• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Volunteer experiences in a non-profit organisation

Schuurman, Alvina 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: On a global scale, there are substantial studies about volunteerism. However, literature on volunteerism in South Africa, especially qualitative studies, is limited. The limited literature in South Africa does, however, suggest differences between Northern and Southern global contexts in terms of motivation for volunteering. In order to further build the South African literature in this area, this study explored the experiences of volunteers in a Stellenbosch based NPO. Their experiences encapsulate their motivations, challenges, and benefits of volunteering in their role as mentors to marginalised youth in this area. An overarching developmental framework was utilised to understand the volunteers’ motivations, and supplementary perspectives (Role-ID theory; citizenship and mentoring) were used to explore and contextualise their experiences. Within this framework, a qualitative methodology was employed to explore, gather, describe, and interpret the data. Two group interviews with 5 participants each were conducted. This was supplemented by 3 individual interviews. An interpretive phenomenological analytical approach was used to analyse the data. Findings suggested that other-oriented motivations, citizenship, sense of belonging, social exchange, self-enhancement, positive role model identity, improved personal and familial relations, wilderness solo experience, personal satisfaction and reward in seeing the fruit of their labour were some of the significant themes that emerged for volunteers from their volunteer experience. The main challenge they faced was that of transport mobility to keep mentor appointments. The implications of the findings for South African perspectives on volunteering are discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wêreldwyd is daar navorsing gedoen oor vrywillige werk. Die literatuur is nietemin in hierdie vakgebied beperk, veral met betrekking tot kwalitatiewe studies in die Suid Afrikaanse konteks. Die Suid-Afrikaanse literatuur wat wel bestaan dui daarop aan dat daar sommige verskille bestaan tussen navorsing wat in die globale Noorde en Suide gedoen is. Die verskil is die van vrywillige werkers se motiverings om vrywillige werk te doen. Om Suid Afrikaanse navorsing in die gebied te versterk, fokus hierdie studie op die ervaringe van vrywillige werkers by ‘n nie-staat/regerings organisasie in Stellenbosch, Wes-Kaap. Hul ervaringe bestaan uit hul motiverings, uitdagings, en wat hulle beskou as voordele van hul rolle as mentors vir gemarginaliseerde jeug in die omgewing. ‘n Oorkoepelende ontwikkelingraamwerk was benut, om die motivering van vrywilligers en die aanvullende perspektiewe (burgerskap, mentorskap en identiteits-rol teorie) te verstaan en ook om verder hul ervaringe te verken en te kontekstualiseer. 'n Kwalitatiewe metodologie is binne hierdie raamwerk gebruik om data te verken, versamel, beskryf, en te interpreteer. Twee groeps onderhoude van vyf deelnemers elk, was uitgevoer. Dit was verder aangevul met drie individuele onderhoude. ‘n Interpreterende fenomenologiese analitiese benadering was benut om die data te analiseer. Bevindings het die navorsing in hierdie gebied weerspiëel. Ander-georiënteerde motiverings, burgerskap, aanvaarding, sosiale uitruiling, self-verbetering, positiewe rol-model identiteit, en verbeterde persoonlike- en gesinsverhoudings, wildernis alleen ervaringe, persoonlike bevrediging, en om die ‘beloning’ te sien van hul harde werk, was sommige van die beduidende temas wat na vore gekom het. Die een groot probleem wat vrywilligers ervaar het, was die van toeganklikheid van vervoer om hul mentorskap afsprake na te kom. Die implikasies van die bevindings vir Suid Afrikaanse perspektiewe op die gebied word bespreek.
2

Bewusmaking as fokus in opleidingsriglyne vir vrywillige beraders

Vorback, Alta Maria 30 June 2005 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Across the world children are affected by factors such as poverty, HIV/AIDS, divorce and loss. More organisations are getting involved in the training of voluntary counsellors. Although these counsellors have the necessary theoretical knowledge they still experience problems in working effectively with these children. Possible reasons for this are these counsellors' own unfinished issues and loss. Within this study the focus is on creating awareness for counsellors within training situations from a Gestalt approach. As part of the fulfilment of the literature study an empirical study has been done. A qualitative study with a small portion of quantitative research has been done with the implementation of a training programme for voluntary counsellors. Various mediums were used to create heightened self-awareness with regard to various topics. Training guidelines are than given for creating awareness within training situations for voluntary counsellors. / Dwarsoor die wereld word kinders beinvloed deur faktore soos armoede, HIV/VIGS, egskeiding en verlies. Al meer organisasies, soos Philippi Trust Namibia, raak betrokke in die opleiding van vrywillige beraders, ten einde bekostigbare dienste vir hierdie kinders daar te stel. Alhoewel hierdie beraders oor voldoende teoretiese kennis beskik, ervaar hulle steeds probleme om effektief met kinders te werk. Moontlike redes is vrywillige beraders se eie onvoltooidhede en verlies. Binne hierdie studie word op die bewusmaking van beraders binne opleidingsituasies gefokus ten einde selfbelewing daar te stel. 'n Literatuurstudie is gedoen waartydens aspekte bekom is: teoretiese perspektief op die volgende > Bewustheid en die vrywillige berader vanuit die Gestalt-benadering. > Riglyne binne opleidingsituasies vir verhoogde bewustheidsbelewing. Deur bogenoemde teoretiese perspektief word die eerste navorsingsdoelwit van die studie beantwoord. Ter aanvulling van die literatuurstudie is empiriese ondersoek ondermeem. Kwalitatiewe studie met kleiner komponent van kwantitatiewe navorsing is voltooi deur die implementering van 'n program vir vrywillige beraders. Die program het oor vyf dae geskied. Verskeie mediums is gebruik om selfbelewing rondom spesifieke onderwerpe te verhoog. Deur bogenoemde empiriese ondersoek word die tweede doelwit van die studie beantwoord. Na aanleiding van die studie word opleidingsriglyne vir die verhoging van bewustheid binne opleidingsituasies vir vrywillige beraders daargestel. / Social work / M. Diac. (Play Therapy)
3

4

A look at the Court Appointed Special Advocate Program

Morrison, Natalie Jean, Valencia, Leslie 01 January 2004 (has links)
Court Appointed Special Advocates (CASAs) represent children's best interests in juvenile court proceedings. In Riverside County, conflict exists among the child advocates and children's social service workers. This study measures current attitudes and perception of social workers and CASA volunteers in a quest to gain awareness and understanding of any problems in communication that may hinder effective working relationships.

Page generated in 0.0637 seconds