Spelling suggestions: "subject:"renda language -- phonology"" "subject:"renda language -- chonology""
1 |
Nasal assimilation and related processes in Tshivenda : a linear and non-linear phonological analysisRadzhadzhi, Musiiwa Aaron 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of South Africa, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on nasal strengthening and nasal assimilation processes in Tshivenda.
Two phonological models are applied in order to present credible descriptions and
explanations of these phenomena. After having described the core components of,
respectively, the classical Transformational Generative (TG) model of Chomsky & Halle
(1968), and the more contemporary feature Geometry (FG) model, analyses of the
phenomena are presented. It appears as if the TG model can handle the idiosyncrasies of
the language more elegantly, with a sustained high level of credibility. The FG model is
unable to render the same results. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op nasaalversterking en nasaalassimilasie in Tshivenda. Twee
fonologiese modelle word aangewend om hierdie verskynsels te beskryf en te verklaar. Die
klassieke versie van liniêre fonologie, die sogenaamde SPE model van Chomsky en Halle
(1968) is eerste aan die orde gestel. Daar is gevind dat dit tot In groot mate daarin slaag
om die onderskeie prosesse te verklaar. Nadat die kernkomponente van die sogenaamde
FG model verduidelik is, is hierdie modelook toegepas. Verskeie gebreke in die toepassing
van hierdie model het na vore gekom. Ten slotte word bevind dat die klassieke TG model
die verskynsels meer omvattend kan hanteer as die FG model.
|
2 |
Palatalization and labialization in Tshivenda : a linear and non-linear phonological analysisNemakhavhani, Daniel Phuluwani 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on two phonological processes occurring in Venda, i.e. on
palatalization and labialization. Two phonological models are applied to describe these
phenomena: a traditional (linear) phonological model, the Transformational Generative
model of Chomsky and Halle (1968), and a non-linear Feature Geometry model of
Clements (1985). This was done in order to ascertain which model would be more
effective in its coverage of these sound changes. The core concepts of each model were
described and the sound system of Venda was analysed in terms of distinctive features.
The application of the two models led to the conclusion that a linearly structured model
seem to be more effective to account for both these phenomena in Venda than its nonlinear
counterpart. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op twee fonologiese prosesse in Venda, tewete palatalisasie en
labialisasie. Twee fonologie modelle word toegepas om hierdie verskynsels mee te
beskryf: 'n tradisionele liniêre model, die sg Transformasioneel Generatiewe model van
Chomsky an Halle (1968), en 'n nie-liniêre model van Clements (1985). Die doel hiermee
was om te bepaal welke model hierdie verskynsels die beste kan beskryf. Die
hoofkomponente van elke model is vireers bespreek waarna die klanke van Venda ontleed
is in terme van distinktiewe kenmerke. Uit die toepassing van die twee modelle het dit
duidelik geblyk dat die liniêre model "n veel beter beskrywing moontlik maak van die
verskynsels as die meer kontemporêre nie-liniêre model.
|
Page generated in 0.0512 seconds