• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 28
  • 6
  • Tagged with
  • 35
  • 35
  • 35
  • 35
  • 18
  • 15
  • 15
  • 12
  • 11
  • 11
  • 9
  • 9
  • 9
  • 8
  • 7
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
31

Examination of security measures for the protection of petrol stations : an analysis of case studies in Gauteng

Kole, Olaotse John 03 1900 (has links)
Security measures need to be put in place in order to deal with any security weaknesses that might occur or be observed. Care should be taken when addressing any crime or loss problem in any organisation, in this research study more specifically: petrol stations. It is clear that because of their diverse locations petrol stations have different levels of risks, e.g. low, medium and/or high risks. The study explored many issues including, among the others: security measures; petrol stations’ busiest times; vulnerable assets at petrol stations. / Criminology and Security Science / M. Tech. (Security Management)
32

Riglyne vir 'n intervensieprogram vir leerders wat deur bendegeweld geteister word / Guidelines for an invention programme for learners who are afflicted by gang violence

Jeffries, Victor Vincent 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie is die aard en gevolge van bendegeweld onder kinders in die vroeë adolessente jare by bendegeteisterde skole in die Wes-Kaap ondersoek ten einde terapeutiese riglyne te bepaal vir leerders wat bendegeweld by die skool ervaar. Die verskynsel van bendegeweld is in die literatuur ondersoek. Die bio-ekologiese teorie van Urie Bronfenbrenner het as teoretiese grondslag vir die navorsing gedien, welke teorie die wedersydse invloed wat persone en hul omgewing op mekaar het, beskryf. Trauma by die vroeë adolessent en drie bestaande modelle vir traumaberading word bespreek, waarna ’n stel maatstawwe vir ’n traumaberadingsmodel uit die drie modelle sowel as die literatuur gekies word. Die empiriese navorsing is deur middel van sowel kwantitatiewe- as kwalitatiewe navorsingsmetodes gedoen. ’n Fokusgroepbespreking én onderhoude met onderwysers en skoolhoofde het plaasgevind om diepgaande inligting oor behoeftes ná voorvalle van bendegeweld te verkry. Twee in-diepte onderhoude is met persone wat kenners op die gebied van bendes en bendegeweld is, gevoer. Vervolgens is twee vraelyste, een vir leerders en een vir onderwysers en skoolhoofde, opgestel om vas te stel watter hulp hulle met betrekking tot ’n trauma-intervensieprogram benodig. Die studie het bevind dat bendegeweld leerders se akademiese prestasie sowel as hul emosionele en sosiale funksionering raak, terwyl dit gevoelens van magteloosheid en frustrasie by onderwysers en skoolhoofde veroorsaak. Die studie sluit af met ’n verskeidenheid aanbevelings oor die daarstel van terapeutiese riglyne vir opvoeders om die impak van bendegeweld op leerders by skole in bendegeteisterde gebiede te hanteer. / This study investigated the nature and effects of gang violence among children in the early adolescent stage of development at gang-infested schools in the Western Cape in order to identify therapeutic guidelines for learners who experience gang violence at school. The phenomenon of gang violence was explored in the literature study. The bioecosystems theory of Urie Bronfenbrenner was employed as the theoretical basis for the study, which describes the reciprocal influence between humans and their environment. Early adolescent trauma and three existing models for trauma counselling are discussed, followed by the selection of a set of criteria for a trauma counselling model based on the three models as well as the literature studied. The empirical research was carried out through both quantitative and qualitative research methodologies. A focus group discussion as well as interviews with educators and principals were conducted in order to obtain in-depth information on their needs after incidents of gang violence. Two in-depth interviews have been conducted with professionals who are experts in the domain of gangs and gang related violence. This led to the development of two questionnaires, one for learners and one for educators and principals, to determine what type of support they need in terms of a trauma intervention programme. The study found that gang violence severely affects learners’ academic performance as well as their emotional and social functioning, while it creates feelings of frustration and powerlessness among teachers and principals. The study concludes by offering a range of recommendations for the formulation of therapeutic guidelines for educators to address the effects of gang violence on learners who attend schools in gang-infested areas. / Psychology of Education / D. Ed. (Psychology of Education)
33

Die emosionele belewing van graad 7 leerders in 'n bendegeteisterde gebied

Jeffries, Victor Vincent. January 2002 (has links)
Thesis (M.Ed.)--Universiteit van Suid-Afrika, 2002.
34

Die emosionele belewing van graad 7 leerders in 'n bendegeteisterde gebied

Jeffries, Victor Vincent 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and Engish / The aim of this research was to explore the emotional experience of grade 7 learners in a gang afflicted area. The researcher further investigated how the learners experience this gang violence and how they give meaning to it The researcher also examined the possible ways in which the educational psychologist could assist these learners in actualising their full potential. A literature study of relevant sources has been undertaken to establish the theoretical context of the gang related problem. Two groups of 8 grade 7 learners were used as respondents in the empirical study. The qualitative research method has been used and the researcher made use of focus groups and interviews as measuring instruments. The results of the empirical study have shown that learners experience gang violence negatively when they are exposed to it on a regular basis and that it impacts negatively on their performance at school. / Die doel van hierdie ondersoek was om die emosionele belewing van graad 7-leerders in 'n bendegeteisterde gebied te ondersoek. Daar is ook ondersoek ingestel na die belewing van leerders van die bendegeweld en op watter wyse hulle daaraan betekenis gee. Voorts is daar ook gekyk na moontlike hulpverlening aan hierdie bendegeteisterde leerders deur die opvoedkundige sieikundige ten einde die leerders te help om hulle volle potensiaal te verwesenlik. 'n Literatuurstudie van relevante kontemporere bronne is onderneem om die teoretiese konteks van die bendeprobleem te bepaal. Vir die empiriese ondersoek is daar twee groepe van 8 leerders elk uit 'n graad 7-klas as respondente gebruik. Die kwalitatiewe navorsingsmetode is gebruik en daar is spesifiek gefokus op fokusgroepe en die voer van onderhoude. Die resultate uit die empiriese ondersoek het getoon dat leerders die gereele blootstelling aan bendegeweid negatief beleef en dat dit negatief op hulle skoolwerk impakteer. / Psychology of Education / M.Ed. (Specialisation in Guidance and Counselling)
35

Page generated in 0.085 seconds