• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die verskynsel van aflrnouery in 'n plattelandse laerskool in die Wes-Kaap

Issel, William A January 2009 (has links)
Doctor Educationis / 'n Mini-tesis voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die Meestersgraad in Opvoedkunde aan die Fakulteit van Opvoedkunde van die Universiteit van die Wes-Kaapland. Hierdie studie was gemotiveer deur 'n toenemende bewuswording dat afknouery in Suid-Afrikaanse hoer- en laerskole emstige afrnetings aangeneem het - soos blyk uit die daaglikse verslaggewing in die media. Die doel van die studie is om die aard en omvang van afknouery in 'n plattelandse laerskool in die Wes-Kaap te ondersoek, asook om die bestaande maatreels te evalueer wat in die skool geYmplementeer word om die effek van die verskynsel te voorkom en in toom te hou. In die literatuurstudie het ek daarop gekonsentreer om 'n historiese agtergrond van die fenomeen deur te gee, asook om die mening van kundiges op die gebied oor wat afknouery behels, die oorsake en gevolge daarvan en moontlike maniere om die probleem te hanteer, te ondersoek. Navorsing op die gebied van afknouery het heel eerste in alle ems in Noorwee en Swede 'n aanvang geneem en is later uitgebrei na antler lande. In Suid-Afrika is die fenomeen tans relatief min nagevors. Oor die algemeen vind navorsers dit uiters moeilik om afknouery akkuraat te definieer en om 'n onderskeid te tref tussen afknouery, geweld en kriminele aanranding. Daar is egter konsensus <lat afknouery in verskillende vorme manifesteer - fisies, verbaal en psigologies - en <lat <lit essensieel die manifestasie van ongelyke magsverhoudings is. Verder stem navorsers saam <lat afknouery sulke verreikende kort- en langtermyn gevolge vir die oortreder en die slagoffer inhou, dat <lit daadwerklike aandag moet geniet.

Page generated in 0.0372 seconds