hierdie navorsing ondersoek organisasiekultuur in die Chemiese Bedryf, met spesifieke verwysing na die kultuur in Gasproduksie. In die literatuuroorsig word die konsep "organisasiekultuur" teoreties vanuit Burke en Litwin se perspektief beskou. Teoreties kan verskille in organisasiekultuur tussen die huidige en die verlangde organisasiekultuur, tussen afdelings en tussen gesagsvlakke voorkom. Die afleiding word gemaak dat kultuurverandering die totale organisasie betrek. In die empiriese ondersoek word die Organisasiekultuurindeks op 36 werknemers van die bestuursgroep en 138 van die werknemersgroep toegepas. Uit die empiriese bevindinge blyk dit dat daar betekenisvolle verskille in organisasiekultuur voorkom. Die empiriese bevindinge steun die teoretiese bevindinge dat daar nie altyd sprake is van 'n enkele kultuur in 'n organisasie nie. Daar word ook vasgestel dat hierdie organisasie se organisasiekultuur nie toespaslik is vir die huidige era nie. / Industrial & Organisational Psychology / M. Com. (Industrial and Organisational Psychology)
2

Organisasiekultuur in die chemiese bedryf

Jacobs, Michiel 30 November 2003 (has links)
This research deals with organisation culture in the Chemical Industry, with specific reference to the culture in Gas Production. In the literature survey, the concept 'organisation culture' is studied theoretically from the perspective of Burke and Litwin. Theoretically, differences may occur between the current and desired organisation culture, between divisions and between levels of authority. The conclusion is drawn that culture change involves the whole organisation. In the empirical investigation, the Organisation Culture Index is applied to 36 employees at management level and 138 at employee level. The empirical findings show that there are significant differences. The empirical findings therefore support the theoretical findings that a single culture does not always exist in an organisation. This research also confirms that the culture in this organisation may not be appropriate for the present era. / Hierdie navorsing ondersoek organisasiekultuur in die Chemiese Bedryf, met spesifieke verwysing na die kultuur in Gasproduksie. In die literatuuroorsig word die konsep "organisasiekultuur" teoreties vanuit Burke en Litwin se perspektief beskou. Teoreties kan verskille in organisasiekultuur tussen die huidige en die verlangde organisasiekultuur, tussen afdelings en tussen gesagsvlakke voorkom. Die afleiding word gemaak dat kultuurverandering die totale organisasie betrek. In die empiriese ondersoek word die Organisasiekultuurindeks op 36 werknemers van die bestuursgroep en 138 van die werknemersgroep toegepas. Uit die empiriese bevindinge blyk dit dat daar betekenisvolle verskille in organisasiekultuur voorkom. Die empiriese bevindinge steun die teoretiese bevindinge dat daar nie altyd sprake is van 'n enkele kultuur in 'n organisasie nie. Daar word ook vasgestel dat hierdie organisasie se organisasiekultuur nie toespaslik is vir die huidige era nie. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Industrial and Organisational Psychology)

Page generated in 0.1114 seconds