Spelling suggestions: "subject:"renda language -- nasality"" "subject:"renda language -- casality""
1 |
Nasal assimilation and related processes in Tshivenda : a linear and non-linear phonological analysisRadzhadzhi, Musiiwa Aaron 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of South Africa, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on nasal strengthening and nasal assimilation processes in Tshivenda.
Two phonological models are applied in order to present credible descriptions and
explanations of these phenomena. After having described the core components of,
respectively, the classical Transformational Generative (TG) model of Chomsky & Halle
(1968), and the more contemporary feature Geometry (FG) model, analyses of the
phenomena are presented. It appears as if the TG model can handle the idiosyncrasies of
the language more elegantly, with a sustained high level of credibility. The FG model is
unable to render the same results. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op nasaalversterking en nasaalassimilasie in Tshivenda. Twee
fonologiese modelle word aangewend om hierdie verskynsels te beskryf en te verklaar. Die
klassieke versie van liniêre fonologie, die sogenaamde SPE model van Chomsky en Halle
(1968) is eerste aan die orde gestel. Daar is gevind dat dit tot In groot mate daarin slaag
om die onderskeie prosesse te verklaar. Nadat die kernkomponente van die sogenaamde
FG model verduidelik is, is hierdie modelook toegepas. Verskeie gebreke in die toepassing
van hierdie model het na vore gekom. Ten slotte word bevind dat die klassieke TG model
die verskynsels meer omvattend kan hanteer as die FG model.
|
Page generated in 0.0597 seconds