• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seun

Retief, Annemarie 10 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die studie is om die leefwereld van die aggressiewe adolessente seun te verken. Aggressie word beskou as 'n gedragsafwyking wat op fisieke, verbale of passiewe wyses kan manifesteer. Die oorsake van aggressiewe gedragsmanifestasies by die adolessente seun word hoofsaaklik gevind in die ontoereikende gesinsrelasies. Gevoelens van ongeborgenheid, verwardheid en verwerping is dan die gevolg. 'n Onrealisties positiewe of -negatiewe selfkonsep kan hieruit voortvloei en kan daartoe lei dat die aggressiewe adolessente seun betrokke raak by negatiewe portuurrelasies, waar onder andere rook, dwelm- en drankmisbruik asook roekelose gedrag manifesteer. Ult hierdie literatuurbevindinge is twaalf postulate gestel en bespreek. Vyf idiografiese studies is onderneem, waarvan drie volledig bespreek is. Die bevindings uit hierdie studies sluit aan by die feite wat ult die literatuurstudie oor die leefwereld van die aggressiewe adolessente seun verkry is. Vroee uitkenning, ouerleiding en navorsing met betrekking tot hulpprogramme aan terapeute word aanbeveel om aggressiewe gedragsmanlfestasles by die adolessente seun te voorkom / The purpose of this study is to explore the lifeworld of the aggressive adolescent boy. Aggression is regarded as deviant behaviour, that may manifest itself physically, verbally or passively. The causes of aggressive behaviour in the adolescent boy can be due to inadequate family relationships. Feelings of insecurity, confusion and rejection are the results of the problematic relationships. An unrealistic positive or negative self concept may develop that might lead to involvement with the negative peer group. Smoking, alcohol and drug abuse, as well as reckless behaviour may occur. Twelve postulates have been determined and discussed. Five idiographic studies have been done. Three are discussed in detail. Deductions made from these studies are in agreement with findings in existing literature of the life world of the adolescent boy. Early identification parental guidance and research regarding therapeutical programmes are recommended to prevent aggressive behaviour with the adolescent / Psychology of Education / M. Ed. (Spesialisering in Voorligting)
2

3

Leefwereld van die substituut-ouer

De Jager, Chantal Elsie 11 1900 (has links)
The aim of this study is to discover how primary scholars as substitute parents, contemplate the perceiving aspect of their substitute parenting. In the theoretical chapters the demands set for adults as primary educators and their development, are viewed. A comparative study between the primary edu­ cator and the child, rounds it off. The experiencing, giving meaning to, and the consequent involvement of substitute parents in their life-world, follow. The research design, substantiates the choice of format, methods of data col­ lection and analyses. Examples of raw data gathered from various tests are presented. Finally, the consolidated data is interpreted. The findings of this study is that substitute parents experience their tasks as being pleasant. Substitute parents are generally over involved with their siblings. This culminates in the development of a strong bond between substitute parents and younger siblings. Substitute parents require support and guidance from an adult to enable them to become adults and venture in their life-world. / In bierdie studie is die leefWereld van die substituut-ouer bestudeer. Die oorhoofse doel van hierdie studie is om met behulp van teoretiese en empiriese studies, ondersoek in te stel na substituut-ouers se belewing van bulle besondere taak. Die studie neem 'n amwang met 'n beskrywing van die primere opvoeder se verantwoordelikhede en eise. Die ontwikkeling van die volwassene word daama bestudeer. Verder Is gelet op die e1se en ontwikkeling wat aan kindwecs gelykgestel word. Die doel hiermee, is om uiteindelik 'n vergelyking te kan tref tussen die volwassene en die kind. Nadat so 'n vergclyking tussen die kind en volwassene gemaak is, sal die probleme wat die kind as substituut-ouer ervaar, oorweeg kan word. Die literatuurstudie kulmincer in substituut-ouers se unieke betekenisgewing, betrokkenheid en belewing aan en by bulle leefWereld. Dan word die literatuurstudie opgevolg deur die navorsingsontwerp, keuse van steekproef­ neming asook wyses van dataverameling en -analisering. Ten slotte word daar gekyk na die verslaggewing aangaande inligting soos bekom met behulp van die verkenningsmedia, te wete individuele onderhoude met die deelnemers aan die navorsing, die Bene-Anthony gesinsverhou­ dingstoets, die Persoonlikheidsvraelys vir kinders, die projeksiemedia van Jacobs en Vrey en die Kinestetiese huisgesinstekeninge. Die gekonsolideerde data word dan geinterpreteer en weergegee ten einde die postulate soos in boofstuk 5 uiteengesit te beantwoord. Die belangrikste bevindings van die studie is dat die taak van substituut­ ouerswees vir laerskoolkinders aangenaam is. Hierdie aangename belewing van hulle taak as substituut-ouers, dra egter nie by tot die vonning van 'n positiewe selfkonsep by die substituut-ouer nie. Substituut-ouers ervaar angs en kommer aangaande hulle substituut-ouerskap. Hulle voel nie bevoeg om as substituut-ouers op te tree nie. Substituut-ouers IS oar die algemeen oorbetrokke by hulle broers en susters. Hulle sien om na hulle sibbe, verseker dat hulle veilig is en verleen hulp aan hulle, waar nodig. Hierdie betrokkenheid veroorsaak 'n sterk band tussen die leerlinge. Hierdie sterk band wat tussen die substituut-ouers en hulle sibbe bestaan, is egter afwesig tussen die substituut-ouers en hulle eie ouers. Substituut-ouers toon dan oak teen die verwagting van die navorser in, dat hulle nie beskik oor 'n verantwoordelikheidsin nie. Substituut-ouers k:an eerder beskryf word as teruggetrokke, met min deursettingsvennoe, prikkelbaar, goedhartig, onderdanig, athanklik en inskiklik. Die studie toon ten slotte dat substituut-ouers betrokke raak by hulle taak as substituut-ouers, vanwee 'n aansporingsmiddel, te wete sakgeld. Benewens vir die bogenoemde bevindings, toon die studie oak dat die ondersteuning en begeleiding van substituut-ouers deur 'n volwassene tot volwassenheid noodsaaklik is. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
4

Page generated in 0.1028 seconds