• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 16
  • 16
  • 12
  • 1
  • Tagged with
  • 51
  • 38
  • 24
  • 22
  • 15
  • 15
  • 12
  • 12
  • 11
  • 10
  • 10
  • 9
  • 9
  • 9
  • 8
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders.

Thorne, Meldeane Mercia Glennis. January 2007 (has links)
<p>Lees l&ecirc / die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in &lsquo / n Afrikaans medium ho&euml / rskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie&euml / te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. &lsquo / n Gevallestudie benadering was<br /> toegepas om &lsquo / n indiepte studie van die spesifieke ho&euml / rskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermo&euml / ns en leerdervordering op<br /> akademiese gebied gekies.</p>
2

3

n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders

Thorne, Meldeane Mercia Glennis January 2007 (has links)
Magister Educationis - MEd / Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in n Afrikaans medium hoërskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. n Gevallestudie benadering was toegepas om n indiepte studie van die spesifieke hoërskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied gekies. / South Africa
4

Gedeelde ervaringe van orkeslede in die Con Amoré–orkes : ʼn fenomenologiese benadering / Leonora Human

Human, Leonora January 2015 (has links)
Hierdie transendentale fenomenologiese studie beskryf die betekenis wat die Con Amoré-orkeslede uit hul gedeelde ervaringe put. Die orkes is gevestig by Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging en bestaan uit een-en-dertig graad ses tot twaalf leerders woonagtig in die Vaaldriehoek. Die filosofiese wêreldbeskouing van hierdie skripsie is interpretivisties en die doel daarvan is om die gedeelde ervaringe van die orkeslede te beskryf, te verstaan en te interpreteer. Daar is ‟n deeglike literatuurstudie gedoen om die agtergrond van die studie te skets. Dit is ‟n kwalitatiewe studie waardeur data versamel is deur oop-einde onderhoude met die orkeslede te voer. Daarna is die getranskribreede onderhoude deur die navorser op die rekenaarprogram ATLAS.ti 7 ingevoer. Deur die aanhalings uit die onderhoude te kodeer en die kodes te kategoriseer het die volgende ses temas na vore gekom, naamlik omgee, betekenisvolheid, persoonlike ontwikkeling asook ontwikkeling van vaardighede, negatiewe ervaringe, dissipline en genot. Die implikasie van die studie is dat dirigente, orkesbestuurders en onderwysers wat jeugorkeste en ensembles afrig kan baat vind by die navorsing en dat dit kan bydra tot die sukses van die groep. My aanbevelings vir verdere studie is dat ‟n soortgelyke fenomenologiese studie gedoen kan word van die ervaringe van orkeslede in professionele orkeste, die ervaringe van musiekonderwysers wat musiek as vak vir grade tien tot twaalf aanbied, asook die ervaringe van leerders wat musiek as een van hul vakke neem. / MA(Musicology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
5

6

Die verskuiwing van leerders na klasse vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes : 'n oorgangsteoretiese ondersoek / Johanna Gertruida Louw

Louw, Johanna Gertruida January 2014 (has links)
Die erkenning van verskille tussen alle leerders en die strewe om te bou op die ooreenkomste is die grondslag waarop inklusiewe onderwys berus. Verder word daar altyd in ag geneem dat alle leerders op die een of ander tydstip ondersteuning benodig om volle waarde uit onderwys te put. Die onderwysstelsel in die inklusiewe bestel is reeds besig met aanpassings om hierdie ondersteuning aan te spreek, soos dat spesiale skole as hulpbronne dien vir ander hoofstroomskole in hul omgewing. Die skep van voldiensskole is ook ’n aanpassing aan die stelsel. Suid-Afrika beweeg na ’n meer inklusiewe onderwysstelsel, terwyl leerders terselfdertyd ook tussen verskillende stelsels beweeg, naamlik die hoofstroomonderwysstelsel wat merendeels inklusief is in soverre dit lae en matige vlakke van leerderondersteuning betref, en die spesiale onderwysstelsel wat voorsiening maak vir hoër vlakke van leerderondersteuning. Sommige leerders bevind hulle dus in ’n oorgang tussen stelsels. Derhalwe het ek die teoretiese raamwerke van die oorgangsteorie en die liminaliteitsteorie gebruik om die oorgang van leerders van een stelsel na ’n ander stelsel te ondersoek. Oorgang word beskryf volgens die rigting waarin die oorgang beweeg – horisontaal tussen spesifieke omgewings in dieselfde tydperk, en vertikaal tussen verskillende omgewings en oor ’n tydperk. Die oorgang van leerders van ’n hoofstroomklas na ’n klas vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB-klas) in ’n spesifieke voldiensskool is ’n horisontale beweging, aangesien dit in dieselfde omgewing (dieselfde skool) geskied en dit geskied in dieselfde tydperk waartydens hulle portuurgroep in die hoofstroomklas bly. Leerders met leerhindernisse in so ’n voldiensskool word, as gevolg van die graad van hulle hindernisse, onder sekere voorwaardes by sekere skole na ’n LSOB-klas in hulle skool verskuif. Hierdie klasse dien as ’n tussentydse maatreël totdat leerders weer in ’n hoofstroomklas teruggeplaas kan word. Die vraag hoe leerders die oorgang na sulke klasse ervaar, is in hierdie navorsing ondersoek. Die navorsing is gedoen by ’n voldiensskool in Potchefstroom in die Noordwesprovinsie, wat as gevolg van die graad van sommige leerders se leerhindernisse drie LSOB-klasse het. Onderhoude is gevoer met nege huidige en nege vorige onderwysers van nege geselekteerde deelnemers wat leerders in die LSOB-klasse (drie deelnemers uit elke klas) in die voldiensskool was. Onderhoude is ook met die ouers van die nege deelnemers gevoer. Drie fokusgroeponderhoude is met elke LSOB-klas se geselekteerde leerders gevoer. Alle onderhoude is getranskribeer, gekodeer en ontleed deur middel van tematiese analise. Die bevindings van die empiriese studie is verdeel in intrapersoonlike en interpersoonlike faktore. Hierdie faktore is verder in verskillende temas verdeel. Die intrapersoonlike faktore het die volgende temas ingesluit: Emosionele ontwikkeling; groepsdruk; selfbeeld en selfvertroue; gevoel van verlies; ’n oorgang wat traumaties, senutergend, verwarrend en vol spanning en angs was en aggressie ontlok het; vlak van sekuriteit; en vermoë om sy of haar man te staan in moeilike situasies. Die interpersoonlike faktore het die volgende ingesluit: Sosiale vaardighede, verlies van vriende, verlies van sosiale status, en die gevoel dat die oorgang na ’n LSOB-klas net tydelik is. Hierdie studie het ’n belangrike bydrae gelewer tot die bestaande kennisbasis betreffende die verskuiwing van leerders na LSOB-klasse en die aspekte wat ’n invloed het op hierdie oorgang. / MEd (Learner Support), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
7

8

Produktiewe onderwys aan akademies-begaafde leerders in die VOO-band van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel / Tina-Marie van Rheede van Oudtshoorn

Van Rheede van Oudtshoorn, Tina-Marie January 2014 (has links)
The current mainstream classroom presents several challenges for teachers and principals. Leaner diversity is seen as one of these challenges that teachers face. The Education White Paper 6 (South-Africa, 1996) recognizes all learner diversities, yet gifted-education is given minimal attention. The purpose of this qualitative research is to create a clear picture about the perspectives of high-school teachers, principals and parents of academically-gifted learners. This study seeks to identify the participants’ views about the education of academically-gifted learners and identify possibly gaps in ways of how academically-gifted learners can be supported productively. The research found that there is currently a lack of adequate educational support to academically-gifted learners. Research shows that there is a gap between official educational policies and the classroom situation. Participants in the study admit that academically-gifted learners are not effectively included in the mainstream classroom. Participants believe that the lack of a national definition of academic-giftedness, the deficit to appropriate training for teachers and the views of inclusive education puts strain on the education of these learners. Secondary school teachers and principals believe that the successful implementation of a policy an appropriate education of academically-gifted learners can only be accomplished if there is cooperation between all interested parties. Participants believe that both the parent and the teachers of academically-gifted learners should work together to form a support network for these learners. The findings of the research confirm the need for appropriate productive education and training to academically-gifted learners, so that all stakeholders can work together to help those learners develop. / MEd (Comparative Education), North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
9

10

Learners' perceptions of respect in educator-learner relationships in a secondary school community / Lucie Grimova

Grimova, Lucie January 2014 (has links)
From a positive psychology perspective, the last few decades have seen continuous growth in research emphasising well-being in school communities. Schools should be viewed as spaces that enable life success, as opposed to mere learning environments aimed at academic success. Well-being is often associated with relational well-being and building, enhancing and maintaining positive relationships at schools. Along with academic performance, relational well-being is vital to learners‟ current and future development. Such social well-being may, in turn, affect psychological well-being positively, as these two influence each other greatly. In this context, positive educator-learner relationships must be based on mutual respect, as it may provide a vast array of benefits to secondary learners‟ well-being and academic performance. Moreover, positive interpersonal connections between educators and learners based on mutual respect are valuable tools for managing effective discipline in classrooms, which means that educators also benefit from protecting and promoting good relationships with their learners. Positive educator-learner relationships are highly relevant for secondary school learners living in high-risk communities, where support and resources for enhancing and developing their psychosocial well-being are limited. For such leaners school is often the only safe and supportive environment they have. It is therefore imperative to bring the personal into the educational environment by building, enhancing and maintaining respectful educator-learner relationships based on mutual respect. However, educator-learner relationships have specifically been neglected in regard to learners‟ perceptions of respect as experienced from and given to educators. Due to the identified gap in the literature, the main aim of this study was to qualitatively explore and describe, through qualitative, phenomenological research design, learners‟ perceptions of respect in educator-learner relationships in a secondary school community within a high-risk environment in the South African context. The participants for this study were fifteen secondary school Grade 12 learners. The data were gathered in two phases, namely written assignments, and, the World Café technique was applied. Thematic analysis was used to identify relevant themes. The findings revealed three main themes, and each theme includes several subthemes. Firstly, respect is well-intended behaviour, with the subthemes being listening and paying attention; good communication; obeying educators and school rules; good manners such as being helpful, polite and kind, and greeting others; saying thank you and please; academic responsibility; and receiving support and praise from educators. Secondly, respect is positive relationships, with the subthemes being building a relationship; parent-child relationship; as well as trust and confidentiality. Thirdly, respect is consistent, fair and mutual, with the subthemes being respect as a two-way street; respect as something to be earned; respect as something that is consistent over time; and respect that means treating everyone equally, fairly and with acceptance. It can be summarised that all participants‟ responses illustrated a collective yet subjective learners‟ perceptions of respect in educator-learner relationships in a secondary school community within a high risk community in South Africa. For further research it was recommended to gain better understanding how learners in secondary school communities perceive respect in educator-learner relationships in regard to various cultures. / MA (Psychology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015

Page generated in 0.0297 seconds